Quantcast
Channel: WOORDE WAT WEEG
Browsing all 819 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Trevor Sacks – Lucky Packet (2019)

Trevor Sacks – Lucky Packet. Kwela, 2019.  ISBN 978 0 7957 0890 9Resensent: Joan HambidgeHierdie pragdebuut van Trevor Sacks heet Lucky Packet, daardie speelgoedsakkie waar jy nie weet watter...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Charl-Pierre Naudé (samest.) – Rooiborsduif: Gedigte oor die...

Charl-Pierre Naudé (samest.) – Rooiborsduif: Gedigte oor die liefde. Human & Rousseau, 2019. ISBN: 978-0-7981-7876-1.Resensent: Joan HambidgeIVan die aangrypendste liefdesgedigte staan opgeteken in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | William Oosthuizen – Die dame met die hondjie (2019)

William Oosthuizen – Die dame met die hondjie. Naledi, 2019. ISBN: 978 1 928518 14 3Resensent: Joan HambidgeIAnton Tsjekof was ‘n gerekende dramaturg, kortverhaalskrywer, en medikus wat opgemerk het:...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Jaco Kirsten – Nadraai (2019)

Jaco Kirsten – Nadraai. Tafelberg, 2019. ISBN 978 0 624 08783 0Resensent: Joan HambidgeINadraai, 'n roman, sluit aan by die tradisie van grensverhale en die impak van die oorlog op die psige van die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Filmrubriek | Downton Abbey (2010-2015 / 2019)

ITydens die Kersvakansie beleef ek elke dag op BBC die Downton Abbey-reeks. Verslaaf en vasgenael kyk ek na hierdie reeks deur Julian Fellowes wat afspeel tussen 1912  en 1926, gesitueer in Yorkshire....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedig | Biblioteek (Charl JF Cilliers) (2019)

BiblioteekCharl JF CilliersJy bemaak jou boekery volledig aan my,digtersvriend, kenner van mono no awareen digvorme soos die haikoe en kwatryn.Spaanse woordeboeke bevolk jou ruimteneffens bundels van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huldeblyk | Johann de Lange 60 (2019)

IDie digter, bloemleser, vertaler en prosaskrywer Johann de Lange het sopas 60 geword op 22 Desember. Hierdie mylpaal word gevier met 'n huldigingsbundel deur die Akademie vir Wetenskap en Kuns met...

View Article

Gedig | Aflegging (2020)

Jou verjaarsdag vier ek sonder jou vandagdaar waar jy nou vertoef in 'n hemelse tuin,versend ek hierdie boodskap, moeder:Elke oujaarsdag was daar vieringerondom jou geboortedag op die jaarend.'n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Filmrubriek | Otto e mezzo (1963) en Pain and Glory (2019)

IPain and Glory (Dolor y Gloria) van Pedro Almodóvar is bekroon by die Cannes-filmfees. Dit is genomineer vir twee Golden Globes vir Banderas as beste akteur en die prys vir beste buitelandse film....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Filmrubriek | Parasite (2019)

IGewoonlik wanneer films te veel applous en akkolades ontvang, staan ek tru. Wag totdat die geraas verby is, maar Parasite van Bong Joon-ho, 'n Suid-Koreaanse film van verlede jaar, verdien al die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Anthea Pretorius – Haiku from the tip of Africa (2019)

Anthea Pretorius – Haiku from the tip of Africa. Naledi, 2019. ISBN 978 0620 7 1 3221Resensent: Joan Hambidge'n Haiku (haikoe / hokku) is 'n tradisionele Japanese gedig wat uit 3 reëls bestaan. Die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rubriek | Poëtiese hoogtepunte vir 2019, 'n oorsig

Die afgelope jaar het daar verskeie en uitsonderlike digbundels in Afrikaans verskyn by NB-uitgewers, Protea en Naledi. Die onbekende Minimal Press het ook 'n bundel gelewer en daar was...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Gisela Ulyatt - Die waarheid oor duiwe (2020)

Gisela Ulyatt - Die waarheid oor duiwe. Protea Boekhuis, 2020. ISBN 978-1-4853-1066-2Resensent: Joan HambidgeDie waarheid oor duiwe is die digter en vertaler Gisela Ullyatt se debuut. Die leser word...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Tom Lanoye - Koningin Lear (vertaling deur Antjie Krog, 2019)

Tom Lanoye - Koningin Lear (vertaal & verwerk deur Antjie Krog). Protea Boekhuis, 2019. ISBN  9781485310693Resensent: Joan HambidgeAfrikaans het ‘n lang galery van uitmuntende dramaturge: Adam...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rubriek | Die Boom

Vir bykans drie dekades lank staan daar 'n palmboom reg voor my studeerkamer. Drie verdiepings hoog en stil getuie van al my werksaamhede.Elke jaar word die toppie van die boom gesnoei om die blare wat...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Marc Tritsmans – Die singende wêreld (2019)

Marc Tritsmans - Die singende wêreld (uit Nederlands vertaal deur Daniel Hugo). Naledi, 2019. ISBN: 978-1-928518-25-9Resensent: Joan HambidgeDie singende wêreld  van Marc Tritsmans het verlede jaar by...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Filmrubriek | Terrence Malick se A hidden life (2019)

IA hidden life is die verhaal van ene Franz Jägerstätte  (vertolk deur August Diehl) in Terrence Malick se jongste film. Die storie is voorspelbaar: 'n jong Oostenrykse boer en gelowige weier om te veg...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Polemies | Voetnoot of duisendpoot?

Linda Hutcheon in haar studie Theory of parody. The Teachings of Twentieth-century Art Forms (1985) wys op die verskille tussen parodie, pastiche, persiflage, ensomeer. In ons postmoderne en nou...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Filmrubriek | Judy

Judy Garland | Renée ZellwegerRenée Zellweger verdien elke ruiker, applous, prys, toekenning en wat nog vir haar vertolking in Judy (regisseur: Rupert Goold). Sy speel nie Judy Garland nie; sy word...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Jeanne Goosen - Los gedagtes (2020)

Jeanne Goosen - Los gedagtes. Hemel & See Boeke, 2020. ISBN 978-1-928283-37-9Resensent: Joan HambidgeJeanne Goosen beklee 'n ereplek in die galery van romanskrywers in Afrikaans: ons dink aan Om 'n...

View Article
Browsing all 819 articles
Browse latest View live