Quantcast
Channel: WOORDE WAT WEEG
Browsing all 819 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Nathan Trantraal – Oolog (2020)

Nathan Trantraal – Oolog. Kwela, 2020. ISBN 978 0 79571 7Resensent: Joan HambidgeINathan Trantraal debuteer met Chokers en survivors wat bekroon is met die Ingrid Jonker-prys. Die digter het ook 'n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Okkasie | Drie pare voete loop na Wellington (2020)

Kom luister Sondag 1 Maart 2020 om 18:00 in Die Bôrdienghuis-teater by die Breytenbach Sentrum in Wellington hoe Breyten Breytenbach, Joan Hambidge en Dominique Botha op innoverende wyse en om die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Okkasie | Maar my voete loop na Wellington (2020)

Op 1 Maart het ek saam met Breyten Breytenbach en Dominique Botha gedigte voorgelees in die Bôrdienghuis te Wellington.Ons het ook mekaar se verse voorgelees. Breyten het "Uitwaartse reis" vertolk en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Jeanne Goosen – Het jy geweet ek kan toor? (2020)

Jeanne Goosen – Het jy geweet ek kan toor. Hemel & See Boeke, 2020. ISBN 978-1-928283-38-6Resensent: Joan HambidgeEk leef op die kantlyngrotesk trots op my andersheidHierdie bundel moet saam met...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Interview | Oliver Findlay Price – Catalien (2020)

1. Please explain the title.It's made up of two words – “cat” and “alien”. Anyone who has lived with a cat knows that this is the most personal of domestic animals. He or she treats us as some kind of...

View Article


Gedig | Joan Hambidge - My dubbelbed (2020)

My dubbelbedHoe moeilik - nie waar nie -om 'n dubbelbed reg te rukna 'n nag van drome en nagmerries.Die dubbelbed bloot 'n benaming,foutiewe beskrywing van die slaper,enkel onder 'n duvet waar 'n gedig...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reisrubriek | Agter slot en grendel (2020)

Op elke buitelandse reis word die dae afgemerk. Soveel dae weg, soveel dae oor. In 'n notaboekie word dit opgeskryf en dieselfde prosedure word nou gevolg vir die inwaartse reis.Met die uitbreek van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reisrubriek | Die Groot Boek etc. (2020)

Sondag 29 Maart | Dag 3Daar is vandag geen koerant beskikbaar nie; net aanlyn te lese. Vriende bel en almal klink onrustig oor wat op ons wag. Die klein hotel langs die holte vir my voet se wekroep...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reisrubriek | Die buurt is stil (2020)

Maandag 30 Maart Dag 4In my derdejaar sielkunde het ons 'n studie gelees Mense in rampe.Die boek het 'n geweldige indruk op my jong gemoed gemaak. In daardie jare het Standerton, waar ek my...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Marius Crous - Tussenganger (2020)

Marius Crous - Tussenganger. Protea Boekhuis, 2020. ISBN 978-1-4853-1088-4Resensent: Joan HambidgeIn begeleidende motto word C.A. Conrad aangehaal: Poetry is a blueprint of who we are at the time of...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reisrubriek | April-gek (2020)

Woensdag 1 April 2020 | Dag 6April-gekkedag?Die eerste grap van die dag land op my selfoon: drank sal volgens die minister by sekere punte beskikbaar wees tussen 9 - 11. Kliek jy op die link om uit te...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reisrubriek | Hou jou by (jou) lees (2020)

Donderdag 2 April 2020 | Dag 7Die dag begin later as gewoonlik. Daar word 'n bietjie ingeslaap, soos die ou mense altoos geseg het en Handelinge (soos deur Lukas beskryf) is waarmee daar begin word....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reisrubriek | Die laaste maal (2020)

Vrydag 3 April - Saterdag 4 April 2020 | Dag 9Die aarde is nie eenvoudig nie, het 'n digter gewaarsku.En om te rinkink met stilte ...'n Vriendin uit my jeug stuur 'n foto van my moeder en oudste...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | fanie olivier – ou laaie (2020)

fanie olivier – ou laaie. Naledi, 2020. ISBN 978 192 951 8341Resensent: Joan HambidgeDaar is sekere digter wat hártdigters is. Hulle is digters wie se werk jy van buite ken en jy dra hulle saam as 'n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reisrubriek | Supermaan (2020)

Maandag 6 April 2020 | Dag 11Om die stilte te verplaas. So het 'n Nederlandse digter die proses beskryf wanneer jy 'n brief of e-pos skryf. T.T. Cloete het dit gereeld aangehaal.Ek tob oor die Koningin...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reisrubriek | Die stil punt (2020)

Woensdag 8 April 2020 | Dag 13Stil punt van die aardeWoensdagoggend 2 vm staan ek op en haal 'n warm duvet uit die kas. Die winter byt.Indien die Minister van polisie glo sy sin kry, sal drank selfs na...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reisrubriek | Pase (2020)

Donderdag 9 April | Dag 14Pase is more.En in hierdie tyd luister ek na requiems en die Cavelleria Rusticana:Pietro Mascagni: Cavalleria rusticana - Intermezzo Lim Kek-tjiang conducts Evergreen Symphony...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Kleinboer - Van my beste vriende is groen pyltjies en bruin...

Kleinboer – Van my beste vriende is groen pyltjies en bruin bottels. Naledi 2020. ISBN: 9781928518327Resensent: Joan HambidgeKleinboer het 'n sterk aanwesigheid as prosaskrywer in Afrikaans. In sy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reisrubriek | Pase & pen (2020)

Vrydag 10 April 2020 | Dag 15Die oorgang van die nag na dag verloop vól kwellings. Die inperking is met twee weke verleng.Vir die eerste twee weke was daar 'n cornucopia van grappe. Humor, daardie lag...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reisrubriek | Jobstydings (2020)

Eberhard von Wächter | Job en sy vriendeSondag 12 April 2020 | Dag 17Na 'n nag van storms is die vensters vanoggend skoon gewas. My buurvrou het 'n pannekoek voor die deur gelaat. Later die oggend...

View Article
Browsing all 819 articles
Browse latest View live