Bibi Slippers - Fotostaatmasjien (2016)
Bibi Slippers - Fotostaatmasjien. Tafelberg Uitgewers, 2016. ISBN-13 : 9780624080732Resensent: Joan HambidgeBibi Slippers se gedigte werk met die idee dat daar niks nuuts onder die son is nie. Hierom...
View ArticleIngrid Jonker - Versamelde gedigte (2016)
Ingrid Jonker - Versamelde gedigte. Human & Rousseau, 2016. ISBN 978 0 7981 7467 1Resensent: Joan HambidgeIngrid Jonker is ‘n ikoniese digter. Soos Sylvia Plath en Anne Sexton. Nes die Russiese...
View ArticleDuane Aslett - Goudduiwel (2016)
Duane Aslett - Goudduiwel. Queillerie, 2016.Resensent: Joan HambidgeDie roman Goudduiwel vertel twee verhale oor en rondom die Krugermiljoene. Die een in die tyd van Paul Kruger; die ander verhaal is...
View ArticleJoan Hambidge - The Runaway Jury
El Camino de SantiagoDaar is geen kopiereg op idees nie.Nou onlangs word daar op Facebook geskryf teen NB-uitgewers wat 'n skrywer se idee sou steel oor die Camino. Die verskillende reaksies op...
View ArticleT.T. Cloete Die groot misterie van twee vroue
T. T. Cloete - Briewe aan Anna. Pooka uitgewers, 2016. ISBN 978 0 620 661 45 4Resensent. Joan HambidgeIOp die voorblad van hierdie pragboek is daar ‘n haarlok van die digter T.T. Cloete se vrou, Anna....
View ArticleJacomien van Niekerk - Baie worde: Identiteit en transformasie by Antjie Krog...
Jacomien van Niekerk - Baie worde: Identiteit en transformasie by Antjie Krog. Van Schaik, 2016. ISBN: 9780627035302Resensent: Joan HambidgeDie digter Antjie Krog is enige dosent se droom in ‘n kursus...
View ArticleJoan Hambidge - Inside Deep Throat
IIn 2005 word 'n dokumentêr vrygestel oor die film Deep Throat, 'n bekende chic porno-film met Linda Lovelace, die meisie wat net 'n orgasme kan bereik met orale seks, omdat haar klitoris in haar keel...
View ArticleJoan Hambidge - Resensiekunde
"We live for books."― Umberto Eco, The Name of the RoseJare gelede het HP van Coller voorgestel dat daar 'n kursus "resensiekunde" ingestel moet word. Hoe het daar nie stemme van verontwaardiging...
View ArticleSusan Smith - Die aarde is 'n eierblou ark (2016)
Susan Smith - Die aarde is 'n eierblou ark. Protea Boekhuis, 2016. ISBN 978-1-4853-0716-7 Resensent: Joan HambidgeSusan Smith se tweede bundel word bemark as eko-poësie, 'n terrein wat sy ook akademies...
View ArticleJohn Miles - Op 'n dag, 'n hond (2016)
John Miles - Op 'n dag, 'n hond. Human & Rousseau, 2016. ISBN 9780798174329Resensent: Joan HambidgeIJohn Miles se romans lewer altyd sterk sosiale kommentaar. Dit is egter die verhulde intertekste...
View ArticleJoan Hambidge - Tilda Swinton & A Bigger Splash (2015)
IDie uitmuntende aktrise Tilda Swinton vertolk in A Bigger Splash die rol van ‘n rocker.Toevallig lyk Swinton ook soos David Bowie, die rocklegende, en skynbaar was hulle in die werklike lewe goed...
View ArticleJoan Hambidge - Paul Thomas Anderson
I‘n Goeie filmmaker is soos ‘n goeie romanskrywer. Wanneer een film jou bekoor of aangryp, wil jy meer van die kunstenaar se werk sien.Of, sy of haar werk hérbesoek.Wanneer ‘n mens letterlik elke dag...
View ArticleBoetiek-intellektuele en regstellende aksie in 2016
IDie jaar 2016 is amper verby!Hierdie volgende uiting staan op Litnet in 'n brief van Deon Knobel aan sy broer Wilhelm:"En soortgelyk aan die vermiste oorskot van Gideon Scheepers (soos roerend...
View ArticlePaul Thomas Anderson, in drie sleutels
IHard Eight is hierdie briljante filmmaker se eerste film en is in 1996 vrygestel. Dit word beskryf as neo-noir met Philip Baker Hall, John C. Reilly, Gwyneth Paltrow en Samuel L. Jackson, en...
View ArticleT.T. Cloete - Die groot misterie van twee vroue: Briewe aan Anna (2016)
T.T. Cloete- Die groot misterie van twee vroue: Briewe aan Anna. Uitgewer: Pooka-uitgewers, 2016. ISBN 978 0 620 661 45 4Resensent: Joan HambidgeOp die voorblad van hierdie pragboek is ’n haarlok van...
View ArticleDie stilte van die skrywers
Stephanus MullerIn 'n onderhoud op Litnet met Naomi Meyer (Onderhoud met Stephanus Muller/ Dekolonisasie van musiek) beweer Stephanus Muller op 12/1:Hierdie versuim het rampsalige gevolge op...
View ArticleEtienne Terblanche - By die nag se wit kant (2016)
Etienne Terblanche - By die nag se wit kant. Protea Boekhuis, 2017. ISBN 9781485306016Resensent: Joan HambidgeHierdie bundel maak die indruk van ’n digter wat buite die kodes van Afrikaans dig. ’n...
View ArticleAndrei Tarkofski – Ivan’s Childhood (1962)
IOor die films van Andrei Tarkofski het ek al uitgebreid geskryf. Sy films resoneer met my siening van die lewe en kuns. Sy eerste rolprent Ivan’s Childhood het analises ontlok van Ingmar Bergman en...
View ArticleWoord wek woord en wederwoord
So elke sewe jaar tref daar ‘n plaag onse letterkunde soos ‘n pes. In die jongste een handel dit oor Tom Gouws se resensie van Indeksen H.P. van Coller se reaksie hierop. Hy meen dat Gouws dit nie mog...
View ArticleLa la land
Damien Chazelle regisseur, met Ryan Gosling en Emma StoneIAan die begin van The Pervert's Guide to the Cinema praat Slavoj Žižek, die psigoanalis, oor hoe films ons leer om liefde / begeerte te skep....
View Article