Rubriek | Joan Hambidge – Vermindering | 2023
IWat is die regte woord vir abuse in Afrikaans? Dalk vermindering? Daardie goed gemikte hou – dikwels met ‘n glimlag – wat jou op jou plek sit. Dalk is vermindering presies dat jy iemand nie gee wat...
View ArticleResensie | Johann Lodewyk Marais – Kumbukumbu. ‘n Reisboek oor Kenia |...
Johann Lodewyk Marais – Kumbukumbu. ‘n Reisboek oor Kenia. Imprimatur, 2022. ISBN 978 0 6397 4398 1 Resensent: Joan Hambidge I‘n Memorieboek. ‘n Uitsonderlike boek van die digter (en historikus)...
View ArticleResensie | Johann Lodewyk Marais – Sirkelgang | Naledi, 2023
Johann Lodewyk Marais – Sirkelgang. Naledi, 2023. ISBN 978-1-991256-09-6Resensent: Joan Hambidge In hierdie bundel vind ‘n mens veral ‘n bemoeienis met Afrika en die natuur. Die openingsgedig sê dit...
View ArticleResensie | Marlise Joubert – Laatnageilande | Naledi, 2023
Marlise Joubert – Laatnageilande. Naledi, 2023. ISBN: 9 781991 256089 Resensent: Joan Hambidge ILaatnageilande is Marlise Joubert se elfde digbundel. Sy is skilder, dramaturg en romansier van onder...
View ArticleResensie | Johann Rossouw – Sluitstuk | Umuzi, 2023
Johann Rossouw – Sluitstuk. Umuzi, 2023. ISBN: 9781415210031 Resensent: Joan Hambidge ISluitstuk word beskryf as ‘n elegiese roman oor verlange, verlies, wraak en versoening. Dit handel oor die...
View ArticleOnderhoud | Dominique Botha gesels met Joan Hambidge | Dwarsrivier, 2021
Dominique Botha is die wenner van die 2023 Ingrid Jonkerprys vir haar debuutbundel Donkerberg (2021, Dwarsrivier). Hieronder die onderhoud wat Joan Hambidge op 28 Augustus 2021 met die digter gevoer...
View ArticleResensie | Pieter Odendaal – ontaard | Tafelberg, 2023
Pieter Odendaal – ontaard. Tafelberg, 2023. ISBN 9780624093930 Resensent: Joan Hambidge I Die wêreld is wyd en vol verlange In Pieter Odendaal se bundel ontaard, wat sopas by Tafelberg verskyn het,...
View ArticleResensie | Ilse van Staden – verveertaal | Imprimatur, 2023
Ilse van Staden – verveertaal. Imprimatur, 2023. ISBN 978 0 6397 86391 Resensent: Joan Hambidge Ver in die wêreld Kittie Sedert haar debuut Watervlerk (2003) het hierdie digter se poësie bekoor met...
View ArticleResensie | Annemarié van Niekerk – Onder ’n bloedrooi hemel: Liefde en geweld...
Annemarié van Niekerk – Onder ’n bloedrooi hemel: Liefde en geweld in Suid-Afrika: ’n Memoir. Tafelberg, 2023. ISBN: 9780624093596 * P.P. Fourie – Ons skulde. Queillerie, 2023. ISBN: 9780795710834...
View ArticleRubriek | Joan Hambidge - Oor vriendskap | 2023
IWat is vriendskap en waarom sluit ons verbintenisse met mekaar? Waarom vermy ons ander in vriendskap en word sekere mense deel van ons binne-wêreld? Dikwels kan ons eers ná iemand se finale vertrek...
View ArticleResensie | Duisend-en-een-nagte. Gekeur en oorvertel deur Kader Abdolah...
Duisend-en-een-nagte. Gekeur en oorvertel deur Kader Abdolah (vert. uit Ndl deur Wium van Zyl). Vermont: Hemel en See Boeke, 2023. ISBN Resensent: Joan Hambidge IDie Duisend-en-een-nagte ook die...
View ArticleResensie | Michel Houellebecq – vernietig (uit die Frans vertaal deur Johann...
Michel Houellebecq – vernietig (uit die Frans vertaal deur Johann Rossouw). Naledi, 2023. ISBN 978-1-991256-40-9 Resensent: Joan HambidgeIanéantir (oftewel: vernietig) van Michel Houellebecq is deur...
View ArticleGesprek | Louise Viljoen gesels met Joan Hambidge
Louise Viljoen & Joan Hambidge, 2023 © SASNEV
View ArticleRubriek | Taalsake | 2023
Joan Hambidge, November 2023 © Philip de VosIAnnemie Stoman & Delana Fourie (Reds) - Senior tweetalige skoolwoordeboek | Senior bilingual school dictionary. ISBN: 9781868902149 | R220.00...
View ArticleResensie | Kobus Lombard – Sandskrif | Imprimatur, 2023
Kobus Lombard – Sandskrif. Imprimatur, 2023. ISBN 978-0-7961-1000-8 Resensent: Joan Hambidge I In 2001 debuteer die digter Kobus Lombard met Geknipte naelstring. Hierna volg in 2005 Tussen wysvinger en...
View ArticleResensie | Daniel Hugo (red) - Ina Rousseau – ‘n huldiging | Naledi, 2023
Daniel Hugo (Red) - Ina Rousseau – ‘n huldiging. Naledi, 2023. ISBN 9781 991 256 447. R330, 336ppResensent: Joan HambidgeOnder die sub-titel Digter van die kwiksilwerwoord word Ina Rousseau vereer met...
View ArticleResensie | Duncan Brown, Kobus Moolman, Nkosinathi Sithole (Reds.) - Notes...
Duncan Brown, Kobus Moolman, Nkosinathi Sithole (Reds.) - Notes from the Body: Health, Illness, Trauma. University of Kwazulu-Natal Press, 2023. ISBN: 978 1 86914 532 3 Resensent: Joan Hambidge I....
View ArticleResensie | JM Coetzee - The Pole and other stories | Penguin, 2023
JM Coetzee - The Pole and other stories. Penguin: 2023. ISBN:9781787304062, Sagteband, R350.00, 250pp.Resensent: Joan Hambidge In Lucy Daniel, die redakteur van Defining Moments in Books (Cassell...
View ArticleRubriek | Joan Hambidge - Wilgenhof en rituele | 2024
IWaarom die bohaai oor Wilgenhof? Waarom sulke uiteenlopende stemme en stryd? Oud-Wilgenhoffers wat alles kontekstualiseer en briefskrywers wat eweneens terugkyk en onthou. Positief teenoor negatief....
View Article