Polemies | Crito oor Erns Grundling se resensie van Sushi en Shosholoza (2019)
Kritiese kanttekening:In sy jongste reaksie skryf Crito die volgende:Sushi en Shosholoza, deur Erns Grundling. Resensie: Marian van Wyk. (Rapport Boeke)Marian van Wyk se naam duik nie gereeld op as...
View ArticleResensie | WAM Carstens & EH Raidt – Die storie van Afrikaans, Deel 1 & Deel...
WAM Carstens & EH Raidt – Die storie van Afrikaans: uit Europa en van Afrika. Biografie van ʼn taal. Protea Boekhuis, 2017 en 2019. ISBN: 9781485300380 (Deel 1); ISBN: 978148530683 (Deel 2)Christo...
View ArticlePolemies | Gendersake
Nou onlangs open ek ’n kunsuitstalling. By haar aankoms maak ’n vrou ’n ontoepaslike genderopmerking. Ek wys haar daarop dat ek oor ’n paar minute ’n lesing moet gee, maar sy kyk my net met ’n papmond...
View ArticleResensie | Thomas Deacon – Duifiedorings (2019)
Thomas Deacon – Duifiedorings. Minimal Press, 2019. ISBN 9780639808868Resensent: Joan HambidgeVolkspoësie het my nog altyd bekoor. Van Wyk Louw se “Klipwerk”, die verse van Boerneef, Charles Fryer en...
View ArticleResensie | Bun Booyens (samest.) – Fred Mouton: 50 jaar met Fred (2019)
Bun Booyens (samest.) – Fred Mouton: 50 jaar met Fred. Jonathan Ball, 2019. ISBN: 978 1 86842 972 1Resensent: Joan HambidgeNoem die naam Fred Mouton en almal glimlag. Vir al meer as vyf dekades is hy...
View ArticleOnderhoud | Gesprek met Hendrik J Botha (2019)
1) Verduidelik jou titel.Soos met my eerste bundel het die titel hom redelik laat aangemeld. Ek het met ‘n werkstitel, Seisoenaal, gewerk, waaroor daar in ‘n keurverslag bedenkinge was. Synde dat die...
View ArticleResensie | Gerard Scholtz – Hier gaat ons! Reise en rampe (2019)
Gerard Scholtz – Hier gaat ons! Reise en rampe. Hemel & See Boeke, 2019. ISBN 9781 928 283 249Resensent: Joan HambidgeGerard Scholtz se reisboek is genoeglik en met pragtige foto's en kaarte. Dit...
View ArticleHuldeblyk | Harold Bloom (1930 – 2019)
Harold Bloom, Sterling professor te Yale Universiteit is sopas op ouderdom 89 oorlede. Hy was die seun van ‘n Ortodokse Joodse kleremaker. As kind het hy Hebreeus gelees en studeer aan Cornell...
View ArticleResensie | Christo van der Westhuizen – Chrisalis (2019)
Christo van der Westhuizen – Chrisalis. Naledi, 2019. ISBN 9781928426950Resensent: Joan HambidgeIOp die voorblad van hierdie debuut is daar ‘n vlinder met ‘n man wat die twee vlerke vashou. Dit...
View ArticleResensie | Christine Barkhuizen-Le Roux – My naam is Prins, ek slaap met die...
Christine Barkhuizen-Le Roux – My naam is Prins, ek slaap met die lig aan. Human & Rousseau, 2019. ISBN 9780798179706. R310, Sagteband.Resensent: Joan HambidgeHierdie roman verskyn in die...
View ArticleGedig | God en die wêreldbeker (2019)
‘n bietjie literêre duimgooiery met TT Cloetedaar is meer poësie in die kortskoppieas in die lang aangee en baie meer poësiein die pypkan en verdedigingin die lang lynstane en vaste skrumsveral met die...
View ArticleResensie | Clinton V. du Plessis – Verslag (2019)
Clinton V. du Plessis - Verslag. Roepman Uitgewers, 2019. ISBN 978 06208 3540 4Resensent: Joan HambidgeIVerslag is klaarblyklik die laaste digbundel van Clinton V. du Plessis wat reeds tien bundels...
View ArticleResensie | Koningin Lear (2019)
Tom Lanoye se stuk (vertaal en gekontekstualiseer deur Antjie Krog), met die uitstaande regisseur Marthinus Basson, is 'n komplekse, briljante teaterervaring. Dit ontstig en boei om verskeie redes.Die...
View ArticleRubriek | Woody Allen – A Rainy Day in New York (2019)
IDis nou maar eenmaal so met Woody Allen: hy is die meester van sub-teks. Hy maak 'n film oor die liefde teen die agtergrond van sy geliefde stad New York, en meer gebeur as wat die blote oog met 'n...
View ArticleResensie | Marita van der Vyver – Grensgeval (2019)
Marita van der Vyver – Grensgeval. Penguin, 2019. ISBN: 978 1 4859 0379 6Resensent: Joan HambidgeDie verlede is ‘n land waarheen jy nooit kan terugkeer nieIRuan Kemp se Gedeeltelik bewolk het vroeër...
View ArticleResensie | Ian McEwan – The cockroach (2019)
Ian McEwan – The cockroach. Jonathan Cape, 2019. ISBN 978 1 529 11 292 4Resensent: Joan HambidgeLiterêre duimgooiery ('n term van T.T. Cloete) is hoe 'n mens die jongste novelle, The Cockroach van Ian...
View ArticleHuldeblyk | Réna Pretorius (1932 - 2019)
In 1979 is ek die voorsitter van die Afrikaanse Studiekring ('n studentevereniging) aan die Universiteit van Stellenbosch. Ons nooi verskillende sprekers om met ons te kom praat, en een van die...
View ArticleResensie | Etienne van Heerden – Die biblioteek aan die einde van die wêreld...
Etienne van Heerden – Die biblioteek aan die einde van die wêreld. Tafelberg, 2019. ISBN 9780624089216.Resensent: Joan HambidgeIOns leef in die Republiek van taboe. So staan dit in hierdie roman...
View ArticleResensie | Ronelda S. Kamfer: Chinatown (2019)
Ronelda S. Kamfer – Chinatown. Kwela Boeke, 2019. ISBN 978 0 7957 0950 0Resensent: Joan HambidgeKamfer se debuut, slapende honde (2008), word opgevolg met grond/Santekraam (2011) en Hammie (2016). Haar...
View ArticleGedig | Joan Hambidge - Venesië
Stanza soos in kamer,beduie jy uit die hoogte,voorste taalkenner en meestervan sarkasme.Op die San Marcoen digby Peggy Guggenheim se huis– nou 'n kunsgalery –beskut die sambreel my teen reënen sneeu...
View Article