Nuus | AVBOB borg die poësie op groot skaal
Johann de Lange, eindredakteur vir die AVBOB Poësie Projek, Mnr Frik Rademan, CEO van AVBOB, Dr Mantoa Motinyane-Masoko, hoof van Afrika Tale en Letterkunde by UCT, Dr Stanley Madonsela, Direktoraat:...
View ArticlePolemies | Dertien gebooie vir Afrikaans
AVBOB repliek Regter van der WesthuizenDie voormalige regter van die konstitusionele hof, Regter Johan van der Westhuizen, se artikel (“Dertien gebooie wat Afrikaans kan red”, 17 deser Media24) behoef...
View ArticleResensie | Jolyn Phillips - radbraak (2017)
Jolyn Phillips - radbraak. Human & Rousseau, 2017. ISBN 9780798176163Resensent: Joan HambidgeDie ding met ‘n shout op ‘n buiteblad van ‘n boek is dat dit jou verwagting van die boek kan beduiwel....
View ArticleReisjoernaal | Namibië Julie 2017 (Deel I & II)
Deel IJy moet jou oë diep ingooiSo reis ons van Windhoek na die Etosha. Die vrygewige gids deel baie mee. Ek sien groot miershope, swaelneste en dooie bome. Hy verduidelik hoe die voëltjies (wewers)...
View ArticleReisjoernaal | Namibië Julie 2017 (Deel III)
Deel IIIDis 'n dag van binnenshuis swem in die Wellness Centre.Gisteraand heerlik gekuier met die Windhoekse digter Kobus Lombard hier by die lodge.(Versindaba » Kobus Lombard. Besoek 29 Julie...
View ArticleReisjoernaal | Namibië Julie 2017 (Deel IV)
Dis so stil in die woestyn ek kan my Mondaine hoor tik.Die dag begin met goeie nuus: die geld uit die ATM is terugbetaal en na 'n paar lengtes in die binnenshuise swembad is ek reg vir die pad:...
View ArticleReisjoernaal | Namibië Julie 2017 (Deel V)
Swakopmund en WalvisbaaiVanoggend vroeg is dit propperse ontbyt by Naukluft. Ek is op pad Swakopmund toe met Oom Aggis, die gids deur die Namib, se vader.'n Engelse ontbyt saam met die twee Hong...
View ArticleReisjoernaal | Namibië Julie 2017 (Deel VI)
Met reis word die inpak makliker. Jy begin in jou gedagtes al die klere sien waar dit moet lê in die tas. Die verskillende sakkies met zippies word toegemaak: medisyne, pilletjies, parfuum,...
View ArticleResensie | AWS (2017)
AWS– Taalkommissie van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns. Pharos, 2017. ISBN 9781868902071.Resensent: Joan HambidgeWaar begin 'n mens om so 'n belangrike teks te resenseer? Dit is die 11de...
View ArticleResensie | Karina M. Szczurek – The Fifth Mrs Brink (2017)
Resensie | Karina M. Szczurek – The Fifth Mrs Brink. Jonathan Ball, 2017. ISBN 9781868428038Resensent: Joan HambidgeDaar was mos eers die Weduwee Viljee en nou die Weduwee Brink, korswel 'n vriend....
View ArticleResensie | Douglas Reid Skinner – Liminal (2017)
Resensie | Douglas Reid Skinner – Liminal. uHlanga, 2017. ISBN 978-0-620 -76256-4Resensent: Joan HambidgeIBlue Rivers (2012), Heaven - New Selected Poems (2014) en die vertaling van Valerio Magrelli se...
View ArticleResensie | Cas Wepener – Die reis gaan inwaarts: Die kuns van sterwe in...
Cas Wepener– Die reis gaan inwaarts: Die kuns van sterwe in kreatiewe werke van Karel Schoeman. SUN Media, 2017. ISBN 9781928355144Resensent: Joan HambidgeIKarel Schoeman is een van Afrikaans se...
View ArticleResensie | Corné Coetzee – nou hier (2017)
Resensie | Corné Coetzee – nou hier. Human & Rousseau, 2017. ISBN-13 780798176200Resensent. Joan HambidgeOm in die oomblik te wees. Die hier-en-nou. Waarskynlik vir die Westerling die moeilikste...
View ArticlePolemies | Van den Vos der Caskenades
I Op Saterdagaand lees ek op Versindaba dat Die mooiste Afrikaanse Christelike gedigte (Lux Verbi) deur Cas Vos saamgestel is. Boonop word my van as Hambridge aangegee en die webpamflet weet te...
View ArticleResensie | Bibi Slippers & Charl-Pierre Naudé (samest.) - Nuwe stemme 6 (2017)
Bibi Slippers en Charl-Pierre Naudé (samest.) - Nuwe stemme 6.Tafelberg, 2017. ISBN-13: 9780624082644Resensent: Joan HambidgeINuwe stemme is alreeds ’n tradisie binne ons letterkunde en nommer 6 het...
View ArticleEssay | Eben Venter - Groen soos die hemel daarbo: 'n paar kanttekeninge (2017)
Eben Venter - Groen soos die hemel daarbo. Tafelberg, 2017. ISBN: 9780624082613IHierdie roman word bemark as ‘n vreeslose verkenning van moderne seksualiteit, intimiteit, en identiteit. En sopas bied...
View ArticleResensie | Elize Botha - Gespreksgenoot: ’n brieweboek (samest. Heilna du...
Elize Botha - Gespreksgenoot: ’n brieweboek (Samesteller: Heilna du Plooy). Litera Publikasies, 2017. ISBN: 9781-920188535D E E L IIHierdie is dan my eerste en persoonlike reaksie.Só word die...
View ArticleResensie | Elize Botha - Gespreksgenoot. ’n Brieweboek (samest. Heilna du...
Deel IIIn hierdie ryke versameling van briewe, staan ons vervolgens stil by ‘n paar briewe wat vir hierdie leser tot nadenke gestem het. Elize Botha was ‘n gespreksgenoot vir vele uiteenlopende mense...
View ArticleGedig | Joan Hambidge - Jerry Lewis (1926 - 2017)
Jerry Lewis kry ’n soen van Criss Angel © Ethan Miller/Getty ImagesRol-oog Jerome Levitchoftewel, Joseph Levitchof dan eerder, Jerry Lewis,bekend dat hy 'n paar sokkiesnet één keer dra,maar altyd...
View ArticleGedig | Joan Hambidge - Salvador Dalí: La persistència de la memòria (2017)
In 'n droom horlosies gesmeltom tyd gesuspendeer, nutteloosvoor te stel op 'n lessenaar,'n swart boom langs 'n dooie voël -op al dié voorwerpe horlosies:smedig en dus waardeloos.Ontglippend bly...
View Article