Quantcast
Channel: WOORDE WAT WEEG
Browsing all 819 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

My drie poësie-hoogtepunte vir 2014

Op versoek van Rapport het ek my 3 digkuns-hoogtepunte vir 2014 gekies:​Antjie Krog: Mede-wete (Human & Rousseau)Ongetwyfeld is Krog ’n hoogtepunt. Sy dig oor sowel die persoonlike as die politieke...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reisverslag: Buenos Aires - Deel I

DEEL IPosition ceroIReis is om onsekerhede te trotseer. In Olga Kirsch se gevleuelde woorde:Die koesterende skanse was weg. Weer is jy ontblootaan die yl, kil lug van ‘n onverskillige wêreld.Vir my is...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reisverslag: Buenos Aires - Deel II

DEEL IIPie ActivoOp Oujaarsaand is daar 'n tango-vertoning in die stad. Hier word verskillende vorme van die tango gedemonstreer en die hele gehoor kyk verwonderd toe oor die flink danspassies.Een van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reisverslag: Buenos Aires - Deel III

DEEL IIISistema crusadoCataratas del Iguazú beteken letterlik groot rivier en lyk soos 'n omgekeerde letter J.Dit begrens Argentinië en Brasilië.Vroegoggend vertrek ons na hierdie natuurwonder en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reisverslag: Buenos Aires - Deel IV

DEEL IVAbrazo abiertoVroegoggend begin my volgende skof. Eers is dit ontbyt met vars vrugte; dan uittjekkereer en die rekening betaal vir die ekstras in die hotel. Nou vlieg ons van Iguasso na Cordoba...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reisverslag: Buenos Aires - Deel V

DEEL VApiladoNou is dit maar eenmaal so dat reis te make het met tyd. Betyds wees. Tyd van vertrek en aankoms. Uitgelewer wees aan tyd. Tydverskille. Hier en daar. Horlosies. Jy kan 'n vlug verpas as...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reisverslag: Buenos Aires - Deel VI

DEEL VIRuedaOp pad na Buenos AiresNou is dit terugkeer na die stad van aankoms, Buenos Aires. Die nagte in die Andes-dorp is koelerig met 'n byt in die lug.In elke hotel is daar klein kinders. Op 'n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reisverslag: Buenos Aires - Deel VII

© WonderWorldDEEL VIIMedia lunaSo kom ons aan in Buenos Aires. Die vlug is vol stampe en stote. Langs my op die vlug sit 'n bejaarde vrou. Ek vertel haar van my plan om Borges se voetspore te volg in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reisverslag: Buenos Aires - Deel VIII: Borges en Buenos Aires en Gauchos

Gaucho © Andrew GibsonDEEL VIII PassadoVroegoggend (gister) is ek op die oopdakbus wat vir meer as vier ure deur die strate van Buenos Aires reis. Dit is snikwarm. Ek het 'n petjie op en drink water om...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reisverslag: Buenos Aires - Deel IX

DEEL IXScissorsOp die spoor van BorgesDie afgelope drie dae is my reis versuur en ómvergewerp deur terrorisme in Parys. Dit gooi 'n skadu oor alles. Dis al waaraan 'n mens dink. Saans kan jy nie wag om...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Cas Vos - Fragmente uit die Ilias (2014)

Cas Vos - Fragmente uit die Ilias. Protea Boekhuis, 2014. ISBN-13: 978-1-4853-0181-3Resensent: Joan HambidgeDie Ilias vertel die verhaal van Agamemnon, wat wraak sweer wanneer Helena (die vrou van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Johann Lodewyk Marais - In die bloute (2012)

Johann Lodewyk Marais - In die bloute: Gedigte. Cordis Trust, 2012. ISBN 978 0 9870397 1 2Resensent: Joan HambidgeIDie gesiene digter Johann Lodewyk Marais het ‘n bundel gepubliseer deur die Cordis...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reisverslag: Buenos Aires - Deel X

DEEL XDon't cry for me ArgentinaDis die voorlaaste dag van vertrek. In die diep nag kyk ek na Alain Resnais se wonderskone Hiroshima mon amour (1959). Die filmteks is versorg deur Marguerite Duras,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reisverslag: Buenos Aires - Deel XI: Terugkeer

DEEL XI TerugkeerMet 'n swaar hart staan ek op. Sommer dik befoeterd omdat ek moet terugkeer.Die verhouding met 'n stad is soos 'n liefdesverhouding. Jy kan nie presies bepaal wanneer dit onder jou vel...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reisverslag: Buenos Aires - Deel XII: Nadenke

Michael Keaton in Birdman deur Alejandro González Iñárritu (Illus. Peter Strain)DEEL XIINadenkeDie reis terug is lank en swaar. Ek kan gewoon nie slaap nie; waarskynlik omdat die binne-horlosie van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reisverslag: Buenos Aires - Deel XIII: Afloop

Volmaan bo KaapstadDEEL XIIIAfloopSo begin 'n mens dan voetjie-vir-voetjie weer deel van jou nuwe ruimte. Slapeloosheid (want die liggaamsklok is deurmekaar geskommel) is jou voorland en die realiteit...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Johann Lodewyk Marais – Nomade (2014)

Johann Lodewyk Marais – Nomade. Cordis Trust publikasies, 2014. ISBN 978 0 9870397 8 1Resensent: Joan HambidgeJohann Lodewyk Marais verken in sy negende bundel Nomade die landskap van Afrika. Dit lees...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Repliek: Psigiater reageer op Dominique Botha se roman Valsrivier

'n Anonieme psigiater reageer nou onlangs op Litnet op Dominique Botha se veelbekroonde en aangrypende roman Valsrivier: Valsrivier– 'n lesersindruk vanuit 'n sielkundige perspektief - Anonieme...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Louise Viljoen - Die mond vol vuur: Beskouings oor die werk van Breyten...

Louise Viljoen - Die mond vol vuur: Beskouings oor die werk van Breyten Breytenbach. Sun Press, 2015. ISBN 978 1 920338 83 1.Resensent: Joan HambidgeLouise Viljoen het ‘n belangrike studie oor die werk...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuwe publikasie: Matriks (Joan Hambidge)

Die digter se poging tot lewe-deur-poësie, tot skrywende sinmaak uit wat tans gebeur en gebeur het en die ewige wordingsproses van ’n skrywerslewe kom in hierdie ryk bundel aan bod, met al die elemente...

View Article
Browsing all 819 articles
Browse latest View live