Rubriek | Joan Hambidge - Is die Kanon in sy kanon?
Die meester-diskoers oor wat ’n “goeie” gedig is, word hier en elders te lande gedekonstrueer en herbesoek. Vier nuwe digbundels by Naledi.IIn sy gesaghebbende studie oor kanonisering, The Western...
View ArticleFiksie | Joan Hambidge - Konterfeitsel (2017)
IEk lees vandag in die koerant se In memoriam van jou dood. 'n Foto van 'n veel jonger jy, die effens lonkende blik, die familie se medelye. Sonder die oorsaak van jou dood. Maar tussen die reëls staan...
View ArticlePolemies | Susan Sontag 'n feminis? 'n Nota (2017)
IIn haar resensie van Sitting pretty: White Afrikaner Women in Post-apartheid South-Africa van Christi van der Westhuizen ("Hoe ry die boerinne sit-sit so", 12 deser) meen Hannelie Booyens dat wyle...
View ArticleGedig | Joan Hambidge - Moeder: foto uit haar jeug
Op 'n ou vergeelde foto sit my moeder,onbekend tot nou vir my, die kyker,op Kersdag 2017 stil gepresenteer met ander foto's aan haar erfgename.'n Foto het 'n punctum,weet ek danksyBarthes en ander...
View ArticleGedig | Joan Hambidge - Walter Meyer: Richtersveld (2017)
vir AmandaKlippe wat stom is, word rotse wat praat,my onderskrif vir jou sobere Richtersveld.'n Vetplant verraai daar was lewe daarin 'n landskap ongenaakbaar, ontroosbaar.Mespunt-presisie, benoem 'n...
View ArticlePolemies | Joan Hambidge – Steinhoff ons Dallas? 'n Polemiese nota (2017)
IIn 1978 het ons Dallas begin gekyk, daardie televisiedrama met Larry Hagman as die grypsugtige, onderduimse olie-taikoen. Bekend om die cliff-hangers soos “Who shot J.R.?” het die reeks boeiend gebly...
View ArticleGedig | Joan Hambidge - Fernando Botero (2017)
Groter-as-lewensgrootoftewel, Boterismo,staan die vettes op ‘n rylangs Park Avenue,op die Champs-Élysées,in Sante Fé de Bogotá as politieke kommentaargrotesk en oorvloedig geëtaleer.Barokke oordaad,...
View ArticleGedig | Joan Hambidge - Oupa Frank: plaashuisie (2018)
Dit sal nooit die lys haal van die-beste-skilderye,hierdie plaashuisie met sy skewe trapleer na bo.Vir bykans niks hierdie erfporsie gewaardeer en ontken:my familiegeskiedenis aan vaderskant se...
View ArticleRubriek | Joan Hambidge - Literêr-teoretiese speurverhale (2018)
I‘n Roman The Seventh Function of Language deur Laurent Binet is ‘n eiesoortige speurverhaal wat in 2017 verskyn het. Dit is die opvolg van sy roman HHhH (2010). Hierdie roman word in die Mail &...
View ArticleReisjoernaal | Colombië: Deel I (2018)
Die groot inpak begin: klere, skoene, kamera en selfoon-ekstensies, boeke.Op die spoor van Gabriel García Márquez, die skrywer en Fernando Botero, die beeldende kunstenaar.Baie lees- en navorsingswerk...
View ArticleReisjoernaal | Colombië: Deel II (2018)
Deel IIIn Villa de Leya beleef ons 'n primordiale wêreld van ou kerke, 'n sentrum vir UFO's, fossiele, 'n groot serpent ... en 'n wynlandgoed Vineido Ain Karim.Hier is die Reserva 2016 Marqués de Villa...
View ArticleReisjoernaal | Colombië: Deel III (2018)
Deel III. MedellínNou is ek in Medillín in Botero se stad vir 'n paar dae. Waar Bogotá se klimaat aan Johannesburg herinner, is Medillín (uitgespreek: Medijzien) meer sub-tropies. Ek is vroeg op en...
View ArticleReisjoernaal | Colombië: Deel IV (2018)
Deel IVVandag is die gids om tien by my hotel. 'n Brug het inmekaar getuimel en tien mense is dood buite Bogotá en die nuus dek ook Kaapstad se waterkrisis hier.Hulle noem dit die eerste wêreldstad...
View ArticleReisjoernaal | Colombië: Deel V (2018)
Deel VDie stad van ewige lente verlaat ek vir Cartagena. Die gids is betyds, maar ons moet wag op die bestuurder. Die gids is onrustig, maar teen my bekende aard in, is ek geduldig.En daar kom hy,...
View ArticleReisjoernaal | Colombië: Deel VI (2018)
Deel VIIn die middag ry ons deur die verskillende sones van Cartagena. Ongelooflike welvaart teenoor uiterse armoede. Die mense sit op stoele en gesels in die armoedige buurt. By die uitkykpunt op die...
View ArticleReisjoernaal | Colombië: Deel VII (2018)
Deel VIIDit is Žižek wat in The pervert's guide to the cinema daarop wys hoe 'n mens se koördinate van die realiteit verskuif word deur grensoorskrydende ervarings. En reis is so 'n een. Jy is die...
View ArticleGedig | Joan Hambidge - Die geboortehuis van Gabriel García Márquez (2018)
Mina en Papelo sit in hul afwesigheid steeds aanby dié tafel gedek vir twee in 'n huis gerekonstrueer.Hierdie grootouers versorg 'n jong kind, vertel stories:later vanuit sý optiek gelaai met mucho...
View ArticleReisjoernaal | Colombië: Deel VIII (2018)
Deel VIIINou is dit Punto Faro, Isla Mucura.My gids is oorbetyds en ons moet wag by die Regatta hotel (bietjie afgeleef, die hotel) vir die ander passasiers. 30 mense vertrek op dieselfde boot.Paspoort...
View ArticleReisjoernaal | Colombië: Deel IX (2018)
Deel IXIn kamer 9 ontwaak ek vroegdag. Nou begin die terugkeer more om 9.15. Vanaand nog op die eiland, dan Bogotá, dan Air France - ...Dit is vandag onbeskryflik warm. Ek swem vinnig om elf en...
View ArticleResensie | Jacques van der Elst (Red.) - Adam Small:Denker Digter Dramaturg...
Jacques van der Elst (Red.) - Adam Small:Denker Digter Dramaturg. Protea Boekehuis, 2018. ISBN 978-1-4853-0863-8Resensent: Joan HambidgeDigter, dramaturg, openbare intellektueel. Dit is hoe 'n mens...
View Article