Quantcast
Channel: WOORDE WAT WEEG
Browsing all 819 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nicky Stubbs - For Friends & Family (2017)

Nicky Stubbs - For Friends & Family. Human & Rousseau, 2016. ISBN 9780798171250Resensent: Joan HambidgeI‘n Kulinêre liefdeslied. So word hierdie pragboek bemark.Kookboeke is nie net...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Michiel Heyns – I am Pandarus (2017)

Michiel Heyns – I am Pandarus. Jonathan Ball, 2017. ISBN:9781868427758Resensent: Joan HambidgeMichiel Heyns is bekend as vertaler én as romanskrywer: The Children’s Day,The Reluctant Passenger, The...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

In memoriam Karel Schoeman (1939 – 2017)

Om die werk van Karel Schoeman as groot te beskou, is nie oordrewe nie. Trouens, sy dood ruk ‘n mens tot stilstand omdat die Afrikaanse letterkunde ‘n skrywer van statuur verloor het. My eerste...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jean-Philippe Toussaint – Die badkamer (2017)

Jean-Philippe Toussaint – Die badkamer (Vertaal deur Dan Roodt). Praag, 2017) ISBN 978 1 920128 20 3Resensent: Joan HambidgeLa salle de bain word deur Dan Roodt vertaal as Die badkamer. En wat ‘n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Elkarien Fourie - Vat jou hele hart (2017)

Elkarien Fourie - Vat jou hele hart: Kom saam na die Middelkoninkryk. Naledi, 2017. ISBN 9780928316469Resensie: Joan HambidgeIDie Ooste het ek by verskeie geleenthede meegemaak en verken. Altyd met...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Interview. Joan Hambidge talks to Michèle Betty

Metaphysical Balm was launched at David Krut projects in Newlands on 23 March 2017 and below is the interview between the author and Joan Hambidge conducted at the launch.1. Explain the title of your...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pieter Fourie – Knapsekêrels (2017)

Pieter Fourie – Knapsekêrels.Naledi, 2017. ISBN 978-0-928316-47-6Resensent: Joan HambidgePieter Fourie is 'n gesiene Afrikaanse dramaturg en een van die grotes. Die mees gepubliseerde en bekroonde...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Julieta (Pedro Almodóvar, 2016)

IIn 2016 verskyn die rolprent Julieta van die Spaanse filmmaker Pedro Almodóvar.Dit is gebaseer op drie verhale ("Chance", "Soon" en "Silence") uit Runaway (2004) van die Kanadees Alice Munro, wat die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Joan Hambidge - Hannah Cornelius (1996 - 2017) [Gedig]

Op 'n foto wagtendop die Halte na Ewigheidkyk jy na links,na die Stasiesgenaamd Angs, Vernedering,Onnoembare ...agtertoedaar waar die treinnooit weervir jou sal stopnie. Nimmer,nee, nooit weer.Nou op...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Klitsgras en duwweltjies?

Photo credit: Metalifestream.com Op die maat van “How do you solve a problem like Maria” uit The Sound of Music kan ‘n mens gewoon Maria se naam verander na Crito, daardie groot intellektueel van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

S. J. Naudé – Die derde spoel (2017)

S. J. Naudé – Die derde spoel. Umuzi, 2017. ISBN 978-1-4152-0747-5 (Druk) | ISBN 978-1-4152-0748-2 (ePub)S.J. Naudé se roman is 'n gebeurtenis, 'n enorm, pakkende roman. Daar is enkele kwessies wat ek...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Etienne van Heerden – Die wêreld van Charlie Oeng (2017)

Etienne van Heerden – Die wêreld van Charlie Oeng. Tafelberg, 2017. ISBN 978 0 624 08052 7Enkele e-notas by Etienne van Heerden se romanSopas verskyn Etienne van Heerden se jongste roman oor die 500...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dryad Press launches Unearthed, an anthology of the best S.A. poetry for 2016

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Ruan Fourie - ‘n Ope brief aan Dorian Gray (Protea Boekhuis, 2017)

Ruan Fourie - ‘n Ope brief aan Dorian Gray. Protea Boekhuis, 2017. ISBN:  978-1-4853-0747-1Resensent: Joan HambidgeDie jong debutant is ‘n blootgestelde een. In Afrikaans had ons die jonge Antjie Krog...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vers & Klank | Amor Tredoux lees van Joan Hambidge se lykdige

Vers en KlankDinsdag 27 Junie 2017Amor Tredoux lees ‘n verskeidenheid van Joan Hambidge se lykdige. Luister hier.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Polemies | Studeerkamers

Ek kom uit die Karoo en ek maak toe vriende met die Paul Roos-seuns en baie van hulle ouers was professore, en dié ouens se studeerkamers was vir my . . . Jy kan mos nou sien ek is ’n man vir ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rubriek | Dan Sleigh se 1795

Dan Sleigh, 1795ID. Sleigh se roman 1795 behaal die eerste plek in 2015 se Groot Romanwedstryd. Sopas is dit bekroon met die WA Hofmeyr en die ander boeke was Huilboekvan Ryk Hattingh en Op ‘n dag, ‘n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Onderhoud | Fourie Botha

1. Jy het in 2011 gedebuteer met Donkerkamer. Nou sopas verskyn jou tweede bundel, Krap uit die seeby Protea. Verduidelik vir ons dit titel. Hoe sluit dit aan by die motto:“The world dies over and over...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Polemies | Orakel Gouws

In sy bespreking van Ruan Fourie se debuutbundel (“Digter nie teen homself beskerm”, 10 deser) misbruik Tom Gouws die gesiene literator A.P. Grové se naam. Dit is én bly die goeie reg van ‘n resensent...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Johan Myburg – Uittogboek (2017)

Johan Myburg – Uittogboek. Protea Boekhuis, 2017. ISBN 978-1-4853-0776-1Resensent: Joan HambidgeJohan Myburg debuteer met Vlugskrif (1984). Sy volgende bundel heet Kontrafak (1994) en word met die...

View Article
Browsing all 819 articles
Browse latest View live