Gedig | Joan Hambidge - Namibië: Pierneef (2017)
In hierdie landskap van sonlig en van sterrehang die wolke dragtig, 'n reënvoorspelling.Ek onthou haar hande wat troostend toevou:my trane newel oor my moeder in dié tydsgewrig.Verbeuselde ervarings,...
View ArticleNuus | Kazuo Ishiguro: Meester van subteks neem Nobelprys huis toe
Die wonderlike nuus van Ishiguro se bekroning het my teruggeneem na twee van sy boeke wat ek goed ken. Sy boeke skep leesversperrings en laat jou nadink oor die styl en sub-teks.Kazuo Ishiguro (62) se...
View ArticleGedig | Joan Hambidge - Ryk Hattingh (2017)
Foto: Le Roux SchoemanRyk HattinghAll of us have a place in history. Mine is clouds.Richard Brautigan"My aard, soos 'n vonk,is ook onkenbaar," beskryfjy jouself inHuilboek'n laaste...
View ArticleResensie | Anton A. van Niekerk - Die dood en die sin van die lewe (2017)
Anton A. van Niekerk - Die dood en die sin van die lewe. Tafelberg, 2017. ISBN: 9780624075332Resensent: Joan HambidgeSi vis vitam, para mortem - as jy die lewe wil bewaar, berei jouself voor vir die...
View ArticleInterview | Joan Hambidge in conversation with Beverly Rycroft (2017)
Reflect on the import of the Ingrid Jonker prize on your career.The Jonker prize was, first of all, affirming. I was new to the craft-work (though not the writing), of poetry, and felt shy about...
View ArticleFoto | Johann de Lange & Joan Hambidge, 1990
Johann de Lange & Joan op die literêre sofa, DeKat 1990
View ArticleGedig | Joan Hambidge - Maria Callas (1923 - 1977)
A woman sings with her ovaries—you're only as good as your hormones.Carol NeblettLa Divina,temperamentis,tessitura uniek;die bybel van opera,doop Leonard Bernstein haar tereg.Verewigop 'n Griekse...
View ArticleResensie | Salman Rushdie - The Golden House (2017)
Salman Rushdie - The Golden House. Jonathan Cape, Vintage, 2017. ISBN 13: 9781787330153Resensent: Joan HambidgeSalman Rushdie is een van daardie begenadigde skrywers wat jou met elke roman verbaas. In...
View ArticleResensie | Karel Schoeman – Skepelinge: Aanloop tot ‘n roman (2017)
Karel Schoeman – Skepelinge: Aanloop tot ‘n roman. Human & Rousseau, 2017. ISBN 0-7981-7610-5Resensent: Joan HambidgeIHierdie inskrywing is net ‘n paar kanttekeninge by Schoeman se jongste teks,...
View ArticleResensie | Steve Hofmeyr - Die onaantasbares (2017)
Steve Hofmeyr - Die onaantasbares. Zebra Press, 2017. ISBN 9781776092680Resensent: Joan HambidgeSteve Hofmeyr is 'n sanger, akteur, opstoker, geselsprogram-aanbieder, gesprekspunt - én skrywer. En...
View ArticleFiksie | Joan Hambidge - Die brief
Het jy 'n storie om te vertel? Ja, ek het. 'n Storie wat niemand sal glo nie. So reg uit 'n Borges-verhaal. Maar glo my, asseblief. Dit het regtig gebeur.Op 'n Saterdag-aand neem ek 'n taxi in...
View ArticleGedig | Joan Hambidge - Picasso: Guernica
Vir sommige kenners 'n innerlike konflikvan kleuterkind, vlugtend met sy ouersin Malága tydens 'n aardbewing, aanskoulater die nag die geboorte van sy suster in 'n grot.Dáárdie vlugtende perde met...
View ArticleResensie. De Waal Venter - Oop sirkel (2017)
De Waal Venter - Oop sirkel. Naledi, 2017. ISBN: 978-0-928316-73-5Resensent: Joan HambidgeDe Waal Venter se bundel Oop sirkel het sopas by Naledi verskyn.Vorige tekste is Kiem,Pols en Klawer (saam met...
View ArticleGerda Taljaard en Deborah Steinmair – Hartlam. Kortverhale oor die liefde (2017)
Gerda Taljaard en Deborah Steinmair– Hartlam. Kortverhale oor die liefde. Tafelberg, 2017. ISBN 9780624082736Resensent: Joan HambidgeIDie lees van die bundel kortverhale word gelees teen die agtergrond...
View ArticleResensie | Gilbert Gibson - Die sin van die hut (2017)
Gilbert Gibson - Die sin van die hut. Human & Rousseau, 2017. ISBN-13: 9780798176934 Resensent: Joan HambidgeDie sin van die hut is die vyfde digbundel van Gilbert Gibson wat in 2005 gedebuteer het...
View ArticleHuldeblyk | Eybers 10 jaar herdenking
Elisabeth Eybers © Lia LaimböckSo klink 'n puntdig vir Eybers:Elisabeth EybersAltyd in balans, in ewewig:afgeweeg simmetries 'n gedig. (uit Matriks, 2015)Nou onlangs dig ek weer oor haar:Arachnida'n...
View ArticleGedig | Joan Hambidge - Jackson Pollock: Reflection of the Big Dipper
When I am in my painting, I'm not aware of what I'm doing.- Jackson PollockSkilder van messe, stokke en rollerswerp sy woede senutergend uitoor die Great American Dream,'n hopelose vergissing. In...
View ArticleResensie. Elsa Joubert - Spertyd (2017)
Elsa Joubert - Spertyd. Tafelberg, 2017. ISBN 9780624084327Resensent: Joan Hambidge‘n Wonderlike geweld (2005), Reisiger (2009) en nou Spertyd. Dit is die memoires van Elsa Joubert. Die jongste boek is...
View ArticleGedig | Joan Hambidge - Elisabeth Eybers: Pegasus (2017)
Gespierde hings, my teuelgreep tem jou trots,boetseer die ritme van jou vaart ...Elisabeth Eybers: 'Amasone'Die aard van dig is dat dit immer bly dikteer; dit wis jy met afstand en ironie as...
View Article