Rubriek | Net koors en poësie roep visioene op (2018)
Roberto Bolaño @ Jerry BauerIRoberto Bolaño gebore in 1953 en oorlede in 2003 is veral bekend vir sy prosa. In hierdie dae lees ek weer die verbluffende 2666, 'n teks wat die grense van die romankuns...
View ArticleRubriek | Fear of dying/flying (2018)
IIn 1973 verskyn die belangrike roman Fear of Flying van Erica Jong, ‘n grensverskuiwende roman wat die konsep “zipless fuck” geskep het. Die verhaal van Isadora Wing (eintlik: Isadora Zelda White...
View ArticleGedig | Wanneer ‘n digter sterf (2012)
Wanneer ‘n digter sterfstroom huldeblyke inoor die enorme verlies en bydraevan óns stilgemaakte digterlike stemWanneer ‘n digter sterfstaan die literêre lykbesorgers gereedmet oordrewe takseringsoor...
View ArticleResensie | Gabeba Baderoon - The History of Intimacy (2018)
Gabeba Baderoon - The History of Intimacy.Kwela Uitgewers, 2018. ISBN 9780795708886Resensent: Joan HambidgeIGabeba Baderoon se gedigte ontleed die verskillende posisies van liminaliteite: kindwees; man...
View ArticleOnderhoud | Met Amanda Botha rondom The coroner’s wife (2018)
Foto: Philip de VosSedert die digter Joan Hambige in 1985 met Hartskrif gedebuteer het, het meer as 25 digbundels uit haar pen verskyn.Vier vertalers het meegewerk om ‘n keur uit haar ouevre in Engels...
View ArticleResensie | Beyers de Vos – Wrok (2018)
Beyers de Vos – Wrok. Penguin, 2018. ISBN 9781485903321.Resensent: Joan HambidgeIWrok is die debuutroman van Beyers de Vos wat tegelykertyd in Afrikaans en Engels verskyn. Die Engelse titel is Talion....
View ArticleRubriek | Arundhati Roy (2018)
Arundhati Roy in 2009 (Photo by Satish Bate)Tydens ‘n openbare lesing aan die Universiteit van Kaapstad op 13 Augustus 2018 lewer Arundhati Roy die skrywer van The God of Small Things (1997) eweneens...
View ArticleResensie | Rudie van Rensburg – Ys (2018)
Rudie van Rensburg – Ys. Queillerie, 2018. ISBN: 978-079-5801501Resensent: Joan HambidgeIYs is die sesde roman van Rudie van Rensburg, 'n besondere speurverhaalskrywer.In die filmweergawe van Agatha...
View ArticleRubriek | McGregor Poësie-fees (Aug 2018)
In hierdie ysige weer was daar ‘n poësie-fees in McGregor.Verskillende digters het hier kom saamtrek. Dit is onmoontlik om op elke aspek van hierdie fees te fokus, omdat daar verskillende byeenkomste...
View ArticleResensie | C.J. Driver - Before: A sequence of poems (2018)
C.J. Driver - Before: A sequence of poems. Crane River / African Sun Press, 2018. ISBN 978 1 874 915 32 4Resensent: Joan HambidgeIOp Faber & Faber se webblad verneem ons:C. J. Driver is a poet,...
View ArticleResensie | Helen Moffet – Prunings (2016)
Helen Moffet – Prunings. Uhlanga Press, 2016. ISBN 978 620 72299 5Resensent: Joan HambidgeIHelen Moffett was een van die digters wat opgetree het by die McGregor-fees.Helen Moffett het in 2009 debuteer...
View ArticleRubriek | Danie van Niekerk 90
Danie van Niekerk en ek loop 'n lang pad saam. As jong digter stuur ek vir hom ewe vermetel gedigte uit Skandinawië wat later in my bundel Geslote baanin 1988 opgeneem word. Hy reageer per brief en vra...
View ArticleResensie | W.L. van der Merwe - Doodmenslik (2018)
Doodmenslik - W.L. van der Merwe. Protea, 2018. ISBN 978 1 4853 0895 9Resensent: Joan HambidgeIDoodmenslik is die solo-debuut van Willie van der Merwe wat in Nuwe stemme 3 gedebuteer het. Van sy verse...
View ArticleLesing | Vraisemblance: werklikheid of illusie? ’n Teoretiese en kreatiewe...
What we experience as “reality” is constituted by such a reversal... “reality” is always framed by a fantasy, that is, for something real to be experienced as part of ‘reality’, it must fit the...
View ArticleResensie | Egonne Roth - Olga Kirsch: ’n Lewe in gedigte (2018)
Egonne Roth – Olga Kirsch: ’n Lewe in gedigte. Naledi, Eerste uitgawe 2018. ISBN: 978-1-928426-30-1Resensent: Joan HambidgeOlga Kirsch is een van die mees onderskatte digters in Afrikaans wat met ’n...
View ArticleResensie | Coenie de Villiers – Karoo-Suite & Katrina – Die dansende taal (2018)
Coenie de Villiers se produksie Karoo-Suite en Katrina - Die dansende taal is opgevoer in die Kunstekaap (19 - 22 September). Dit is ’n besondere ervaring.Dit is ’n mélange van verskillende style en...
View ArticleResensie | Pieter Odendaal - asof geen berge ooit hier gewoon het nie (2018)
Pieter Odendaal - asof geen berge ooit hier gewoon het nie. Tafelberg, 2018. ISBN 978 0 624 08561 4Resensent: Joan HambidgeIn die slotvers “wegraak” word die bundeltitel verduidelik:tot die grond weer...
View ArticleResensie | Alettie van den Heever - Stof (2018)
Alettie van den Heever – Stof: 'n kanttekening. Queillerie, 2018. ISBN: 9780795801600Resensie: Joan HambidgeIHierdie opwindende debuut het my onvermydelik teruggeneem na twee seminale besinnings oor...
View ArticleHandskrif | Kunstenaar Henk Serfontein (2018)
Joan Hambidge I © Henk SerfonteinJoan Hambidge II © Henk Serfontein
View ArticleRubriek | The Talented Mr Ripley (1999)
IHierdie verbysterende film, uit 1999 van Anthony Minghella (ook die regisseur van The English Patient) neem 'n mens terug na hoé een leuen 'n volgende skep of genereer. Tom (Matt Damon) wat 'n vaal...
View Article