Quantcast
Channel: WOORDE WAT WEEG
Browsing all 819 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Hilda Smits – mag die diep slaap jou dan | Protea, 2021

Hilda Smits – mag die diep slaap jou dan. Protea, 2021. ISBN 978-1-4853-1294-9Resensent; Joan Hambidge Om jou hart op jou leerbaadjie te dra Smits debuteer in 2016 met die bome reusagtig soos ons was....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Nachoem M. Wijnberg – Liedjes/Liedjies | Imprimatur, 2021

Nachoem M. Wijnberg – Liedjes / Liedjies (Uit Nederlands vertaal deur Daniel Hugo). Imprimatur, 2021. ISBN: 978-0-620-95640-6 Resensent: Joan Hambidge Uit die hoek van jou oog. Aweregs. Onverwags. So...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensies | Wilna Adriaanse – Vlug | Tafelberg, 2021

Wilna Adriaanse – Vlug. Tafelberg, 2021. ISBN: 9780624092605Resensent: Joan Hambidge Die speurverhaal het enorm belangrike vroueskrywers opgelewer soos Agatha Christie, P.D. James, Patricia Cornwall,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huldeblyk | Joan Didion 1934-2021

I Daar is twee aanhalings van Joan Didion wat my altyd sal bybly: We tell ourselves stories in order to live. – The White Album (1979) Grief turns out to be a place none of us know until we reach it. –...

View Article

Gedig | Joan Hambidge - Biskop Tutu (1931 – 2021) | 2021

Almal huldig jou tans om vrede,vir die rol by die WVK as Dexterin die oopmaak van ‘n wond.Die insnyding word dehiscensie;wondnate en suture oopgekrapin ‘n land van skedelbene sinister.Hoe jy telkemale...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Profiel | Roberto Bolaño (1953 – 2003) | 2022

I Roberto Bolaño gebore in 1953 en oorlede in 2003 is veral bekend vir sy prosa. In hierdie dae lees ek weer die verbluffende 2666, 'n teks wat die grense van die romankuns uitdaag. 'n Paragraaf is 'n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rubriek – TV | The Golden Girls | 2022

Rose, Blanche, Sophia & DorothyIMet die dood van Betty White, ‘n uitstaande aktrise, besoek ek weer The Golden Girls waar die bestes op Youtube versamel word. Hierdie reeks het beslis nie dateer...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Filmrubriek | The Roman Spring of Mrs Stone (1961)

I Tennesee Williams is sinoniem met self-verloëning en -misleiding. Min dramaturge kon die spanning tussen waansin en normaliteit so uitstekend ontgin as hy. Blanche DuBois. Of ‘n ongeleefde lewe so...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Cas Wepener – Ritmes en rites. Naledi | 2022

Cas Wepener – Ritmes en rites. Naledi, 2022. ISBN: 9781928530763Resensent: Joan HambidgeIn die Skool vir Tale aan die UK se teekamer staan Van Gennep se groen ensiklopedieë oor liminaliteite. In 1909...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rubriek | Feite en fiksies | 2022

IOp soek na Generaal Mannetjies Mentz is inderdaad, soos die gesiene historikus, Fransjohan Pretorius uitwys (Die Burger, 26 Januarie 2022) ‘n aangrypende roman. Sommige optredes is waar; ander...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Filmrubriek | The power of the dog | 2021

The Power of the Dog, ‘n Jane Campion-film, word bemark as ‘n Western-psigologiese drama. En dis presies wat hierdie pakkende film behels. Die film oes lof in oorsee en na haar ongelooflike rolprent...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Ruan Kemp – Wit leuen | Tafelberg, 2022

Ruan Kemp – Wit leuen. Tafelberg, 2022. ISBN: 9780624092322 Resensent: Joan Hambidge Ruan Kemp se tweede roman heet Wit leuen. Bemark soos volg:Richter het 'n verlede, maar dis die hede wat hy ontglip....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huldeblyk | Danie van Niekerk 1929 - 2022

‘n Uitgewer van formaat. As jong digter leer ek hom ken ná ‘n Skandinawiese reis. Dis laatmiddag en Tafelberg uitgewers was nog op die hoek van Waal- en Burgstraat. Jürgen Fomm, daardie uitsonderlike...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Essay | Vir vier stemme, Hennie Aucamp | 2000/2022

Die jong Hennie Aucamp (JdT versameling)'n Komplekse verhaal wat die kodes van die transvestiet aktiveer is Hennie Aucamp se "Vir vier stemme", oorspronklik opgeneem in Volmink in 1981. Die verhaal...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Elsa Joubert – Die verste grens verby (Thys Human red.) | 2022

Elsa Joubert - Die verse grens verby (Thys Human red.). Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap vir Kuns, 2022. ISBN 978-0949977-05-2Resensent: Joan Hambidge Elsa Joubert beklee ‘n unieke posisie binne...

View Article


Gedig | Pensioenaris | 2022

Amptelik vandag ‘n pensioenaris gemaakin ‘n bankstaat só aan my uitgemaak.Nou mag ek om afslag aansoek doen:korting, vermindering; se passer de …Voetjie-vir-voetjie word jy pensioenaris(gedagtig aan...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | De Waal Venter – Vrugbeginsel | Naledi, 2021

De Waal Venter – Vrugbeginsel. Naledi, 2021. ISBN: 9781928530855 De Waal Venter se werk as vertaler van Pablo Neruda, Octavio Paz en Tomas Tranströmer het die Afrikaanse letterkunde verryk. Hy is tereg...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huldeblyk | Thomas Deacon (1943 - 2022) | 2022

Die skrywer Thomas Deacon is onlangs oorlede. Hy is op 4 Februarie 1942 gebore en is oorlede op  21 Januarie 2022. Sopas publiseer Naledi minjonet en bitterbos. Die blou blommetjie teenoor die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

SLL Reseach Seminar | The novel as mythobiography versus autobiography | 2022

 

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Hans Pienaar – Kaap | Protea Boekehuis, 2022

Hans Pienaar – Kaap. Protea Boekehuis, 2022. ISBN 9781485313311 Resensent: Joan Hambidge Hans Pienaar se roman word vir die leser soos volg verpak: ‘n fiksie in 33 perspektiewe en een waarskuwing. Op...

View Article
Browsing all 819 articles
Browse latest View live