Quantcast
Channel: WOORDE WAT WEEG
Browsing all 819 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die familieskap van tekste

 Die familieskap van teksteOp ‘n oggend berei sy haarself voor vir ‘n nagraadse lesing. Die jaar begin momentum kry met studente se lesings. Elke jaar ontdek sy nuwe aspekte of nuwe invalshoeke. Ou wyn...

View Article


Joan Hambidge - Gebed

GebedO Heer in hierdie nag van stormsroep ek na u vanuitdie Panoramiese Hotelte Iguasso, wyl flitse van weerligu Aanwesigheid aandui.O Heer in hierdie nag van stormskletter hael teen ruite,'n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Eybers 100

Eybers 100Puntdigte:Elisabeth EybersAltyd in balans, in ewewig:afgeweeg simmetries 'n gedig. (uit Matriks,2015)So dig ek in 'n reeks puntdigte oor Eybers, ‘n digter wat ek op vele maniere aanspreek in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Joan Hambidge - Enkele kanttekeninge by Johann de Lange se ongepubliseerde...

Minotaur © Paul WunderlichLoergatDie loergat is ‘n judasoog, sê nooit: ek's eensaam, of het lief, wys lies of lul, die skaam bruin oog, ‘n mond wat rond pleit: Asseblief–(Uit: Nagsweet. Taurus,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reisverslag: Buenos Aires - Deel VIII: Borges en Buenos Aires en Gauchos

Gaucho © Andrew GibsonDEEL VIII PassadoVroegoggend (gister) is ek op die oopdakbus wat vir meer as vier ure deur die strate van Buenos Aires reis. Dit is snikwarm. Ek het 'n petjie op en drink water om...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reisverslag: Buenos Aires - Deel IX

DEEL IXScissorsOp die spoor van BorgesDie afgelope drie dae is my reis versuur en ómvergewerp deur terrorisme in Parys. Dit gooi 'n skadu oor alles. Dis al waaraan 'n mens dink. Saans kan jy nie wag om...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Daniel Hugo - Takelwerk (2015)

Daniel Hugo - Takelwerk. Human & Rousseau, 2015. ISBN 9780798169257Resensent: Joan HambidgeNá die publikasie van Hanekraai (2012) by Protea, verskyn Takelwerk by Human & Rousseau, die digter se...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Cas Vos - Fragmente uit die Ilias (2014)

Cas Vos - Fragmente uit die Ilias. Protea Boekhuis, 2014. ISBN-13: 978-1-4853-0181-3Resensent: Joan HambidgeDie Ilias vertel die verhaal van Agamemnon, wat wraak sweer wanneer Helena (die vrou van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Onderhoud:Willem de Vries gesels met Joan Hambidge oor haar jongste bundel,...

Is die manier waarop die bundel saamgestel is iets meer as wat die ­individuele gedigte weergee?Dit is ’n eenheidsbundel waarin ek die verskillende betekenisse van die begrip matriks ontgin, soos die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

50 Shades of Grey

IDaar bestaan ‘n verskil tussen films wat jou eroties prikkel (soos die Emmanuelle-reeks met Sylvia Kristel in die hoofrol) en dan is daar films wat die implikasies van erotiek ondersoek: Bernardo...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Matriks bekendstelling

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Deon Meyer - Ikarus (2015)

Deon Meyer - Ikarus. Human & Rousseau, 2015. ISBN 9780798169776Resensent: Joan HambidgeIDit is waarskynlik onnodig om Deon Meyer te resenseer. Hy het sy getroue volgelinge. Die jongste stel beslis...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Repliek: Psigiater reageer op Dominique Botha se roman Valsrivier

'n Anonieme psigiater reageer nou onlangs op Litnet op Dominique Botha se veelbekroonde en aangrypende roman Valsrivier: Valsrivier– 'n lesersindruk vanuit 'n sielkundige perspektief - Anonieme...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Joan Hambidge - Protes en anargie (2015)

IDit is waarskynlik nooit gerade om onmiddellik op 'n krisis of protesaksie te reageer nie. Tans is daar die Rhodes-debakel en verskeie menings word hieroor gelug in die pers. Dit moet waarskynlik teen...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Joan Hambidge - Jou storie is nooit weer dieselfde ná so iets nie

"Almal dra die seer soos 'n swart baadjie", merk een vrou op. Presies dertig jaar gelede het die ramp gebeur toe 'n bus met 42 kinders in die Westdene-dam gery het na 'n watergraf.Ek onthou die ramp....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tien vrae: Joan Hambidge oor Matriks

Foto: Naomi MeyerDigters oor hulle nuwe bundels: Joan Hambidge oor MatriksNaomi MeyerWie/wat is jou muse? Waar ontspring ’n gedig, of dan die kiem vir Matriks, vir jou?My muse vind ek wanneer ek reis....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Joan Hambidge - Twee verse vir Johann de Lange / Reis as kladpoetica

Robert Lowell se gedig "Epilogue" (manuskrip)Loneliness is a science—consider the taxidermist'stender handsKevin YoungVroeër sonder om te weifel die hotelkaart ingevul,selfs my paspoort onder by...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

RSG: Joan Hambidge lees verse voor uit Matriks

RSG/Vers & Klank: Joan Hambidge lees verse voor uit haar jongste digbundel Matrikshttp://www.rsg.co.za/images/upload/sound/klanke/20150414_VERS_EN_KLANK.mp3

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die familieskap van tekste

 Die familieskap van teksteOp ‘n oggend berei sy haarself voor vir ‘n nagraadse lesing. Die jaar begin momentum kry met studente se lesings. Elke jaar ontdek sy nuwe aspekte of nuwe invalshoeke. Ou wyn...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Suzette Kotzé Myburgh & Leti Kleyn (Samest.) - Nuwe Stories 3 (2015)

Suzette Kotzé Myburgh & Leti Kleyn (Samest.) - Nuwe Stories 3. Human & Rousseau, 2015. ISBN 978 0 7981 6798 7Resensent: Joan HambidgeNuwe stories is al 'n instelling. Onder die keurdershande...

View Article
Browsing all 819 articles
Browse latest View live