Elisa Galgut - The Attribute of Poetry (2015)
Elisa Galgut - The Attribute of Poetry. Modjaji Books, 2015. ISBN 978 1 928215 02 8Resensent: Joan HambidgeIElisa Galgut is ‘n dosent in filosofie aan die UK. In die begeleidende nota vooraf...
View ArticleJoan Hambidge - ‘n Nota by Alexander Strachan se Brandwaterkom
IAlexander Strachan se roman Brandwaterkomis ‘n roman wat by my spook. Nie alleenlik is dit goed geskryf nie, maar die skrywer laat verskillende dimensies naatloos oor mekaar skuif. Die historiese...
View ArticleTinus Horn - Boas Mei is verward (2015)
Boas Mei is verward deur Tinus Horn. Uitgewer: Penguin, 2015. ISBN 9781415206621Resensent: Joan HambidgeBaie duidelik op die skaterblad van Tinus Horn se roman Boas Mei is verward staan daar: Fiksie.In...
View Article‘n Nota by drie onlangse tekste: Judaskus (Rudie van Rensburg), Kamee (Roela...
IOm ‘n dagbladresensent te wees, is ‘n ondankbare taak. Teen ‘n sperdatum in met sowat 800 woorde in jou bladsak, moet jy sowel die boek bemark as jou kritiese oordeel vel. Boonop het jy die...
View Article‘n Nota by Dogma van Christiaan Olwagen
Hierdie teaterstuk werk met die spanning tussen geloof en ongeloof. In 1999 was daar die film Dogma wat vir omstredenheid gesorg het weens kritiek op die Katolieke Kerk. Kevin Smith het...
View ArticlePetra word tagtig
Petra Müller (1935 - )Ek het Petra meer as vyf-en-dertig jaar gelede ontmoet. Sy was toe ‘n uitgewer en omring deur ander kundiges. Mense wat lang en vér paaie gestap het met hulle skrywers. "Moenie...
View ArticleT. T. Cloete sterf
T. T. Cloete (1924 – 2015)IDie poësie laat hom geld met delikate geweld – T. T. CloeteIn 2001 het ek, Heilna du Plooy en Charles Fryer die 100 beste gedigte van Cloete saamgebundel as Die baie ryk ure...
View ArticleGilbert Gibson - Vry- (2015)
Gilbert Gibson - Vry-. Human & Rousseau, 2015. ISBN 978-0-7981-7053-6 | ISBN 978-0-7981-7054-3 (epub) | ISBN 978-0-7981-7055-0 (mobi)Resensent: Joan HambidgeGilbert Gibson se gedigte bevat kenmerke...
View ArticleJoan Hambidge - Icarus [Gedig]
W. H. Auden, Photo: Cecil BeatonAbout suffering they were never wrong,The old Masters: how well they understoodIts human position:W. H. AudenVroegdag in 'n gastehuis langs die see,Auberge Burgundy te...
View ArticleJoan Hambidge - Neruda in oënskou
Neruda in oënskouagregamos viviendo la cifra que falta al dolor(lewend verskaf ons die statistiek wat pyn steeds mis)Pablo Neruda i EkshumasieRegter Mario Carrozabeveel 'n ondersoekna ene Michael...
View ArticleHandwoordeboek van die Afrikaanse Taal, 6de uitgawe - Jana Luther, Fred...
Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal, 6de uitgawe. Jana Luther, Fred Pheiffer & Rufus H. Gouws (redakteurs). Pearson, 2015. ISBN 9781770257009Resensent: Joan HambidgeDie nuwe HAT is omvattend...
View ArticleJoan Hambidge - Lady Gaga [Gedig]
Lady GagaJoan Hambidge"Doen wat julle wilmet my lyf", tart sy'n Marilyn-konterfeitsel.Soms dra sy selfs 'n vleisrokwat lyk soos Parma-hamopgehang in 'n egte Italiaanse restaurant.Sy wys hoe rou haar...
View ArticleValerio Magrelli –The Secret Ambition. Selected poems (2015)
Valerio Magrelli –The Secret Ambition. Selected poems (Uit die Italiaans vertaal deur Douglas Reid Skinner & Marco Fazzini). African Sun Press, 2015. ISBN 978 0 620 66927 6Resensent: Joan...
View ArticleJoan Hambidge - Lady Gaga (Translated by Douglas Reid Skinner) [Poem]
Douglas Reid SkinnerLady GagaJoan Hambidge“Do what you want with my body,” she taunts, this pale imitation Marilyn. Sometimes she even wears a meat dress that looks like Parma ham hung in a real...
View ArticlePerspektief & Profiel – H. P. van Coller, Red. (2015)
Perspektief & Profiel– H. P. van Coller, Red. Van Schaik: Pretoria, 2015. ISBN 978 0 627 03104 5Resensent: Joan HambidgeDie subtitel van Perspektief & Profiel heet ‘nAfrikaanse...
View ArticleMarié Heese – Haiku for Africa (2015)
Marié Heese – Haiku for Africa. Art by Edith Bukani; audio CD voorgelees deur Natalia Molebatsi. UNISA, 2015. ISBN 978 1 86888 724 8Resensent: Joan HambidgeMarié Heese beklee 'n uitsonderlike posisie...
View Article‘n Nota by Debbie Loots se 'Split' (2015)
‘n Nota by Debbie Loots se SplitQueillerie, Kaapstad. 2015, ISBN 978 0 7958 0096 6ploINou onlangs lees ek toevallig ‘n Rooi Rose en ‘n voormalige redaktrise van ‘n vrouetydskrif begryp Simone de...
View ArticlePerspektief & Profiel – H. P. van Coller, Red. (2015) - Deel 2
Perspektief & Profiel– H. P. van Coller, Red. Van Schaik: Pretoria, 2015. ISBN 978 0 627 03104 5Resensent: Joan HambidgeDie uitstekende en uitgebreide inleiding van Henriette Roos gee ’n deeglike...
View ArticleTsjechof In Kaapstad (Resensie: Die seemeeu)
Tsjechof In Kaapstad.‘Seemeeu’ bied ryke stof vir besinningResensent: Joan HambidgeHoe meer dinge verander, hoe meer bly dit dieselfde. Klassieke tekste is klassiek omdat daar in so ’n teks ’n kern is...
View ArticleEmma Bekker – Skryn (2015)
Emma Bekker – Skryn. Protea Boekhuis, 2015. ISBN: 978-1-4853-0477-7 (gedrukte boek), 978-1-4853-0478-4 (e-boek), 978-1-4853-0479-1 (ePub)Resensent: Joan Hambidge'n Mens sou 'n studie oor besondere...
View Article