Reisjoernaal | Tunisië I. Kartago / Tunis 2019
Iʼn Reis na Tunisië met Air France begin om middernag. Weens ʼn vorige kondemsie met tasse (en Air Chance) neem ek net een tas met wieletjies en ʼn rugsak met die skootrekenaar.En ʼn streepsak met boeke....
View ArticleReisjoernaal | Tunisië II. Nabeul, 2019
IIn Colombia het my tas drie dae later by die bestemming opgedaag, omdat die tasse in Parys agtergebly het. Hier sit ek gepantser net met een trollietassie en rugsak. En kredietkaarte.Met die tweede...
View ArticleResensie | Pieter Hugo – Alchemie van my muse (2019)
Pieter Hugo – Alchemie van my muse. Naledi, 2019. ISBN 978-1-928426-73-8Resensent: Joan HambidgePieter Hugo het gedebuteer in Nuwe Stemme 4, en van sy gedigte is sedertdien in 'n paar bloemlesings...
View ArticleReisjoernaal | Tunisië III. Kartago, Nabeul 2019
I Carthago delenda est *Hoe ironies dat ek Hein Viljoen se digbundel Brisant (Naledi, 2019) ingepak het. 'n Epiese vers en 'n soort moderne Joernaal van Jorik.So verduidelik die internet die...
View ArticleFilmrubriek | The Office (2001 - 2003), BBC
IWát is humor nou eintlik? En waarvoor lag ons?The Office (2001 - 2003) verskaf verskeie antwoorde op die komplekse vraag oor humor. Hierdie BBC-reeks speel af in 'n kantoor waar people poisoning gedy....
View ArticleHuldeblyk | Charl JF Cilliers 1941 - 2019
IEen van die wonderlikste ontdekkings van my lewe was die poësie van Charl JF Cilliers. ’n Engelse digter met ’n Afrikaanse naam.My mentor, wyle Henning Snyman het met my akkoord gegaan: hier is ’n...
View ArticleResensie | Benno Barnard – Die trouservies (Vertaal deur Daniel Hugo) (2019)
Benno Barnard – Die trouservies (Vertaal deur Daniel Hugo). Naledi, 2019. ISBN 978-1-928426-87-5Resensent: Joan HambidgeIDie vertaling van Nederlandse en Vlaamse tekste eis ’n besondere taalkennis en...
View ArticleResensie | Azille Coetzee – In my vel (‘n reis) (2019)
Azille Coetzee: In my vel (‘n reis). Tafelberg, 2019. ISBN: 978 0 624 087 29 8Resensent: Joan HambidgeIn my vel se sub-titel lui: 'n reis.En dit is sowel 'n letterlike reisverslag as 'n emosionele...
View ArticleResensie | De Waal Venter – Vandag is boordensvol (2019)
De Waal Venter – Vandag is boordensvol. Naledi, 2019. ISBN 9781928426851Resensent: Joan HambidgeIDe Waal Venter se vertaling van Pablo Neruda se verse in die versameling Vandag is boordensvol is 'n...
View ArticleResensie | Ruan Kemp – Gedeeltelik bewolk (2019)
Ruan Kemp – Gedeeltelik bewolk. Tafelberg, 2019. ISBN 9780624088578Resensent: Joan HambidgeGedeeltelik bewolk? Elders mooi weer en warm?Wat ’n asemsnakkende roman is dit nie! ’n Debuut van ene Ruan...
View ArticleInterview | Brian Walter in conversation with Joan Hambidge
1. Please comment on the following in the epithaph: Page [49]All great minds have bound themselves to some form of mechanical toil to obtain greater mastery of thought. Spinosa ground glasses for...
View ArticleResensie | Debbie Loots – Die boek van gelukkige eindes (2019)
Debbie Loots – Die boek van gelukkige eindes. Queillerie, 2019. ISBN: 9780795802034Resensent: Joan HambidgeDie voorblad van hierdie roman aktiveer die bekende kruik wat 'n mens op voorgraadse...
View ArticleResensie | Kerneels Breytenbach – Hond se gedagte (2019)
Kerneels Breytenbach - Hond se gedagte. Human & Rousseau, 2019. ISBN 9780798179294Resensent: Joan HambidgeMet Morsdood van die honger en Piekniek by hangklip het Breytenbach homself goed gevestig...
View ArticleResensie | André Krüger – ’n Redelike hoeveelheid moeilikheid (2019)
André Krüger: ’n Redelike hoeveelheid moeilikheid. Wenkbrou (Lapa), 2019. ISBN 978 0 7993 9543 3Resensent: Joan HambidgeDie titel verwys na Humphrey Bogart wat hierdie woorde uiter in The Maltese...
View ArticleResensie | Carla van der Spuy – Liefde Agter Tralies. Ware Suid-Afrikaanse...
Carla van der Spuy – Liefde Agter Tralies. Ware Suid-Afrikaanse Verhale. Tafelberg, 2019. ISBN: 9780624087007Resensent: Joan HambidgeIVroeër vanjaar het Strafjaart van Theo Kemp verskyn wat die hele...
View ArticleBekendstellings | Susan Grundlingh-uitstalling met Ann Marais, IS Art...
Herbarium and BestiarumIn 1991 publiseer die gerekende teoretikus Mieke Bal 'n studie Reading Rembrandt: Beyond the Word-Image Opposition. Op 'n wonderbaarlik verrassende manier kyk sy nuut en anders...
View ArticleResensie | Harry Kalmer – In 'n land sonder voëls (2019)
Harry Kalmer – In 'n land sonder voëls. Penguin Random House, 2019. ISBN 9781485904014Resensent: Joan HambidgeIn 'n land sonder voëls is die laaste roman van Harry Kalmer, 'n gerekende romanskrywer en...
View ArticleResensie | Nadia de Kock - Die wolkversamelaars (2019)
Nadia de Kock - Die wolkversamelaars. Kwela, 2019. ISBN 9780795709036Resensent: Joan HambdigeDie laaste wens van 'n jare lange vriendin stuur Talla na die Glencoe-vallei in Skotland. Sy neem digbundels...
View ArticleJoan Hambidge | Onder nomadiese sterre (2019)
Ubi sunt qui ante nos in mundo fuere? So teen hierdie latenstyd 'n terugkeerna konflik onverwerk; daardie onthoueen afranselinge opdat jy anders was; 'n muurblom immer uit pasmet die lewensdans se...
View Article