Quantcast
Channel: WOORDE WAT WEEG
Browsing all 819 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Fanie Olivier (Samest) - Die heel mooiste Afrikaanse liefdesgedigte (2016)

Fanie Olivier (Samest) - Die heel mooiste Afrikaanse liefdesgedigte. Human & Rousseau, 2016. ISBN 9780798170406Resensent: Joan HambidgeIOp die Versindaba het ek in 2010 geskryf oor die liefdesgedig...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Milan Kundera - The Festival of Insignificance (2015)

Milan Kundera - The Festival of Insignificance. Faber & Faber, 2015. ISBN 9780571316465Resensent: Joan HambidgeMilan Kundera is ’n gerekende skrywer. Daar is gedeeltes van elke roman wat ’n mens...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ronelda S. Kamfer – Hammie (2016)

Ronelda S. Kamfer – Hammie. Kwela, 2016. ISBN 9780795707575Resensent: Joan HambidgeHammie is ’n Kaapse woord vir “ma” of “moeder”. En hierdie bundel aktiveer ­Nancy Friday se My Mother My Self (1977)...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Umberto Eco (5 Januarie 1932 – 19 Februarie 2016)

Die groot semiotikus is oorlede. Met sy debuutroman Die naam van die roos (1980) het die literatuurwetenskaplike opslae gemaak. Hy het as teoretikus internasionale roem verower as romanskrywer. Hy is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huldeblyk: Anton Prinsloo (1941 - 2016)

Sowat ‘n jaar gelede skryf ek vir Anton Prinsloo ‘n e-pos waarin ek hom bedank vir sy werk as taalkenner. Dit is nadat ek ‘n rubriek gelees het waarin hy iets so helder verduidelik – net soos Gerhard...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Joan Hambidge - ‘Mockingbird’ se Lee bewys steeds statuur

Harper Lee is op 19 Februarie oorlede.Die verloop van tyd het nie die ontslape skrywer Harper Lee se roman To kill a Mockingbird ingehaal nie, skryf Joan Hambidge.Dit het meer as 40 miljoen eksemplare...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Joan Hambidge - Oorlog & Vrede (BBC, 2016)

IWar and Peace, die 2016 televisiereeks van die BBC, het ek op my rekenaar bestudeer. Dit is gebaseer op Leo Tolstoi se beroemde en klassieke roman Oorlog en vrede en gee uiteraard ‘n gekondenseerde...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Charl J. F. Cilliers – Dark Hole of the Moon (2016)

Charl J. F. Cilliers – Dark Hole of the Moon. Malgas Publishers, 2016. ISBN 978 0 620 604 39 0Resensent: Joan HambidgeBehind the View (2014), Grains of Sand (2013), Karoo: Haiku Variations (2012),  The...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

A Doll’s House - Regie deur Christaan Olwagen. Produksie: Roelof Storm (2016)

A Doll’s House - Teksverwerking en regie deur Christaan Olwagen. Produksie: Roelof StormResensent: Joan HambidgeBokmål: Et dukkehjem. Oor hierdie belangrike teks van Henrik Ibsen wat vir die eerste...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Neels Jackson - Wit, Afrikaanse man (2016)

Neels Jackson - Wit, Afrikaanse man. Cordis Trust, 2016.Resensie: Joan Hambidge’n Onafhanklike uitgewer is altyd ’n belangrike teenstem waar digters wat vir die oomblik buite die modegiere of...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Fransi Nieuwoudt - ’n Vlerkslag van kleur (2016)

Fransi Nieuwoudt - ’n Vlerkslag van kleur. Cordis Trust, 2016. ISBN: 978-0-9922057-8-2. R140.00Resensent: Joan Hambidge’n Bundel soos hierdie is nie ’n nuttelose publikasie nie.Ofskoon die doelstelling...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hilda Smits – die bome reusagtig soos ons was (2016)

Hilda Smits – die bome reusagtig soos ons was. Protea Boekehuis, 2016. ISBN 978-1-4853-0640-5. R160Resensent: Joan HambidgeHierdie bundeltitel aktiveer die Bee Gees se bekende liedjie “First of May”...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Joan Hambidge - ’n Nota by ’n vers

Tafereel’n Diepgroen boomlowerryk, vol voëls wat sing,staan in die agtertuin van ’n huisie beskeiein Beijing. Die oompies speel mahjong,die tantes spoel al skinderend die wasgoed,mense fiets verby, dis...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

C. Johann Bakkes – Openbaring, ‘n reisjoernaal (2016)

C. Johann Bakkes – Openbaring, ‘n reisjoernaal. Queillerie, 2016. ISBN 978 0 7958 0112 9Resensent: Joan HambidgeIHierdie boek word as nie-fiksie bemark. ‘n Vreemde indeling, omdat die reisverhaal per...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Breyten Breytenbach - Die singende hand: Versamelde gedigte 1984-2014 (2016)

Breyten Breytenbach - Die singende hand: Versamelde gedigte 1984-2014. Human & Rousseau, 2016. ISBN 9780798172134. R400.Resensent: Joan HambidgeDie derde band van Breytenbach se versamelde gedigte...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kreatiewe skryf en die UJ pryse vir 2016

Literêre pryse is dikwels omstrede in enige letterkunde. Maar die jongste bekronings van die UJ-prys laat ‘n mens wonder wátter maatstawe gebruik is om die wenners aan te wys. My kanttekeninge is nie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Joan Hambidge - ‘n Nota by ‘n Johann de Lange-gedig (2016)

VraeEn was ek ‘n boek, verslete& my rug swak,sal jy nog soms ingedagteblaai deur die strofesvan my bestaan,verbrokkelende beelde herroep,vergete verwysings na jouselftussen die vergeelde blaaie...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Joan Hambidge - Wyn in ’n digtersland

Chileense wynlande, waar kos, wyn en digkuns se paaie kruis.Chili se wyn is verruklik. In Santiago de Chile, in die dakswembad van die hotel The Singular, bely ’n Brit weer hoe gaande hy is oor...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ilse van Staden – Goeie dood wat saggies byt (2016)

Ilse van Staden – Goeie dood wat saggies byt. Protea, 2016. ISBN 978-1-4853-0547-7Dit is ’n unieke verhaal, hierdie een.Dit vertel, na my wete, vir die eerste keer in Afrikaans hoe ’n jong vroueveearts...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reekse: Fargo, Bedrag, The night manager

Wie sou ooit kon dink dat die kultusfilm Fargo in só ‘n inspirerende reeks met tien episodes omskep kon word? Nou lê die tweede reeks van 10 episodes op my en wag.Soos die tas met geld uit te grawe...

View Article
Browsing all 819 articles
Browse latest View live