Quantcast
Channel: WOORDE WAT WEEG
Browsing all 819 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Simon van Schalkwyk - Transcontinental delay | Dryad Press, 2021

Simon van Schalkwyk - Trans- continental delay. Dryad Press, 2021 Resensent: Joan Hambidge 'n Transkontinentale benadering tot letterkunde is tans aan die orde van die dag. Die moderne mens het weens...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Gerard Scholtz – Stipstaar | Fluisterbos, 2021

Gerard Scholtz – Stipstaar. Fluisterbos, 2021. ISBN 978 0 620 89603 0 Resensent: Joan HambidgeEen van die mooiste haikoes in Afrikaans is geskryf deur Eveleen Castelyn:  Roosblare bêre hartvormig in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rubriek | Joan Hambidge – Nostalgie | 2021

Foto: Philip de VosSoveel Afrikaanse tekste is tans nostalgies. Maar het hierdie wêreld ooit bestaan of verlang 'n mens na 'n geïdealiseerde plek in jou jeug?  Of 'n mens nou luister na Rachmaninoff of...

View Article

Gedig | Joan Hambidge - Swart April 2021 | 2021

 Swart April 2021 Is poësie nog moontlik- vra Adorno -na Auschwitz? Die argiewe en dokumentein my tuisbiblioteekverklap 'n beheptheid met woorde sinneom sin te maakvan myself én ander se woorde sonder...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rubriek | Vuur en biblioteke | 2021

Hoe beskryf 'n mens die enorme impak van die brand aan die Universiteit van Kaapstad? 'n Brandende biblioteek. Die verwoesting wat alles tot roet reduseer.Verlde week ontmoet ek en my kollegas en ons...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Marita van der Vyver – 'n Baie lang brief aan my dogter | 2021

Marita van der Vyver – 'n Baie lang brief aan my dogter. Tafelberg, 2021. ISBN 978 0624 090014Resensie: Joan HambidgeHoeveel “ekke” dra 'n mens in jou saam?Die outobiografiese teks of memoir is daardie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Bernard Odendaal – Nootvat.Kwashaal.Stapel | Tafelberg, 2021

Bernard Odendaal – Nootvat.Kwashaal.Stapel. Tafelberg, 2021. ISBN 978 0624 092278 Resensent: Joan Hambidge Om Nootvat.Kwashaal.Stapel. kort en kragtig op te som: slim én ontroerend. Bernard Odendaal se...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | CJ Driver – Still Further | Uhlanga, 2021

CJ Driver – Still Further. Uhlanga, 2021. ISBN 9780 620  928137 Resensent: Joan Hambidge Die sub-titel van Still Further lui: New Poems, 2000–2020. Na 'n lang stilte – die laaste bundel het in 2005...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rubriek | Titanic | 2021

Die onlangse brandramp aan die Universiteit van Kaapstad het my in die herinnering teruggeneem na 'n reis deur Kanada van Toronto tot in Halifax in 2013. In hierdie stad is daar die Citadel, 'n fort...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Damon Galgut – The Promise | 2021

Damon Galgut - The Promise. Umuzi 2021. ISBN 978 1 4152 1058 1Resensent: Joan Hambidge I Edmund White beskou The promise tereg as een van die belangrikste boeke van die afgelope tien jaar. Die boek het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Ingrid Winterbach – Voorouer. Pelgrim. Berg | Human & Rousseau

Ingrid Winterbach - Voorouer. Pelgrim. Berg. Human & Rousseau, 2021. ISBN 978 0 7981 8194 5 Resensent: Joan Hambidge Ingrid Winterbach is wat hierdie leser betref 'n skrywer wat kan kers vashou by...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Filmrubriek | Fellini se Otto e mezzo

IFellini se Otto e mezzo word inderdaad beskou as een van die klassieke films van ons tyd. Die afgelope tyd het verskillende films van Fellini my weer bekoor. Hierdie handel oor 'n filmmaker wat besig...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rubriek | Homofobie | 2021

Hoe gaan die Franse spreekwoord nou weer? Hoe meer dinge verander, hoe meer bly dit dieselfde...‘n Groepie skoliere aan D.F. Malan-hoërskool word by die skool gemarginaliseer en geboelie, omdat hulle...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Filmrubriek | Fellini: La dolce vita | 2021

I Om hierdie komplekse film uit 1960 te waardeer, vereis soveel herbesoeke en weerkyke. Hierdie filmmaker verstaan die rol van agtergrond, familieskap, die kerk en genderpolitiek. In die beroemde...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Onderhoud | Ingrid Winterbach | 2021

Hartlik geluk met jou jongste roman Voorouer. Pelgrim. Berg wat 'n tour de force is. 1. Jy is, wat hierdie leser betref, een van die belangrikste romanskrywers werksaam in Afrikaans. 'n Mens sou jou...

View Article


Filmrubriek | William Friedkin | 2021

Filmrubriek | William Friedkin | 2021 In hierdie tyd word klassieke films besoek en herbesoek. Fellini. Bergman. Tarkofski. Maar ook meer populistiese films. Die werk van die Amerikaanse filmmaker...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hulde | Stilet wy 'n dubbeluitgawe aan Joan Hambidge, ikonoklas | 2021

 Stilet Jaargang 32 (1&2) – Joan Hambidge Ikonoklas(ties)

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Filmrubriek | Inspector Morse | 2021

IDie morsekode in die musiek sinjaleer iets van hierdie reeks wat ek sopas voltooi het. Morse en Lewis. ‘n Moderne Sherlock Holmes-series? Morse, wie se vader ‘n liefhebber van Captain Cooke êwas, doop...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Jaco Fouché – Simoelégri | Human & Rousseau, 2021

Jaco Fouché – Simoelégri. Human & Rousseau, 2021. Isbn 978 0 7981 82 02 7 Resensent: Joan Hambidge Hierdie roman, wat 126 bladsye beslaan, het die groot romanwedstryd gewen teen bekende skrywers...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Alfred Schaffer - Wie was ik. Strafregels | De Bezige Bij,...

Alfred Schaffer – Wie was ik. Strafregels. De Bezige Bij Amsterdam, 2020. ISBN 978403 183 107 Resensent: Joan Hambidge Alfred Schaffer is bekroon met die gesogte PC Hooft-prys. Sedert sy debuut Zijn...

View Article
Browsing all 819 articles
Browse latest View live