Resensie | Michèle Meyer – Moer | Protea Boekehuis, 2022
Michèle Meyer – Moer. Protea Boekehuis, 2022. ISBN 978-1-4853-1328-1 (gedrukte boek) / ISBN 978-1-4853-1329-8 (e-boek) Resensent: Joan HambidgeJy staar na jou eie lewe as ’n swart-en-wit film sonder...
View ArticleHuldeblyk | Johan van Wyk (1956 – 2022)
Johan van Wyk is op 27 Maart 2022 oorlede. Hy was bloemleser, digter, dramaturg, prosaskrywer en die skrywer van ‘n uitsonderlike doktorale studie, Die dood, die minnaar en die Oedipale struktuur in...
View ArticleInterview | with Linda Ann Strang | 2022
Linda Ann Strang – Star Reverse. Dryad Press, 2022.Interview @ Exclusive books, Cavendish, 7 April 2022 Hierdie aangrypende en slim debuut aktiveer Julia Kristeva se Black Sun – Depression and...
View ArticlePolemies | Stevie Wonder | 2022
Skaars het ons herstel van Will Smith se gedrag by die Oscar-aand en Steve Hofmeyr laat hom uit oor komplekse gendersake. Vir die rekord: Steve Hofmeyr se loopbaan as sanger en liriekskrywer val buite...
View ArticleResensie | Kelwyn Sole - Skin Rafts. Modjadji | Hands-on Book, 2022
Kelwyn Sole - Skin Rafts. Modjadji / Hands-on Book, 2022. ISBN 978-1-928433-39-2 Resensent: Joan Hambidge Words are just skin;the body is the beloved. Die titel van die bundel Skin Rafts deur Kelwyn...
View ArticleResensie | Joanita Erasmus-Alt & H.P. Van Coller (reds.) - Blitsverkopers,...
Joanita Erasmus-Alt en H.P. Van Coller (reds.) - Blitsverkopers, beeldvorming en bemarking. SunBonani Media, 2022. Sagteband: 399 bladsye. ISBN 9781928 424826Resensent: Joan Hambidge Blitsverkopers,...
View ArticleResensie | Frederik de Jager – Man op ’n fiets êrens heen | Protea...
Frederik de Jager – Man op ’n fiets êrens heen. Protea Boekehuis, 2022. ISBN13: 9781485312109 Resensent: Joan HambidgeFrederik de Jager se Man op ’n fiets êrens - 55 stories van mense onderweg is pas...
View ArticleResensie | Ashwin Arendse – Swatland | Kwela, 2022
Ashwin Arendse – Swatland. Kwela, 2022. ISBN: 9780795710070Resensent: Joan Hambidge Ennie wit mense vegietie ’n bġyn gesig ieen vegiewe oekie maklik ie. 28 gedigte. Met die eerste oogopslag dalk te...
View ArticleRubriek | Wat vind ons in Rooikappie se mandjie? | 2022
IIn ‘n kursus in literatuurteorie daag ek my studente in die derdejaar uit: kom ons kyk na die verhaal van Rooikappie en ons probeer bepaal watter boeke is in haar mandjie te vind.Freud of Lacan?...
View ArticleRubriek | Agatha Christie-Hercules Poirot | 2022
IDie afgelope langnaweek bekyk ek 12 episodes met Christie-speurverhale. Met David Suchet se puik vertolking van Agatha Christie se speurder: Hercules Poirot, vertolk deur David Suchet wat die...
View ArticleGedigte | Joan Hambidge - Oggendmeditasies | 2022
Oggendmeditasies Pase 2022 Die nag ‘n oorvol asbakmet besoeke van en naverre plekke, ontmoetingsmet vergetenes, vertrekkendes. Vrese tot die dag breek:‘n stil gebed soos Eugenio Montalesoekend na die...
View ArticleResensie | Johan Myburg – Narreskip | Protea Boekehuis, 2022
Johan Myburg – Narreskip. Protea Boekehuis, 2022. ISBN 978-1-4853-1345-8 Resensent: Joan HambidgeDie droom bly ’n mens jaag as rede begin te slaap Narreskip van Johan Myburg se voorblad betrek die...
View ArticleGedigte | Joan Hambidge - Oggendmeditasies | 2022
Oggendmeditasie 6 Paul Kruger eers gebalsemtoe in staatsie lê langsGezina in die heldeakker. Perde in die ABO se geproesverklap verkenners glo;ry eerder fiets as equus. Pegasus nou my perd, my saal,my...
View ArticleResensie | Franco Colin – Skeletaal | Imprimatur, 2022
Franco Colin – Skeletaal. Imprimatur, 2022. ISBN 978-0-620-98084-5 Resensent: Joan Hambidge IIn die lang galery van beduidende gay-digters soos die latere Ernst van Heerden, Hennie Aucamp, Stephan...
View ArticleResensie | Carien Smith – Bot. Tafelberg, 2022
Carien Smith – Bot. Tafelberg, 2022. ISBN: 978-0624- 092872 Resensent: Joan HambidgeI Bot is die debuut van Carien Smith wat al geruime tyd aandag vestig as pryswenner en skrywer met belofte. En met...
View ArticleGedig | Bitterbessie dagbreek vir oulaas | 2022
Bitterbessie dagbreek, bitterbessie sonO aarde, die spieël het gebreektussen al die tekste oor onse Ingrid met soveel parodieë al besing.Soek ek in Groot verseboek na haar,loop maar in sirkels rond...
View ArticleRubriek | Geloof | 2022
INou onlangs kyk ek weer na The Night of the Iguana (1964) gebaseer op Tennessee Williams se uitsonderlike drama. Die verhaal van die priester (vertolk deur Richard Burton) wat gedwing word om die kerk...
View ArticleResensie | Celesté Fritz – Verdeelde stand / Divided Stance | Hemel & See...
Celesté Fritz – Verdeelde stand / Divided Stance. Hemel & See Boeke, 2022. ISBN 9781 998 958856 Resensent: Joan Hambidge IHierdie digbundel sit die noot hoog in op die agterblad. Daar word beweer...
View ArticleResensie | Douglas Reid Skinner – A Short Treatise on Mortality | uHlanga, 2022
Douglas Reid Skinner – A Short Treatise on Mortality. uHlanga, 2022. ISBN 9780620986892 Resensent: Joan Hambidge IHierdie is gedigte geskryf deur ‘n sterk digterlike hand wat tegnies in beheer is. Die...
View ArticleResensie | Herman Lategan – Hoerkind, die memoir van ‘n randeier | Penguin...
Herman Lategan – Hoerkind, die memoir van ‘n randeier. Penguin Random House, 2022. ISBN: 2022 13579108642Resensent: Joan Hambidge Hierdie memoir vertel die lewensverhaal, van ‘n naked I, oor die lot...
View Article