Taaldispuut & Max du Preez [Brief]
Kaapstad, 03 Mei 2016 00:00, Die BurgerIn twee onlangse reaksies op die taaldispuut aan die Universiteit Stellenbosch het ons die sobere, rustige reaksie van Ria Smuts, wat betoog vir die belang van...
View ArticleResensie: Anneli Groenewald - Die skaalmodel (2016)
Anneli Groenewald - Die skaalmodel. Tafelberg, 2016. ISBN 9780624076070. Prys: R240Resensie: Joan HambidgeAnneli Groenewald het verlede jaar die NB-debuutprys verower met haar roman Die skaalmodel.Dit...
View ArticleRyk Hattingh – Huilboek (2016)
Ryk Hattingh – Huilboek. Human & Rousseau, 2016. ISBN 9780798172493Resensent: Joan HambidgeSelde – indien ooit – het hierdie leser so ingesluk geraak deur ’n boek.Die roman heet Huilboek. Dit is ’n...
View ArticleBoerneef, Breyten en die berggansveer
Die vuur brand laagdie winter koudJulie is lankou Sampie oudwies saans by die deurwat wil hy hêis aant binnetoe beurwil laans my lêHierdie klein gedig staan opgeteken in Boerneef se Mallemole(Nasionale...
View ArticleBreyten Breytenbach - die na-dood (2016)
Breyten Breytenbach - die na-dood. Human & Rousseau, 2016. ISBN 978 0 7981 7246 2Resensent: Joan HambidgeIHierdie bundel, uitgegee deur Human & Rousseau, dra die sub-titel: die singendehand se...
View ArticleJoan Hambidge - Argief
Op soek na ‘n misgeplaaste objek in my biblioteek-cum-argief waar ek tuisgaan, kom ek af op Roland Barthes se Writing degree zero wat onder my dubbelbed geland het. Die bed het vier kaste onderin. Hier...
View ArticleDavid Cornwell – Like it matters (2016)
David Cornwell – Like it matters. Umuzi, 2016. ISBN 978 1 41520 160 2Resensent: Joan Hambidge“I knew a guy once who tried to keep me sober by teaching me some Buddhist stuff, and he used to say when...
View ArticleJoan Hambidge: reaksie op M. C. Botha brief aan Die Burger [Brief]
6 Junie 2016In sy stuk "O, die ge-oink in die moddertrog", met die sub-titel Comrades van die praatsiekes, gee MC Botha sy mening oor die taalstryd (Die Burger, 4 Junie). 'n Mens sou waarskynlik...
View ArticleVir N. P. van Wyk Louw se geboortedag – ’n vers uit 'Lykdigte'. Ter herinnering.
N.P. van Wyk Louw (1906 — 1970)IDie mise-en-scène:’n blik op ’n steeg: ’n koueAmsterdamse wintersdag teen’n Kaapse herfsdag. Die gemoedstoestand:verlies, nostalgie, ’n psigiese keerweer.IIIn ’n ander...
View ArticleJoan Hambidge - Andrei Tarkofski (1932 - 1986)
Andrei Tarkofski se films kan ‘n mens telkemale herbesoek. Die bekende dokumentêr oor sy lewe waarin sy weduwee onder andere praat oor sy werk. Daar is die bekende toneel waar ‘n huis afgebrand word in...
View ArticleJoan Hambidge - Cassius Marcellus Clay (1942 - 2016) [Gedig]
Muhammad Ali,wêreldkampioen driemalig,glo meer binnegoed as bek,het ge-Rumble-in-the-Jungle,ge-Thrilla-in-Manila;selfs buite die kryt ómgeveg, baklei, geboksvir vryheid van spraak."No Vietcong ever...
View ArticleJoan Hambidge - Op hierdie vadersdag [Gedig]
Goedskiks, twintig jaar te laat,onthou ek hoe ek jou ligbruin jasmet ekstra knope en binnesakkein 'n New Yorkse winter dra.Dié jas is saam New Haven toe,waar ek in 'n brief vir julle skryfvan die...
View ArticleJoan Hambidge - Tarkofski se 'Stalker'
IStalker(gebaseer op die roman Roadside Picnic)is gemaak in 1979 en word getipeer as psigologiese drama, ofskoon dit ook science fiction is. Žižek gee hoog op oor hierdie film in The pervert's guide to...
View ArticleHuldeblyk: Adam Small (1936 - 2016)
Adam, Rosalie & Joan op FranschhoekAdam Small het gereeld met my gekorrespondeer; elke e-pos afgesluit met “alles van die mooiste”. Sowel sy digkuns as dramas kan as bakens beskou word. Die...
View ArticleJoan Hambidge nuwe lid van US se raad
Kaapstad. – Prof. Joan Hambidge is deur lede van die Universiteit Stellenbosch (US) se konvokasie tot die universiteitsraad verkies.Hambidge is verbonde aan die Skool vir Tale aan die Universiteit van...
View ArticleJoan Hambidge - Tarkofski se Solaris (1972)
IHierdie film word as een van die hoogtepunte beskou in die genre van sciencefiction. Dit is egter ook een van Tarkofski se films waarin ‘n mens sy belangrikste tegnieke kan sien soos:Eduard Artemyef1....
View ArticleBernard Odendaal - Woorde hul storie sien ken: Essays en rubrieke (2016)
Bernard Odendaal - Woorde hul storie sien ken: Essays en rubrieke. Naledi, 2016. ISBN 978 0 928316 36 0Resensent: Joan HambidgeBernard Odendaal is digter en digkunsresensent, tans skryfskooldirekteur...
View ArticleMichelle van der Spuy in gesprek met Joan Hambidge (Eikestadnuus, 2016)
1. Waarom het jy besluit om jouself vierkiesbaar vir die raad te stel?Ek is ‘n oud-Matie (dus alumna, vroulik!) van Stellenbosch. Ek is ‘n professor aan die UK en beleef as lid van die Skool vir Tale...
View ArticleJoan Hambidge - Oscar en Reeva
Reeva Steenkamp & Oscar Pistorius, fatale ontmoetingToe die Oscar Pistorius-saak gebeeldsaai is, het ek elke dag daarna gekyk om 'n student wat 'n doktorsgraad hieroor skryf, te begelei. Soos alle...
View ArticleWerner Herzog: Aguirre, the Wrath of God
Werner Herzog se veelgeroemde Aguirre, the Wrath of God (Aguirre, der Zorn Gottes) van 1972 is waarskynlik ‘n film wat net so onthoubaar is vir wat agter die skerms gebeur het as vir die film self...
View Article