Quantcast
Channel: WOORDE WAT WEEG
Browsing all 819 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reisjoernaal | Colombië: Deel X (2018)

Deel X. Afskeid en vertrekNou is dit die finale inpak van klere. Ek hang die laaste aand my klere op net om weer asem te skep na die bedompige weer in Ponto Fara. Gooi ou klere weg, leë objekte, lees...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reisjoernaal | Colombië: Deel XI (2018)

Deel XIJet lag. Daardie verdoemende proses wat jou tref na 'n lang reis. Die meeste kenners analiseer die fisiese proses: slaapversteurings, sweet, onrustigheid, wakker skrik in die middel van die nag,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reisjoernaal | Colombië: Deel XII (2018)

Deel XIIEk kyk met my terugkoms na die Mike Newell-film van 2007 Love in the Time of Cholera, gebaseer op Márquez se bekende roman. Dit is helaas nie 'n goeie rolprent nie. Die spel is geforseerd en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Marlene van Niekerk - Gesant van die mispels & In die stille...

Marlene van Niekerk - Gesant Van Die Mispels: Gedigte by skilderye van Adriaen Coorte (ca. 1659–1707). Human & Rousseau, 2017. ISBN 978-0-7981-7655-2Marlene van Niekerk - In die stille agterkamer :...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedig | Joan Hambidge - Erfstuk: Maggie Laubser (2018)

Maggie Laubser, SeelandskapOp reis in Colombiëdink ek na oorpelligro en disponibelby die lees van jou testament:gevaarlike rotse, seeen dan die berg waarna jyjou hele lewe lank soubly terugverlang.Die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Gilbert Gibson - Die sin van die hut (2017)

Gilbert Gibson - Die sin van die hut. Human & Rousseau, 2017. ISBN-13: 9780798176934Resensent: Joan Hambidge Die sin van die hut is die vyfde digbundel van Gilbert Gibson wat in 2005 gedebuteer het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Leonhard Praeg – Imitation (2018)

Leonhard Praeg - Imitation. University of Kwazulu-Natal Press, 2018. ISBN: 9781869143749Resensent: Joan HambidgeLeonhard Praeg se roman Imitation beslaan 300 bladsye. Dit is 'n roman wat gepubliseer is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Polemies | Joan Hambidge - Desmond Painter: 'n kanttekening (2018)

In sy resensie van Nuwe stemme 6 betrek Desmond Painter, sélf 'n nuwe stem wat nog nie as solo-stem gedebuteer het nie, mý in sy resensie (21 nuwe ‘liggies’ te verwelkom | Netwerk24. Besoek 18...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Interview | Joan Hambidge talks to Tony Ullyatt (2018)

1. Reflect on the poetry of Douglas Livingstone and the title of your volume:A harmless passion, surely,an unobtrusive vicethis waiting game of makingsmall books of verse.Douglas LivingstoneThese are...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Cecile Cilliers – Die ou vrou en die priester en ander verhale (2018)

Die ou  vrou en die priester en ander verhale. Cecile Cilliers. H&R, 2018. ISBN 978 0 7981 7699 6Resensent: Joan HambidgeCecile Cilliers is veral bekend as rubriekskrywer: Beeld, De Kat en Sarie....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Kathleho Kano Shoro – Serurubele (2018)

Kathleho Kano Shoro– Serurubele poems. Modadji Books, 2018. ISBN 9781928215288Resensent: Joan HambidgeIDie titel van hierdie bundel beteken vlinder in Sesotho.Dit is die debuut van Kathleho Kano Shoro....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | György Faludy – Villon Ballads (Vertaal deur Iván Kovács, 2018)

György Faludy's - Villon Ballads (vertaler: Iván Kovács). Amazon.com, 2018. ISBN 978 1975 831 677Resensent: Joan HambidgeIFrancois Villon is gebore in 1432, dieselfde jaar as wat Johanna van Arkel in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Laurent Binet – The 7th function of language (2017)

Laurent Binet – The 7th function of language. Harvill Secker, 2017. ISBN 1357 9108642In 1980 sterf die bekende teoretikus Roland Barthes toe 'n wasgoedlorrie hom omry. Barthes se bekende essay "The...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Willie Burger - Die wêreld van die storie (2018)

Willie Burger - Die wêreld van die storie. J.L. Van Schaik, 2018. ISBN 9780627036071Resensent: Joan HambidgeDaar word heel dikwels gepolemiseer oor die stand van die Afrikaanse resensiekunde. En...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedig | Joan Hambidge - Marilyn Monroe: stil lewe in wit (2018)

Marilyn Monroe se lyk in die sterfbedWeggedraai van die kameradie foto van 'n lykmet merke, ykeop die rug uitgekerfbly sy slaap daardie slaapvan die rustelosesingebed en ingelê.Oordosis of moord?Die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die allegorie van lees versus die skilpoppe van interpretasie

Julia Kristeva © BGNES News AgencyIOp ‘n herfsaand laat weet ‘n kollega dat daar die volgende op die internet verskyn het: (Julia Kristeva was communist secret agent, Bulgaria claims | World news | The...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Antoinette Olivier – Optelklippies (2018)

Antoinette Olivier - Optelklippies. Kreativ SA (geborg deur Cordis trust), 2018. ISBN 978 1 928374Resensent: Joan Hambidge Op die agterblad word hierdie debuut Optelklippies van Antoinette Olivier as...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Daniel Hugo – Openbare Domein (2018)

Daniel Hugo – Openbare Domein. Naledi, 2018. ISBN 978-1-928426-07-3Resensent: Joan HambidgeIn hierdie bundel Openbare domein is die digter Daniel Hugo besig met 'n kaart en transport. Dit is 'n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huldeblyk | Foute vergissings verskuiwings (2018)

IIn sy resensie van Carel Antonissen se Vuurvas op Litnet skryf Cas Vos:Van Wyk Louw het gedig: “slotreëls is altyd meer as slotte”.Ook Ampie Coetzee haal dit verkeerd aan. Hierdie aanhaling moet...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rubriek | The devil is in the detail (2018)

The Fall is ‘n uiters relevante speurreeks wat, behalwe vir die analise van ‘n reeksmoordenaar se optrede in Belfast, belangrike gender-stellings maak.Stella Gibson (vertolk deur Gillian Anderson) bely...

View Article
Browsing all 819 articles
Browse latest View live