Burn after Reading (2008)
IDie idee van skering en inslag kom sterk na vore wanneer ‘n mens die films van die Coen-broers beskou. Die opwaartse draad en die draad wat hierteen gaan.Ek bekyk tans die films van hierdie...
View ArticleDeon Maas - Melk die heilige koeie: Van baarde en banting tot Zupta en zol...
Deon Maas - Melk die heilige koeie: Van baarde en banting tot Zupta en zol. Tafelberg, 2017. ISBN 978 0 624 08116 6Resensent: Joan HambidgeDie boek word bemark met Deon Maas op die agterblad wat meen...
View ArticleCas Vos – In ’n oomblik (2017)
Cas Vos – In ’n oomblik. Naledi, 2017. ISBN 9780928316445Resensent: Joan HambidgeDie belangrikste bydrae van hierdie bundel van Cas Vos wat heet In ’n oomblikis die herdigtings van Konstantinos Kavafis...
View ArticleHennie Smith – Multivers (2016)
Hennie Smith – Multivers. Naledi, 2016. ISBN: 978-0-928316-64-3Resensent: Joan HambidgeNaledi bemark hierdie bundel soos volg: “’n Aantal verse reik uit na die grense van religie en filosofie. Hier is...
View ArticlePaul Theroux: The Tao of travel
“You cannot travel the path before you have become the path itself”IIn 2011 verskyn Paul Theroux se boek met reis-essays. Theroux, die skrywer van die beroemde The great railway bazaar het in 1975...
View ArticleAttila József - Suburban night and other poems (A New translation by Iván...
Attila József - Suburban night and other poems (A New translation by Iván Kovács) CreateSpace Independent Publishing Platform, 2016. ISBN 9 781 540 367 013Resensent: Joan HambidgeAnd my entire ancestry...
View ArticleJohann de Lange – Gulp (2017)
Johann de Lange – Gulp. Xlibris, 2017.ISBN: 978-0-9947013-2-9Resensent: Joan HambidgeDie luime van die lusDie digter, kortverhaalskrywer, bloemleser, vertaler, Johann de Lange se dagboeke heet Gulp....
View ArticleLina Spies – Sulamiet (2016)
Lina Spies – Sulamiet. Naledi, 2016. ISBN: 978-0-928316-47-6Resensent: Joan HambidgeBevry van die kalender se heerskappyOnvervulling en die soeke na ‘n oplossing vir hierdie pynlike toestand, kan...
View ArticleNamibië: land van sand en see en sterre (2017)
Die Namib ontmoet die Atlantiese oseaanDouvoordag vertrek ek lughawe toe vir my Namibiese reis.My belangrikste bestemming is die Namibwoestyn.Op die lughawe is dit die gewone wag, brekfis eet by die...
View ArticleMag resensente geresenseer word?
Dit bly ‘n tersaaklike vraag: mag die resensent geresenseer word? Mag daar repliek wees?Die volgende brief van dr. Johan Brink reageer op my bespreking van Multivers van Hennie Smith en lui as...
View ArticleDeon Meyer – Jagveld en ander draaiboeke (2017)
Deon Meyer – Jagveld en ander draaiboeke. Human & Rousseau, 2017. ISBN 9780798175708Resensent: Joan HambidgeIJagveld en ander draaiboeke, deur Deon Meyer, word tereg bemark as ‘n teks van "die...
View ArticleNathan Trantraal - Alles het niet kom wôd (2017)
Nathan Trantraal: Alles het niet kom wôd. Kwela Boeke, 2017. ISBN 978-0-7957-0791-9Resensent: Joan HambidgeMet sy debuut Chokers en Survivors het die digter Nathan Trantraal die Ingrid Jonker-prys in...
View ArticleMarita van der Vyver - Misverstand (2017)
Marita van der Vyver - Misverstand. Penguin Random House, 2017. ISBN: 9781485903505Resensent: Joan HambidgeMisverstand is die jongste toevoeging tot Marita van der Vyver se oeuvre. Dit word...
View ArticleErns Grundling – Elders (2017)
Erns Grundling – Elders. Queillerie, 2017. ISBN 9780795801341Resensent: Joan HambidgeDie subtitel van hierdie reisverslag heet: My 1 025 km te voet langs die Camino. Die bekende joernalis vir Weg, Erns...
View ArticleDr. Gisela Ullyatt - Repliek op Agnes van Schoor se brief
Dr. Gisela UllyattEnkele opmerkings oor Agnes van Schoor se brief "Wou Hambidge die digter boelie?"(Saterdag, 11 Maart 2017).Sy beweer dat Hambidge se persoonlikheid as kritikus gelykstaande is aan...
View ArticleHenning Snyman: In memoriam
Henning Snyman as jong onderwyserDaar is min letterkundiges wat so insigryk oor die digkuns kon skryf as HJ Snyman, oftewel Henning Snyman. Ek had die voorreg om deur die jare etlike leesverslae oor...
View ArticleWie presies mag dan resensies skryf?
03 April 2017In 1982 verskyn daar ’n versameling resensies oor die teater, saamgestel deur die befaamde aktrise Diana Rigg: No Turn Unstoned. Hierin plaas sy vermaaklike en katterige resensies. Sy het...
View ArticleNicole Jaekel Strauss – As in die mond (2017)
Nicole Jaekel Strauss – As in die mond. Queillerie, 2017. ISBN: 9780795801358Resensent: Joan HambidgeMet haar debuut Maal in 2010 het Nicole Jaekel Strauss die aandag getrek. Sy is bekroon met die...
View ArticleHennie Aucamp – Die laaste wals (Johann de Lange, samest.) (2017)
Resensie. Hennie Aucamp – Die laaste wals (Johann de Lange, samest.). Tafelberg, 2017. ISBN 978-0-6240-8240-8Resensent: Joan HambidgeDie versameling is ‘n keuse uit Hennie Aucamp se verhaalkuns...
View ArticlePirow Bekker — Voor ek my kom kry (2017)
Pirow Bekker — Voor ek my kom kry. Protea Boekhuis, 2017. ISBN: 978-1-4853- 0648-1 (gedrukte boek), 978-1-4853-0743-3 (e-boek)Resensent: Joan HambidgeJyJy is die vol leegte voor my,niks is vol sonder...
View Article