Rubriek | Magnolia (1999)
IPaul Thomas Anderson se Magnolia (1999) is om verskillende redes ‘n verbluffende film. Soos Robert Altman se Short Cuts (1993) vertel dit verskillende verhale en ondersoek die rol van toeval op mense...
View ArticleInterview | Joan Hambidge talks to Stephen Symons (2018)
1. The title Landscapes of Light and Loss, your second volume of poetry published by the Dryad Press reminds me of Milan Kundera's novel The Book of Laughter and Forgetting and the incessant interplay...
View ArticleResensie | Ingrid Winterbach - Die troebel tyd (2018)
Ingrid Winterbach - Die troebel tyd. Human & Rousseau, 2108. ISBN 978 0 7981 77 66 5Resensent: Joan HambidgeWinterbach het die Groot romanwedstryd in 2018 gewen met Die troebel tyd. Hierdie roman...
View ArticleRubriek | Prêt-à-Porter (1994)
IRobert Altman se film Prêt-à-Porter (1994), oftewel Ready to Wear, is verfilm gedurende ‘n Paryse mode-week met werklike ontwerpers en modelle (Claudia Schiffer kan eweneens tersluiks opgemerk word)....
View ArticleResensie | Deon Meyer: Prooi (2018)
Deon Meyer: Prooi. Human & Rousseau, 2018. ISBN 978 0 7981 7775 7Resensent: Joan HambidgeOm ’n Deon Meyer te resenseer, is waarskynlik onnodig. Ons praat van 50 000 eksemplare in Afrikaans. Hierom...
View ArticlePolemies | Skoenmaker: Die ontologie van oningeligtheid en beterweterigheid...
I’n Buiteblik op die letterkunde is dikwels interessant soos afgetrede regters en advokate (o.a. Regter Kriegler) as resensente heel dikwels bewys. Kriegler het ’n briljante analise van Ton Vosloo se...
View ArticleFiksie | Die munt in die vis (2018)
IDit het my nog altyd opgeval dat stories na jou toe kom. Optelgoed is vatgoed.So sit ek en gesels met my buurman, ’n diaken in die kerk, oor die rol van “toeval” in jou lewe. Oor hoe boeke (en veral...
View ArticleResensie | Pieter-Dirk Uys – Weerklink van ‘n wanklank (2018)
Pieter-Dirk Uys - Weerklink van ‘n wanklank. Tafelberg uitgewers, 2018. ISBN 978 0 6240 8694 9Resensent: Joan HambidgeDie subtitel van hierdie hoogs leesbare boek lui: Memoires van toe en nou. Die...
View ArticleEvents | Dryad Road Show @ Love Books Melville, 15 November 2018
Michéle Betty © Gavin BettyJoan Hambidge © Gavin BettyStephen Symons © Gavin BettyMichèle Betty, Joan Hambidge & Stephen Symons at Love Books Melville, 15 November 2018 © Gavin BettyPoetry lovers...
View ArticlePolemies | Jeremiade van ’n buiteleser - Repliek
I.Dit is in belang van die groter gesprek in die Afrikaanse letterkunde om Jean Meiring te antwoord.Dit laat my dink aan die onderhoudvoerder wat vir Umbert Eco gevra het in sy groot biblioteek: “Wow!...
View ArticleResensie | Kobus Lombard – Tussen toeval en willekeur (2018)
Kobus Lombard - Tussen toeval en willekeur. Naledi, 2018. ISBN: 978 1 928 426 34 9Resensent: Joan HambidgeDelikate digkuns. Dis die beste manier waarop ʼn mens die digkuns van Kobus Lombard kan tipeer...
View ArticleResensie | P.R. Anderson – In A Free State (2018)
P.R. Anderson – In A Free State. uHlanga, 2018. ISBN 978-0-620-81224-5Resensent: Joan HambidgeIDit is die derde digbundel van hierdie digter wat in 2003 die Sanlam Literary Award ontvang het. Hy is die...
View ArticleRubriek | Harold Bloom en estetika (2018)
IDie afgelope naweek kyk ek weer na die wonderbaarlike onderhoud met Harold Bloom gevoer na die verskyning van The Western Canon in 1994 (Harold Bloom interview on The Western Canon, 1994. Besoek 4...
View ArticleFilmrubriek | Vertellers (2018)
IDie openingskoot van Lost in Translation (Sofia Coppola, 2003) fokus op Scarlett Johannson se agterstewe. 'n Jonge Scarlett, nog maar net sewentien, lewer 'n sterk vertolking.Hierdie film ondersoek...
View ArticleResensie | Joy Watson & Amanda Gouws (Reds.) - Nasty Women Talk Back (2018)
Joy Watson & Amanda Gouws (Redakteurs) - Nasty Women Talk Back. Imbali Academic Publications, 2018. ISBN 978-0-639-96360-0Resensent: Joan HambidgeIJoy Watson en Amanda Gouws is die redakteurs van...
View ArticleRepliek | Jean Meiring oor 'Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey' (2018)
By die lees van Jean Meiring se repliek, lees ek Charl-Pierre Naudé se Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey en ook resensies oor hierdie roman. Nêrens vermeld Meiring dat dit ’n metaroman is nie...
View ArticleRubriek | Marilyn Monroe (1945 -1962)
I.Nou onlangs lees ek weer Time Bends, Arthur Miller se outobiografie wat in 1972 verskyn het.Sy verbintenis met Marilyn Monroe bly altyd 'n onderwerp vir nadenke. Die digter Johann de Lange het op sy...
View ArticleFilmrubriek | Talk to her (2002)
IAlmodóvariano.Dit is hoe die styl van die Spaanse filmmaker beskryf word. Pedro Almodóvar se films is uniek in hul aanslag. Komplekse temas word aangepak soos transseksualiteit, verkragting,...
View ArticleFilmrubriek | All About My Mother (1999)
“I’ve always depended on the kindness of strangers.”Tennessee WilliamsIAlmodóvar se erkenning aan die einde van hierdie film lui as volg: “To all actresses who have played actresses. To all women who...
View Article