Joan Hambidge - ‘n Nota by Alexander Strachan se Brandwaterkom
IAlexander Strachan se roman Brandwaterkomis ‘n roman wat by my spook. Nie alleenlik is dit goed geskryf nie, maar die skrywer laat verskillende dimensies naatloos oor mekaar skuif. Die historiese...
View Article‘n Nota by drie onlangse tekste: Judaskus (Rudie van Rensburg), Kamee (Roela...
IOm ‘n dagbladresensent te wees, is ‘n ondankbare taak. Teen ‘n sperdatum in met sowat 800 woorde in jou bladsak, moet jy sowel die boek bemark as jou kritiese oordeel vel. Boonop het jy die...
View ArticleMarlise Joubert - Bladspieël (2015)
Marlise Joubert - Bladspieël. Human & Rousseau, 2015. ISBN 978 0 7981 6954 7Resensent: Joan Hambidge Dit is Marlise Joubert se agste bundel en haar mees uitstaande bundel bly vir hierdie leser...
View Article‘n Nota by Dogma van Christiaan Olwagen
Hierdie teaterstuk werk met die spanning tussen geloof en ongeloof. In 1999 was daar die film Dogma wat vir omstredenheid gesorg het weens kritiek op die Katolieke Kerk. Kevin Smith het...
View ArticlePetra word tagtig
Petra Müller (1935 - )Ek het Petra meer as vyf-en-dertig jaar gelede ontmoet. Sy was toe ‘n uitgewer en omring deur ander kundiges. Mense wat lang en vér paaie gestap het met hulle skrywers. "Moenie...
View ArticleT. T. Cloete sterf
T. T. Cloete (1924 – 2015)IDie poësie laat hom geld met delikate geweld – T. T. CloeteIn 2001 het ek, Heilna du Plooy en Charles Fryer die 100 beste gedigte van Cloete saamgebundel as Die baie ryk ure...
View ArticleChristine Barkhuizen le Roux – skynskadu (2015)
Christine Barkhuizen le Roux – skynskadu. Naledi, 2015. ISBN 978 0 928316 11 7Resensent: Joan Hambidgeskynskaduis die derde bundel van die digter Christine Barkhuizen le Roux wat die romans...
View ArticleAntjie Krog and The Post-Apartheid Public Sphere: Speaking Poetry to Power -...
Antjie Krog and The Post-Apartheid Public Sphere: Speaking Poetry to Power - Anthea Garman. UKZN Press, 2015. ISBNResensent: Joan HambidgeOor die rol wat Antjie Krog speel as openbare figuur skryf...
View ArticleVirginia: Wie is bang? Who's afraid?
IWie’s bang vir Virginia Woolf?Sandra Prinsloo, Marius Weyers, Greta Pietersen & Wessel Pretorius.Regisseur: Christiaan Olwagen. Vertaling: Saartjie BothaEdward Albee se swart komedie Who’s afraid...
View ArticleHarper Lee – Go set a Watchman (2015)
Harper Lee – Go set a Watchman. Penguin Random House, 2015. ISBN 978 1 78 515028 9Resensent: Joan HambidgeNog selde was daar soveel publisiteit rondom ‘n boek as met Harper Lee se Go set a Watchman....
View ArticleJoan Hambidge - Buikspreek [Gedig]
Met elke leuenspreek of metafoor,metonimia, horisontaal verdroom,keer ek telkens terug na die oerakkoordvan dié klankbord, spitsig verwoord.Eerder 'n ouijia-bord, 'n séance?'n Oproep van dooie, geykte...
View ArticleLeonard Nolens - ‘n Digter in Antwerpen (2015)
Leonard Nolens - ‘n Digter in Antwerpen. Protea Boekehuis, 2015. ISBN 978 1 4853 0176 9Resensent: Joan Hambidge Om ‘n nuwe digter te ontdek, is soos om ‘n nuwe vriendskap te sluit. Jy hou van iemand...
View ArticleJoan Hambidge - ‘n Nota by T. T. Cloete se “Alle grappies op ‘n stokkie” (uit...
I‘n Besonder boeiende gedig waarin die digter T. T. Cloete sy verbluffende teoretiese kennis demonstreer, is die vers oor Peter Sellers, die bekende komediant. Nie alleen word Sellers se lewe as...
View ArticlePiet du Toit & Wanda Smith – Stylboek (2015)
Piet du Toit & Wanda Smith – Stylboek: Riglyne vir paslik skryf. Protea Boekehuis, 2015. ISBN 978 1 4853 0 114 1Resensent: Joan HambidgeIDie jongste Stylboek van Piet du Toit & Wanda Smith is...
View ArticleDavid Attwell - J.M. Coetzee and the Life of Writing (2015)
David Attwell - J.M. Coetzee and the Life of Writing. Jacana, 2015. ISBN 978 1 4314 2153 4.Resensent: Joan HambidgeDavid Attwell is ‘n gesiene literator, verbonde aan York Universiteit en ‘n voorste...
View ArticleMarlise Joubert - Bladspieël (2015)
Marlise Joubert - Bladspieël. Human & Rousseau, 2015. ISBN 978 0 7981 6954 7Resensent: Joan Hambidge Dit is Marlise Joubert se agste bundel en haar mees uitstaande bundel bly vir hierdie leser...
View ArticleJoan Hambidge - Metafisiese indeks [Gedig]
O goedheid Gods hier nooit volprese,my eerste mantra roepend 'n hert in dorre streke;versies soos braille in 'n blou onderstreepte Bybel:ek het jou by die naam geroep, jy's myne ...In Jerusalem hoor...
View ArticleJan van Staden – Boer kry ‘n vrou (2015)
Jan van Staden – Boer kry ‘n vrou. Tafelberg, 2015. ISBN 978 0 624 07369 7 Resensent: Joan HambidgeOns almal het al Boer soek vrougevolg en verwonderd toegekyk hoe hubare vroue hulle skaamteloos...
View ArticleFilmverse (Fopspeen Moving Pictures & ATKV)
Fopspeen Moving Pictures - Filmverse (DVD). ATKV, 2014Resensent: Joan Hambidge.Om ’n gedig te lees (en te verstaan) werk met besonder intieme assosiasies.Nie twee persone sal ’n gedig dieselfde vertolk...
View ArticleAlexander Strachan - Brandwaterkom (2015)
Alexander Strachan - Brandwaterkom. Tafelberg, 2015. ISBN Resensent: Joan HambidgeAlexander Strachan is ’n fyn stilis en vernuftige skrywer. Hy kan tekste konstrueer en oortuigend opbou. Sy tekste soos...
View Article