Rubriek | Taalsake | 2023
Joan Hambidge, November 2023 © Philip de VosIAnnemie Stoman & Delana Fourie (Reds) - Senior tweetalige skoolwoordeboek | Senior bilingual school dictionary. ISBN: 9781868902149 | R220.00...
View ArticleResensie | Kobus Lombard – Sandskrif | Imprimatur, 2023
Kobus Lombard – Sandskrif. Imprimatur, 2023. ISBN 978-0-7961-1000-8 Resensent: Joan Hambidge I In 2001 debuteer die digter Kobus Lombard met Geknipte naelstring. Hierna volg in 2005 Tussen wysvinger en...
View ArticleResensie | Daniel Hugo (red) - Ina Rousseau – ‘n huldiging | Naledi, 2023
Daniel Hugo (Red) - Ina Rousseau – ‘n huldiging. Naledi, 2023. ISBN 9781 991 256 447. R330, 336ppResensent: Joan HambidgeOnder die sub-titel Digter van die kwiksilwerwoord word Ina Rousseau vereer met...
View ArticleResensie | Duncan Brown, Kobus Moolman, Nkosinathi Sithole (Reds.) - Notes...
Duncan Brown, Kobus Moolman, Nkosinathi Sithole (Reds.) - Notes from the Body: Health, Illness, Trauma. University of Kwazulu-Natal Press, 2023. ISBN: 978 1 86914 532 3 Resensent: Joan Hambidge I....
View ArticleResensie | JM Coetzee - The Pole and other stories | Penguin, 2023
JM Coetzee - The Pole and other stories. Penguin: 2023. ISBN:9781787304062, Sagteband, R350.00, 250pp.Resensent: Joan Hambidge In Lucy Daniel, die redakteur van Defining Moments in Books (Cassell...
View ArticleRubriek | Joan Hambidge - Wilgenhof en rituele | 2024
IWaarom die bohaai oor Wilgenhof? Waarom sulke uiteenlopende stemme en stryd? Oud-Wilgenhoffers wat alles kontekstualiseer en briefskrywers wat eweneens terugkyk en onthou. Positief teenoor negatief....
View ArticleRubriek | Joan Hambidge - Joslin: ‘Waar reg en verkeerd nie meer bestaan nie’
Die lewe is nie ’n speurverhaal nie, maar hoekom gryp die verhaal van Joslin Smith (6) die publiek so aan? Joan Hambidge vra of dit ’n nuwe weergawe van die Rooikappie-verhaal is.Op 19 Februarie 2024...
View ArticleResensie | Alwyn Roux - Weerskyn | 2024
Alwyn Roux - Weerskyn. Protea, 2024. ISBN: 978-1-4853-1543-8Resensent: Joan Hambidge Gedigte as trekkervoëlsAlwyn Roux doseer literatuurwetenskap en kreatiewe skryfwerk aan Unisa.Vir sy boeiende...
View ArticleRubriek | Magiese realisme: Etienne van Heerden | 2024
IIn magiese realisme is daar altyd ‘n verteller waar die verbeelding opvallend aanwesig is met ónmoontlike reise tussen plekke en geskiedenis. Die reise kan astraal of werklik wees. En in die...
View ArticleResensie | Betsie van Niekerk – ... so ook op die aarde | Naledi 2024
Betsie van Niekerk - ... so ook op die aarde | Naledi, 2024 | ISBN 978-1-991256-59-1Resensent: Joan Hambidge Betsie van Niekerk se prosateks …so ook op die aarde kan ‘n mens net met een woord beskryf:...
View ArticleResensie | Hedley Twidle – Show me the place | Jonathan Ball, 2024
Hedley Twidle - Show me the place. Jonathan Ball, 2024. ISBN: 9781776193202. 228 pp. Sagteband Resensent: Joan Hambidge In hierdie versameling essays is daar ‘n motto voorin van Damon Galgut uit In a...
View ArticleResensie | Corlia Fourie en Annelize van Rooyen (Samestellers) - Draaie,...
Corlia Fourie en Annelize van Rooyen (Samestellers) - Draaie, swaaie en afdwaalpaaie: reisstories. Queillerie, 2024. ISBN: 9780795802751 | R320, 00 SagtebandResensent: Joan Hambidge Van die grootste...
View ArticleResensie | Justin Fox – The Wolf Hunt. Jonathan Ball, 2024
Justin Fox – The Wolf Hunt. Jonathan Ball, 2024. ISBN: 9781776194025 Resensent: Joan Hambidge IOorlog en die impak daarvan, verdwyn nooit nie. Justin Fox, digter, fotograaf, reisiger, nie-fiksie...
View ArticleResensie | Henda Olivier - Onder water. Human & Rousseau, 2024
Henda Olivier - Onder water. Human & Rousseau, 2024. ISBN: 9780798184571, Sagteband, 272 bladsye, R 340,00. Resensent: Joan Hambidge Onder water is die tweede roman geskryf deur Henda Olivier. Die...
View ArticleResensie | Ingrid Winterbach – On rus op Steynshoop | Human & Rousseau, 2024
Ingrid Winterbach - Onrus op Steynshoop. Human & Rousseau, 2024. Sagteband, R 350, 296 bladsye. ISBN 9780798184724Resensent: Joan Hambidge I So word Onrus op Steynshoop deur Ingrid Winterbach roman...
View ArticleRubriek | Samuel Beckett – En attendant Godot
ISamuel Beckett se Waiting on Godot (En attendant Godot) word tereg geloof as een van die belangrikste dramas van die twintigste eeu. Dit is geskep deur hierdie skrywer tussen 9 Oktober 1948 en 29...
View ArticleIntervierw | The creative arts - Joan Hambidge talks to Michelle Betty
JH: Dear Michèle (GB1), congratulations on this important book on the different ranges of creative scholarship.1 The Creative Arts on Practice, Making & Meaning (Dryad Press) is an interesting...
View ArticleResensie | Kostis Palamas – Die ses woorde van die Sigeuner (vertaal deur...
Kostis Palamas – Die ses woorde van die Sigeuner (vertaal deur Louise Cilliers), Naledi, 2024. Sagteband, 123 pp, R260. ISBN 978-1-991256-88-1 Resensent: Joan Hambidge ILouise Cilliers se voortreflike...
View ArticleResensie | PJO Jonker - Die Onsigbare | Tafelberg, 2024
PJO Jonker - Die Onsigbare. Tafelberg, 2024. ISBN: 9780624095422 Resensent: Joan Hambidge IHierdie bewonderenswaardige én pakkende debuut van PJO Jonker heet Die Onsigbare. Dit tree in gesprek met die...
View ArticleResensie | Willemien du Preez – Plaas se prys | Protea, 2022
Willemien du Preez - Plaas se prys. Protea, 2022. ISBN 9781485313694, R320.00 Resensent: Joan Hambidge Hierdie boek het reeds in 2022 verskyn, maar sopas op my lessenaar beland. Te midde van soveel...
View ArticleRubriek | Joan Hambidge – Mishandeling | 2024
Agatha Christie se boeke in haar huisIOns leef in ‘n tyd waar die woord boelie (of boeliegedrag) ‘n modewoord geword het. Net soos die begrip narsisme. In die tagtigerjare was dit psigopaat. Woord wat...
View ArticleRubriek | Joan Hambidge - Wilgenhof en die retoriese klopdans | 2024
IDaar is geweldige reaksie en polemiek rondom Wilgenhof se sluiting. Regsgeleerdes het reeds gereageer en die Wilgenhof Bond het ook stem dik gemaak. Die hele kwessie het ‘n impak op studente kort voor...
View ArticleRubriek | Joan Hambidge - Oorlog | 2024
IVyftig jaar gelede was daar ‘n unieke regsgeding in Frankryk. Dit handel oor ‘n lastersaak tussen Jacques Isorni, ‘n Franse regsgeleerde en ‘n Rooms-Katolieke priester, ene Georges de Nantes. Isorni...
View ArticleRubriek | Joan Hambidge - O die Stellenbosse boys kom weer … | 2024
IDaar is uiteenlopende reaksies op die Wilgenhof-sage wat nou al geruime tyd in die pers afspeel. Vir sommige lesers is dit vervelig. Vir ander ‘n belangrike polemiek, omdat dit lig werp op die...
View ArticleResensie | Eunice Basson – ’n Ander wêreld | Protea Boekhuis, 2024
Eunice Basson – ’n Ander wêreld, Protea Boekhuis 2024. ISBN: 978-1-4853-1580-3Resensent: Joan Hambidge Die digter as argivaris IDie digkuns, soos die skilderkuns skep, ‘n ander of verbeelde wêreld. Die...
View Article