Fiksie | Die geskenk | 2020
No such thing as a free lunch My vriendin in 'n kusdorpie is die eienaar van 'n gastehuis. "Ek kan al 'n boek skryf oor mense en hul gedragspatrone. Die grypsugtigheid. Die vermetelhede ..." Sy bly...
View ArticleGedig | Joan Hambidge - Bethlehem-ster | 2020
As die drie wyse manne vandaguit die Ooste sou aankom,sal hulle maskers dra; nes Maria en Josefin die stal aangetrefmet die Jesus-kind. Nie goud, wierookof mirre sal hulle bringhierdie keer nie. Saam...
View ArticleResensie | Johann Lodewyk Marais – Veldboek. Imprimatur | 2020
Johann Lodewyk Marais – Veldboek. Imprimatur, 2020. ISBN 978-0-620-90396-7 Resensent: Joan Hambidge Die mens moet die aarde bewoon:die helder, onbekende hier. I Johann Lodewyk Marais se gedigte moet...
View ArticleGedig | Die man van God versus die hand van God | 2021
Pous Franciskus loof Diego Maradona as grootse digter van die sokkerveld. Triolet, distigon of villanelle?, sou u vra. Van flenterlappie-bal tot oor die wye veld. 'n Weerlose, brose man, glo verslaaf...
View ArticleGedig | Enallage | 2021
vir Leon Strydom Vir die groot geleentheid, die dood repeteer ons daagliks in Covid-tyd, met 'n heil die leser of bottoms up! 'n Preludium, program of voorspel: lewe soos 'n digbundel "a disguised...
View ArticleProfiel | Tennessee Williams | 2021
Deel I I Die dramaturg Tennessee Williams is die meester van die ver-beelding én uitbeelding van die onvervulde droom en selfbedrog. Ons dink aan Blanche Dubois in A streetcar named desire waar haar...
View ArticleProfiel | Tennessee Williams (Deel II) | 2021
Deel III In die kort dokumentêr aan die einde van Sweet bird of youth (1964), Richard Brooks se uiters suksesvolle film, word die kyker daarop attent gemaak dat Paul Newman met hierdie film sy...
View ArticleProfiel | Tennessee Williams (Deel III) | 2021
Deel III I In 'n dokumentêr oor die lewe van Tennessee Williams wat heet Wounded genius kry die kyker 'n binneblik op hierdie komplekse man (Besoek 14 Januarie 2021). Die moeilike jeugjare met 'n...
View ArticleProfiel | Tennessee Williams (Deel IV) | 2021
Deel IV I The glass menagerie (1944) is die drama wat Tennessee Williams gevestig het as besondere en gevierde dramaturg. So begin Tom, die verteller, se monoloog: "Yes, I have tricks in my pocket, I...
View ArticleProfiel | Tennessee Williams (Deel V) | 2021
Deel V I The glass menagerie met Katherine Hepburn is 'n kragtoer. Teenoor Sam Waterston as Tom, Joanna Miles as Laura en Jim word gespeel deur Michael Moriarty met Anthony Harvey as regisseur. Al vier...
View ArticleProfiel | Tennessee Williams (Deel VI) | 2021
Deel VIPortret, Tennessee Williams, deur Jared FrenchI Die vroue van Tennessee Williams is vroue in eie reg. Sterk en eerlik beskryf. By Williams is daar geen misogonisme te bespeur nie. In 'n vorige...
View ArticleProfiel | Tennessee Williams (Deel VII) | 2021
Deel VII I Waarom kon Tennessee Williams nie 'n openlike gay-karakter skep nie? In Cat on a Hot Tin Roof is dit tog duidelik dat Brick, 'n eertyds voetbalheld, gay is en betrokke was by sy vriend,...
View ArticleResensie | Antjie Krog – Met die oog op môre | Protea: 2019
Antjie Krog – Met die oog op môre. Protea Boekehuis, 2019. ISBN 148531125XResensent: Joan Hambidge Met die oog op môre is 'n versdrama van die digter Antjie Krog. Hierdie ervare digter het alreeds...
View ArticleRubriek | Die nuwe inperking | 2021
Salisbury katedraalToe ons kinders was, het my moeder altyd gemaan: “Stadig eet. Jy het nie 'n trein om te vang na Nagasaki nie!”Met die jongste inperking, dink ek opnuut aan haar gevleuelde woorde....
View ArticleGedig | Die gedig as oorskiet | 2021
Vanoggend skarrelek in die kombuis warm oorskietkos op en dink aan Eybers wat skryf aan die digter van Gunsfontein: moeilik om poësie te skryf (v)oor panne en potte. Arthur Miller meen in 1935 was...
View ArticleResensie | Tomas Tranströmer – Alles keer om (Vertaal deur De Waal Venter |...
Tomas Tranströmer – Alles keer om (Vertaal deur De Waal Venter. Akademie vir Wetenskap en Kuns, 2020. ISBN 978 0 620 905022 2 Resensent: Joan Hambidge Die skoonheid van wondere is gevind IDe Waal...
View ArticleResensie | S.J. Naudé – Dol heuning | Umuzi, 2021
S.J. Naudé – Dol heuning. Umuzi, 2021. ISBN 9781415210796 Resensent: Joan Hambidge In hierdie uitdagende kortverhaalbundel staan daar die volgende woorde opgeteken: "Toe hy ’n slag opkyk, bemerk hy in...
View ArticleResensie | P.P. Fourie – 'n Hart is so groot soos ’n vuis | NB-Uitgewers 2021
P.P. Fourie – 'n Hart is so groot soos ’n vuis. NB-Uitgewers, 2021. ISBN 978 079571 0018 Resensent: Joan Hambidge I Hierdie roman word aangeprys op die skutblad deur S.J. Naudé wat sopas 'n besonderse...
View ArticleRubriek | Greyhound 2021
Die sluiting van die Greyhound-busdiens het my onkant betrap. Die Greyhound het die groot, wye landskap van die VSA vir my oopgemaak en elke keer wanneer ek 'n film sien met 'n Greyhound, raak ek erg...
View Article