Quantcast
Channel: WOORDE WAT WEEG
Browsing all 819 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rubriek | Hoe lees ons? XIX | 2022

IEen van die belangrikste Roland Barthes tekste is Mythologies wat oorspronklik in 1957 verskyn het. Sowel Annette Lavers as Richard Howard het dit vertaal.  Die mite as desillusie, veral sosiale mites...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Piet van Rooyen - Antraks – ‘n Roman | Protea Boekehuis, 2023

Piet van Rooyen - Antraks – ‘n Roman | Protea Boekehuis, 2022 |ISBN 978 1 4853 13, Sagteband 304 pp Resensent : Joan Hambidge Piet van Rooyen se roman Antraks word bemark as ‘n omgewingsvriendelike...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Adriaan Potgieter - In die klipknoets van haar vuis || Sheila...

Adriaan Potgieter – In die klipknoets van haar vuis. Hemel & See Uitgewers, 2023. ISBN: 978-1-998958-90-0 || Sheila Cussons – Gestaltes 1947. ISBN: 978-1-998 958894 Resensent: Joan Hambidge  “Én...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Julia May Jonas – Vladímír | Picador, 2022

Julia May Jonas – VladímírPicador, 2022ISBN 978 1529 080 469Resensent: Joan Hambidge Binne die lang tradisie van die kampusroman, van Mary McCarthy se The Groves of Academe (1952) tot by Pnin (1957)...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Interview | Joan Hambidge with Ron Irwin | 2023

Congratulations on the publication of your second novel My side of the Ocean. I started reading the manuscript last year after 1 in the morning and completed this compelling book at 4.30 in the morrow....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Onderhoud | Joan Hambidge - ‘Ek dig nie meer uit die vuis nie’ | 2023

Skryfproses word vir haar soeke na tegniek Die digter Joan Hambidge se jongste bundel Sanctum is midde-in die ontwrigting van die pandemie geskryf. Sy dig oor verliese en verlorenheid en onder meer die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rubriek | Hikikomori | 2023

ITamaki Saito benaam hikikomori ( ひきこもり of 引きこもり) in 1998. ‘n Toestand van totale sosiale onttrekking of isolasie. ‘n Persoon wat dikwels vir langer as ses maande wegbly van enige vorm van werklike...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Salman Rushdie – Victory City | 2023

Salman Rushdie – Victory City. Jonathan Cape, Londen: 2023. ISBN 978 1 787 3345 1Resensent: Joan Hambidge Die omstrede Salman Rushdie is onlangs aangeval en met ‘n mes gesteek in die oog. Gelukkig...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Jerzy Koch | Polkadraai | Turskvy, 2022

Jerzy Koch – Polkadraai. Turskvy, 2022. 110 bladsye, R250. ISBN: 978-0-6397-2418-8 Resensent: Joan Hambidge IDie vertaler, digter, bloemleser en literatuurgeskiedskrywer se tweede bundel, Polkadraai,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Nick Mulgrew - The Book of Unrest | uHlanga, 2022

Nick Mulgrew - The Book of Unrest. uHlanga, 2022. ISBN: 978-0-620-98690-8Resensent: Joan Hambidge Receding now, the floodwater masquerades as ocean.Every day the intertide rises further, approaching...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Pieter Marais – Konkel | Protea, 2023

Pieter Marais – Konkel. Protea, 2023. ISBN: 978-1-4853-1447-9Resensent: Joan Hambidge IKonkel van Pieter Marais is satiries in aanbod. En satire is een van die moeilikste genres binne die kunste, omdat...

View Article

Gedig | Joan Hambidge - Don’t look now | 2023

Sielskerwe glo hierdie besoekevan die dooies aan ons,vertel ek vir my digtersvriend vanoggend ná ‘n droomoor geliefdes en dooiesroepend na ons. Sedert die mees onlangsevertrekkende roep ‘n swart...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Peter Anderson - Night Transit | Dryad Press, 2023

Peter Anderson - Night Transit. Dryad Press, 2023. Resensent: Joan HambidgeI  VoorafPeter Anderson is tereg ‘n bekroonde én gerekende digter. Die Thomas Pringle- en die Sanlam-pryse is aan hom...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Sven Axelrad - Buried Treasure | Umuzi, 2023

Sven Axelrad - Buried Treasure. Umuzi, 2023. R290.00, 222pp (Sagteband) | ISBN 9781415211083 Resensent: Joan Hambidge Wat ‘n roman! Buried Treasure van Sven Axlerad smokkel met jou kop. Slim,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Film | Beau is Afraid | 2023

Beau is Afraid | Jaquin Phoenix, Parker Posey, Amy Ryan, Nathan Lane | Regisseur Ari Aster, VSA 2023Resensent: Joan HambidgeDie eerste doodsonde van die filmkuns is ‘n film wat te lank is (179 min),...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Onderhoud | 13 vrae aan Tom Dreyer | 2023

Hartlik geluk met Nou in infrarooi (ISBN: 978 07957 10728 Kwela, 2023) wat my absoluut aanspreek.1  In 1997 debuteer jy in Nuwe stemme I met netjies afgeronde verse. Hierna verander jy in ‘n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rubriek | Privaat en Openbaar | 2023

Toe die befaamde digter Sheila Cussons na haar verblyf in Spanje na Kaapstad terug gekeer het, was haar onvergeetlike woorde aan my: “Kaapstad is nes ‘n klein Spaanse kusdorpie. Vól skinder en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Jaco Jacobs - Die spaghettiboom | Protea Boekehuis, 2023

Jaco Jacobs - Die spaghettiboom (Illustrasies Pippa Pereira). Protea Boekehuis, 2023. ISBN: 978 4853 1325 0 | R180Resensent: Joan Hambidge  ILydia Snyman, die uitstekende teoretikus van kinderboeke,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Eben Venter – Decima | Penguin, 2023

Eben Venter – Decima.  Penguin, 2023. ISBN 9781415210017Resensent: Joan HambidgeIHierdie roman uit die pen van die veelbekroonde skrywer Eben Venter se pen is gewoon meesleurend. Outofiksie, fabel, ‘n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Konstantinos P. Kavafis - Van Alexandrië na Ithaka | Naledi, 2023

Konstantinos P. Kavafis - Van Alexandrië na Ithaka (vert. Louise Cilliers). Naledi, 2023. ISBN: 978-1-77617-236-8 | 102 bladsye, R260.00 Resensent: Joan Hambidge I Vertalings verruim en verryk ‘n taal....

View Article
Browsing all 819 articles
Browse latest View live