Resensie | Lodewyk G. du Plessis - Die Dao van Daan van der Walt (2018)
Lodewyk G. du Plessis – Die Dao van Daan van der Walt. Tafelberg, 2018. ISBN 9780624082521 Resensent: Joan HambidgeBemarking is ‘n uiters belangrike aspek van ons moderne kultuur. Sekere boeke kry baie...
View ArticleResensie | The Road to Mecca - Fugard-teater (2018)
IThe Road to Mecca: Suggested by the life and work of Helen Martins of Nieu-Bethesda (1984) word tans in die Fugard-teater in Kaapstad opgevoer (regisseur: Greg Karvellas) met Sandra Prinsloo, Marius...
View ArticleResensie | Footnotes for the Panther:Conversations Between William Kentridge...
Resensie | Footnotes for the Panther:Conversations Between William Kentridge and Denis Hirson. Fourthwall Books, 2017. ISBN 978-0-9947009-3-3Resensie: Joan HambidgeWilliam Kentridge is 'n besondere...
View ArticleResensie | Johannes Bertus de Villiers - Kalmte in die malle gejaag,...
Johannes Bertus de Villiers - Kalmte in die malle gejaag, mindfulness vir besige mense. Human & Rousseau, 2018. ISBN: 9780798175883Resensent: Joan HambidgeIHierdie sjarmante boek is 'n handleiding...
View ArticleResensie | Pieter Fourie – Bidsnoer (2018)
Pieter Fourie – Bidsnoer. Naledi, 2018. ISBN 978-1-928426-06-6Resensent: Joan HambidgeBidsnoer is die tweede bundel van die bekende en bekroonde dramaturg Pieter Fourie wie se digterlike debuut...
View ArticleResensie | Koos Kombuis – Vandag wil ek my blou skoene dra (2018)
Koos Kombuis – Vandag wil ek my blou skoene dra. Naledi, 2018. ISBN: 978-1-928426-08-0Resensent: Joan HambidgeKoos Kombuis het as digter gedebuteer met Brekfis vir Vier: André le Roux du Toit, Daniel...
View ArticleResensie | WAM Carstens & EH Raidt - Die storie van Afrikaans, uit Europa en...
WAM Carstens & EH Raidt - Die storie van Afrikaans: uit Europa en van Afrika. Biografie van ʼn taal. Protea Boekhuis, 2017. ISBN: 9781485300380Resensent: Joan HambidgeIHierdie fassinerende studie...
View ArticleHuldeblyk | Philip Roth 1933 - 2018
Philip Roth in 2013 © Taylor HillIPhilip Roth is 'n uitsonderlike romanskrywer. Sy boeke, vanaf Portnoy's Complaint (met die berugte lewer-toneel) verskyn in 1969 tot sy latere dik romans soos The...
View ArticleRepliek | S.J. Naudé se Die derde spoel
IIn hierdie dae waar 'n jong digter vergelyk word met Gertrude Stein, is die bekroning van S.J. Naudé se Die derde spoel met die UJ-prys verfrissend gebalanseerd.In die woorde van kollega Helize van...
View ArticleResensie | Daniel Hugo - Vers & kapittel (2018)
Daniel Hugo - Vers & kapittel. Kraal uitgewers, 2018. ISBN 978 09947 15944Resensent: Joan HambidgeDaniel Hugo is digter, vertaler, bloemleser, leser soms op Vers en klank, voormalige omroeper en...
View ArticleRubriek | Restaurant loop-of-geniet
Nou onlangs vra ‘n vriend my vir ‘n mening oor restaurante. Wat is volgens my die brommer in die sop? In hierdie dae dink ‘n mens aan die ontydige dood van Anthony Bourdain, die skrywer van Kitchen...
View ArticleGedig | Joan Hambidge - George Seurat: Un dimanche après-midi à l'Île de la...
Un dimanche après-midi à l'Île de la Grande Jatte © George SeuratDie ennui van 'n Sondagneem my na Seuratse ópgehefde tydvan 'n man wat trompetspeel vir die onhoorbaresdie ongenooides, die...
View ArticleResensie | Johann Lodewyk Marais – Insektarium en ander gedigte (2018)
Johann Lodewyk Marais – Insektarium en ander gedigte. Imprimatur, 2018. ISBN: 978-0-620-77582-3Resensent: Joan HambidgeJohann Lodewyk Marais se bloemlesings Groen: Gedigte oor die omgewing (1990) en...
View ArticleInterview | Michèle Betty in conversation with Joan Hambidge on The Coroner’s...
MB: The Coroner’s Wife is a selection of your poems in translation. I would like to start by discussing language and translation theory. Talk to us about translation and the difficulties of...
View ArticleResensie | Michel Houellebecq – Tussen die abjekte en die eteriese. ’n Keur...
Michel Houellebecq – Tussen die abjekte en die eteriese. ’n Keur uit die poësie van Michel Houellebecq. Vertaal en ingelei deur H.J. Pieterse. Protea Boekhuis, 2018. ISBN 978-1-4853-0796-9 Resensent:...
View ArticleRubriek | Hofdigters & tweedehandse boeke (2018)
Second-hand books are wild books, homeless books; they have come together in vast flocks of variegated feather, and have a charm which the domesticated volumes of the library lack. Besides, in this...
View ArticleRubriek | Wit en swart? (2018)
Nick Mallett en Ashwin Willemse, SupersportOns het 'n gemeenskap geword van wit en swart. Alles is verander in 'n rasreaksie. 'n Aanbieder stap uit 'n Supersport-ateljee. Aan die UK is net mense van...
View ArticleResensie | Annette Snyckers – Remnants Restante Reste (2018)
Annette Snyckers – Remnants Restante Reste. Modjaji Books, 2018. ISBN: 78-1-928215-59-2Resensent: Joan HambidgeIn Remnants Restante Reste word daar in drie tale gekyk na die lewe van 'n vrou wat haar...
View ArticleFilm | The shape of water (2018)
IHierdie film word tipeer as 'n romantiese, donker-fantasie-film waarvan Guillermo del Toro die regisseur is. Ondertussen het die film met Sally Hawkins, Michael Shannon, Richard Jenkins, Doug Jones,...
View Article