Quantcast
Channel: WOORDE WAT WEEG
Browsing all 819 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Filmrubriek | Almodóvar en die media (2018)

IPedro Almodóvar lewer sydelingse sosiale kommentaar in sy films. In Talk to her is daar die gekke opmerking van die concierge dat die media nie meer is wat hulle was nie. Nie eers één persoon het met...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedig | Joan Hambidge - David Hockney: Portret van 'n kunstenaar (Swembad met...

Vir Coenie de Villiers'n Skildery waar 'n man toekykhoe 'n ander swem (borsslag meen ek)glo gebaseer op vele foto's en poserings.'n Dubbelportret van 'n liefdesversaking abrup en vanuit 'n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Filmrubriek | The Godfather (2019)

IFrancis Ford Coppola se The Godfather-films bly monumente binne die filmkuns.Marlon Brando het indertyd die Oscar geweier. Hy was ongelukkig oor die wyse waarop Hollywood en televisie Indiane...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Filmrubriek | The Godfather 2

IEen van die boeiendste aspekte van die Godfather-films is die wyse waarop kinders uitgebeeld word. By elke party of danstoneel is daar jong kinders wat saamdans. Of daar is ‘n jeugkoor wanneer ‘n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Peet van Aardt – Vier en Veertig, Agtien (2018)

Peet van Aardt – Vier en Veertig, Agtien. Naledi, 2018. ISBN 978 1 9284 263 9 4Resensent: Joan HambidgeHierdie roman draai die titel van Etienne Leroux se 18-44 op sy kop. So kort op die hakke van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Filmrubriek | Obiter dictum

I– met ‘n omweg kan bysake die aandag trekop hoofsake –T.T. CloeteGentlemen Prefer Blondes is die 1953 musical van Howard Hawks met Marilyn Monroe en Jane Russell. In die onvergeetlike Diamonds are a...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Filmrubriek | The Square (2017)

IRuben Östlund se film The Square(2017)is ‘n film wat die kyker tref: in die maag en tussen die oë. Dit is ‘n hooggestemde film wat oënskynlik oor die kunswêreld handel. Hierdie kyker was onder die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Hans Pienaar - Die Generaal (2018)

Hans Pienaar - Die Generaal. Tafelberg, 2018. ISBN: 9780624085812Resensent: Joan HambidgeIHans Pienaar is 'n bekende joernalis en onderskatte digter. Die taal van voëls het in 2002 verskyn. In 1992 was...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Achmat Davids - Die Afrikaans van die Kaapse Moslems (2018)

Achmat Davids - Die Afrikaans van die Kaapse Moslems. Verwerk deur Hein Willemse. Vertaal deur Danie C. Botha. SBA, 2018.Resensent: Joan HambidgeDaar het die afgelope tyd geweldig baie studies oor die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Filmrubriek | Roma (2018)

IAlfonso Cuarón verstaan filmtaal. Hy is soos Andrei Tarkofsky, die Russiese filmmaker wat elke vinjet met 'n simbool laai. Roma, verfilm in 2018 speel tydens 1970-1971 af. Die film begin met die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Alfred Schaffer -Mens dier ding (2018)

Alfred Schaffer -Mens dier ding. Human & Rousseau, 2018. ISBN13: 978 07981 78143 (Vertaal deur Zandra Bezuidenhout)Resensent: Joan HambidgeIDie digter gebruik anachronismes en intertekste om die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | H.P. van Coller, Helize van Vuuren & Louise Viljoen (samest.) -...

H.P. van Coller, Helize van Vuuren & Louise Viljoen (samest.) - Afrikaans poems with English translations. Protea Boekhuis. 2018. ISBN 978-1-4853-0694-8Resensent: Joan HambidgeIn Andrei Tarkofsky...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Filmrubriek | Can You Ever Forgive Me? (2018)

In Marielle Heller se Can you ever forgive me? is Lee Israel (vertolk deur Melissa McCarthy) 'n New Yorkse skrywer wat worstel met geldprobleme, alkoholisme en, op die koop toe, skrywersblok. Hierdie...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Philip Kerr - Hans-Nazi's: 'n Bernie Günther speurverhaal (2019)

Philip Kerr - Hans-Nazi's: 'n Bernie Günther speurverhaal. Jonathan Ball, 2019.  ISBN 9781868428809Resensent: Joan HambidgeIHierdie uitmuntende speurverhaal van Philip Kerr is 'n lonende leeservaring....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Dolf van Niekerk – Berigte uit die skemerland (2019)

Karoosange (1975), Dubbelster (1996), Nag op 'n kaal plein (2006), Lang reis na Ithaka (2009), Bleek planeet (2013), en Portrette in my gang (2015) is van die bundels uit Dolf van Niekerk se pen.Sopas,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Carina Diedericks-Hugo – Karaktermoord (2019)

Carina Diedericks-Hugo - Karaktermoord. Penguin, 2019. ISBN 9781415210178Resensent: Joan HambidgeDie bekende jeugverhaalskrywer Carina Diedericks-Hugo debuteer met Karaktermoord by Penguin as volwasse...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rubriek | Pomo & Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey (2019)

Charl-Pierre Naudé - Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey. Tafelberg, 2019. ISBN 9780624084341IIn die film Mamma Mia! (2008) is daar ‘n wonderlike oomblik wanneer Meryl Streep en mede-aktrises...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Filmrubriek | Oscar Glenn Close versus Olivia Colman (2019)

Sopas gekyk na The Wife en The Favourite. Beide aangrypende, uitstekende en onvergelykbare rolprente. Björn Runge versus Yorgos Lanthimos. The Wife is 'n sobere analise van 'n vrou wat nie langer...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Marlise Joubert – grondwater (2019)

Marlise Joubert – grondwater. Protea Boekehuis, 2019. ISBN: 978 1 4853 1020 4Resensent: Joan HambidgeIDie kunswerk op die omslag van Elizabeth Miller-Vermeulen uit die Distant Landscape-reeks (akriel...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rubriek | Woordfees Maart 2019

By die Woordfees (5 Maart 2019) was Louise Viljoen die gespreksleier saam met Douglas Reid Skinner oor die vertalings in The Coroner’s Wife (Dryad Press).Die kompleksiteite rondom vertalings via Venuti...

View Article
Browsing all 819 articles
Browse latest View live