Quantcast
Channel: WOORDE WAT WEEG
Browsing all 819 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reisjoernaal: Chili 2015 (Deel VI)

Punta ArenasDeel VINou op pad Punta Arenas toe. Vroegoggend word ek wakker van ‘n skip wat die hawe binnevaar. Uys Krige se "Tram-ode" staan helder voor die verbeelding.Vinnig pak ek die laaste goed...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reisjoernaal: Chili 2015 (Deel VII)

Deel VIIWyle Ants Kirsipuu, daardie groot taalkenner, kon die verskillende bergreekse in Suid-Amerika by name opnoem, en in korrekte Spaans.Nou kyk ek na die berg met sneeu op die toppe en die see wat...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reisjoernaal: Chili 2015 (Deel VIII)

Deel VIIINou is dit Ou Kersaand in Puerto Natales. Die weer is oeserig: bewolk en reënerig. Nes jy buitentoe stap, begin dit te stuifreën.But I go with the flow. Christopher Isherwood se "I am a...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reisjoernaal: Chili 2015 (Deel IX)

Deel IX Die ou Kersaand-ete in die hotel was skaflik. Calamari, soesji en toe kalkoen in ‘n Thai-sous. Met ‘n kelnerin wat letterlik geen Engels magtig is nie. Maar kos bestel per menu werk mos maar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reisjoernaal: Chili 2015 (Deel X)

Deel XVir oulaas na die hotel. Die kroegman gee my ‘n afskeidsbier op die huis. Sy kroegmaat het gisteraand ‘n hele skinkbord met cocktails laat val.“Kan ek help?”, het ek die geskokte man gevra, wat...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reisjoernaal: Chili 2015 (Deel XI)

Deel XIIn die nag is daar ‘n ligte tremor in La Serena. Die gids het gister vertel van ‘n tsoenami wat tot by die eerste verdieping van die hotel geklap het. Ek is gelukkig op die sesde verdieping....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reisjoernaal: Chili 2015 (Deel XII)

Deel XIIKom ons praat sommer padlangs. Santiago de Chili verskaf beslis nie aan my die frisson van Buenos Aires presies ‘n jaar gelede nie. Dis ‘n meer genadelose stad en een sonder tierlantyntjies. My...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reisjoernaal: Chili 2015 (Deel XIII)

Deel XIIISantiago se Turistik-plattegrond bekyk ek met aandag. Waar was ek al? Mercado Central. Patio Bellavista. Barrio Bellavista vir bruisende naglewe. Gran Torre Santiago, die hoogste gebou in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reisjoernaal: Chili 2015 (Deel XIV)

Deel XIVNuwejaar. Op die dak van die hotel word daar vuurwerke afgeskiet. Deur die stad georkestreer. Almal staan met vonkelwyn in die hand en bekyk die skouspel.Die vals bonhomie tussen die hotelgaste...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reisjoernaal: Chili 2015 (Deel XV)

Deel IVVers-in-‘n-bottelVerskeep van daartot uiteindelike hier:Fernweh en heimwee,die twee konstantesop my innerlike kompas.Van reis se verre-gaandetot binne-in-soek, klokslagtussen drie en vyf vm.Voor...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reisjoernaal: Chili 2015 (Deel XVI)

Deel XVIOntbyt vir oulaas in die hotel. Ek eet lig. Olga en Marco het toe nie opgedaag nie, weens die verkeer op die 2de Januarie, maar foto's aangestuur en beloof ons sien mekaar weer.Groet al die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reisjoernaal: Chili 2015 (Deel XVII)

Deel XVIIHoe kort die liefde, hoe lank die herstel, aldus Neruda.Dit is eweneens van toepassing op reis. Kort, selfs ‘n maand of minder, maar die uitwerking daarvan bly lank na die voltooiing van die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reisjoernaal: Chili 2015 (Deel XVIII)

Boegbeeld in Neruda se huis op Isla NegraDeel XVIIIVerpakking van ‘n reis het ook te make met uitpak. Wat gepaardgaan met jet lag. Die liggaamlike skommeling om die tydsone van hier met daar te...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Joan Hambidge - Santiago de Chile [Gedig]

'n Foto, skryf jy iewers,is 'n opslagkoeël: ietswat tref en wondin die loopgraafvan herinnering.Nommer DSCF0177geliasseer in 'n reisverslagChili 2015-2016(dus die oorgang van een jaarna 'n ander...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Joan Hambidge: Taalverraad en ou vrot vis

 ’n Psigolinguis sal waarskynlik meer opgewasse wees vir die taak om Amanda Gouws se skrywe ("'Taalstryd' gaan nie net oor taal", Die Burger, 12 deser) te analiseer. Maar aangesien ek buite verband...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dolf van Niekerk – Portrette in my gang (2015)

Dolf van Niekerk– Portrette in my gang. Protea Boekhuis, 2015. ISBN 978-1-4853-0230-8 (gedrukte boek) / ISBN 978-1-4853-0231-5 (e-boek) / ISBN 978-1-4853-0482-1 (ePub)Resensent: Joan HambidgeDolf van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wilhelm Knobel – Die ongewapende man op 80 in vertaling (The unarmed man in...

Wihelm KnobelWilhelm Knobel – Die ongewapende man op 80 in vertaling (The unarmed man in translation). Bel Monte Uitgewers, 2015. ISBN 9 780620 685115Resensent: Joan HambidgeWilhelm Knobel het...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Joan Hambidge - Glory glory halleluja [Brief]

Ingrid GlorieGlory glory hallelujaDaar woed tans 'n tsoenami op Facebook oor JB Roux se resensie van Chanette Paul se Offerlam wat verlede week in Rapport-Weekliks verskyn het. Die boekeredakteur van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Joan Hambidge - David Bowie gedig [Gedig]

Beeld-skoon,dubbel-kantig:ikoon.Een oogse pupilvergroot,'n loergat.Anisochoriamaak jouvreemd-kykend.ZiggyStardust,droomoor'n leweop Marsen een ophierdieplekwaarnahy val.Die rehab'n kapsule'n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

John Williams - Stoner - a novel (1965/2013)

John Williams - Stoner - a novel (1965). Heruitgawe Vintage, 2013. ISBN 978-0099561545Resensie: Joan HambidgeIHierdie besonderse roman van John Williams het op my lessenaar geland nadat ‘n vriendin dit...

View Article
Browsing all 819 articles
Browse latest View live