Quantcast
Channel: WOORDE WAT WEEG
Browsing all 819 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Amanda Botha gesels met Joan Hambidge: Op 60 kyk sy al skrywend terug

11 September 2016Vandag – 11 September –  vier die digter en literator Joan Hambidge haar 60ste verjaardag en ook word haar 25ste bundel, Indeks, vandeesmaand bekend gestel. Amanda Botha het haar oor...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Filmresensie. Chocolat (2016)

Hierdie film deur Roschdy Zem vertel die verhaal van Chocolat (eintlik Rafael Padilla) wat in 1886 die eerste swart nar geword het. Omar Sy is skitterend in die hoofrol en James Thiérrée vertolk die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Henning Snyman - Twee digters in gesprek – die fyn, fyn net van die woord

1. Indeksvan Joan Hambidge en ‘n Hunkering se grein van Johann de Lange is twee bundels wat wêrelde van mekaar verskil, maar tog met mekaar in gesprek is – blatant én subtiel, veral subtiel. Albei...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Studenteopstande en Lacan

Met verlede jaar se studenteopstande het ek verwys na Jacques Lacan. 'n Paar grimmige respondente op Facebook het gevra: wat het Lacan te make met studenteopstande?Verder is dit ook skokkend dat een...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Barbara/Marié en Balzac/Barthes: 'n Nota

IBarbara Johnson se seminale essay, "The critical difference: Balzac's Sarrasine and Barthes's S/Z"  in Robert Young (red.) se Untying the text - a post-structuralist reader het in 1981 by Routledge...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Marilyn Monroe 90: Huldeblyk

What does she allow us to see and not to see? Monroe herself knew the difference between seeing and looking.‘Men do not see me,’ she said, ‘they just lay their eyes on me.’ — Marilyn MonroeIMarilyn...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Marié Heese - Maestro (2016)

Marié Heese - Maestro. Human & Rousseau, 2016. ISBN 978 0 7981 7391 9Resensent: Joan HambidgeMarié Heese beklee binne die Suid-Afrikaanse letterkunde ‘n besondere posisie. As skrywer van Die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die struktuur van die religieuse vers

Freda Plekker (1923 - 1973)IIn Afrikaans is daar vele uitsonderlike religieuse digters. Om enkele name te noem: Totius, gebede-verse by Van Wyk Louw en W.E.G. Louw, Opperman, Sheila Cussons en I.L. de...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bus Stop, Marilyn Monroe: 'n Ander invalshoek

Marilyn Monroe, in Bus Stop© Milton Greene, 1956IMet 'n herbesoek aan Marilyn Monroe in die film Bus Stop (1956) word Monroe meteens 'n interpretasie-probleem. Jacques Derrida se Il n'ya pas de...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Anna Enquist - Arsenaal van klank (2016)

Anna Enquist - Arsenaal van klank. (Vertaal deur Zandra Bezuidenhout). Protea Boekhuis, 2016.  ISBN:  978-1-4853-0604-7Resensent: Joan HambidgeOfskoon Nederlands of Vlaams na aan Afrikaans lê, is dit...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Universiteite 2016: Nie voor dooiemansdeur nie

ITe midde van die slopende stakings aan die Universiteit van Kaapstad, besef ek meteens dat die krisis met universiteite vergelyk kan word met 'n slot wat verander is in die nag en die ou, geroeste...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

'n Moderne Madame Bovary

IDie filmweergawe Gemma Bovery(2014: regisseur Anne Fontaine) is ‘n boeiende toespeling op Flaubert se klassieke roman Madame Bovary (1856), ‘n teks wat ek hartgrondelik ken en beskou as ‘n baken oor...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Joan Hambidge - Sweisbril [Gedig]

Jaco Botha © Gérard RudolfAanvanklik nie oog tot ooggesien nie, jy en ek. Toe laterjou leer peil met jou tienpersent sig, jou teenaan staanom 'n woord of klank te verstaan.Eers onrusstoker, later...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Café Society: Woody Allen

Woody AllenIEk is 'n Woody Allen-aanhanger en selfs Allen se "swakste" rolprente maak belangrike stellings oor die filmkuns. Sy jongste - met 'n louwarm ontvangs - heet Café Society en stal die bekende...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Helize van Vuuren - A Necklace of Springbok Ears – /Xam Orality and South...

Helize van Vuuren: A Necklace of Springbok Ears – /Xam Orality and South African Literature. SUN MeDIA Stellenbosch under the SUN PRESS imprint, 2016. ISBN 978-1-920689-89-6 | ISBN 978-1-920689-90-2...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Joan Hambidge - Enumerasie [Gedig]

Die kamiljoen se tong kan tot een-en-half keervérby die lengte van sy lyf strek;Die tuatura hou asem vir 'n uur lank op;Die vlieënde draak-akkedis kan tot nege meters ver sweef;Die netvormige luislang...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bob Dylan en die Nobelprys 2016

The times they are a-changin'Die Nobelprys is dikwels 'n omstrede prys en 'n mens kan 'n lys saamstel van groot skrywers wat dit nog nooit ontvang het nie. Waarskynlik was niemand meer verbaas as Bob...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tom Dreyer – Dorado (2016)

Tom Dreyer – Dorado. Penguin, 2016. ISBN 9781415208984Resensent: Joan HambidgeWater, son en sigaretteITom Dreyer is die skrywer van Erdvarkfontein, Stinkafrikaners, Equatoria en het in Nuwe Stemme 1...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hester Kruger - Een nag en 'n bietjie (2016)

Hester Kruger - Een nag en 'n bietjie. Human & Rousseau, 2016. ISBN: 9780798174152Resensent: Joan HambidgeDie subtitel van hierdie teks is “gebaseer op ‘n ware verhaal” en hierdie leser het bewus...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Joan Hambidge - Chirografie [Gedig]

“Dear friend, A Letter always feels to me like immortality because it is the mind alone without corporeal friend.”Emily Dickinson aan T. W. Higginson, Junie 1869In haar lewe publiseer Emily D.glo net...

View Article
Browsing all 819 articles
Browse latest View live