Quantcast
Channel: WOORDE WAT WEEG
Browsing all 819 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reisrubriek | Die ietermagô | 2020

Dinsdag 14 April 2020 | Dag 19Vandag verwyder ek en my buurman die geut wat gevaarlik oorhang. Ons lees dat Frankryk se inperking verleng is tot 15 Mei.Luide musiek van die oorkantste blok irriteer.In...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reisrubriek | Donna en Seinfeld | 2020

Donderdag 16 April 2020 | Dag 21Die dag begin vroliker as gister. Donna Summer se vertolking van “MacArthur Park” dreun deur die huis.Natuurlik is “MacArthur Park” ‘n lied van Richard Harris van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reisrubriek | Volmaan bo Ararat | 2020

Saterdag 18 April 2020 | Dag 23Die filosoof Slavoj Žižek is dan ook eerste op die toneel met ‘n boek oor die Covid-19.Dit heet: Pandemic! COVID-19 Shakes the World.Natuurlik is daar diegene wat voel...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reisrubriek | Nou spreek ons weer geliefdes aan | 2020

Maandag 20 April 2020 | Dag 25Deesdae trek ek my vlugkouse aan wanneer ek deur my vesting stap. Immers op vlug SAA 000.Vir hierdie gesuspendeerde solo-reis waar die aankoms – en die vertrekpunt...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reisrubriek | Life: A survivor's manual | 2020

Woensdag 22 April 2020 | Dag 27'n Pragtige dag na die president se toespraak oor ekonomiese verligting.Luister eerder musiek as om vérder opgewerk te raak oor 'n as/indien-paradigma. Skaars is die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reisrubriek | Meetsnoere | 2020

Sondag 26 April 2020 | Dag 31Vandag kyk ek oor die teeldakke van my stad uit en ek verbeel my ek is in Florence.'n Paar jaar gelede in die Italiaanse departement 'n kursus oor Boccacio se Decameron...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reisrubriek | Katte & die uncanny | 2020

Dinsdag 28 April 2020 | Dag 33Vroegoggend beleef ek die nag wat dag word. Hierdie bardo of oorgang was dikwels 'n tyd van stilte wat dan skielik deur oggendverkeer versteur word.In my badkamer is daar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reisrubriek | Totius tot Tao | 2020

Donderdag 30 April 2020 | Dag 35Die bundel Kamerruite van Gerald Erasmus uitgegee deur Publishing World (ISBN 978 1 928 362 005) is genoeglik en binne hierdie tyd van inperking resoneer dit sterk met...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reisrubriek | Die opheffing van verveling | 2020

Maandag,  4 Mei 2020 | Die volgende fase van inperkingSo ontdek ek alkoholvrye wyn by ons superette: Leopard's Leap.Net goed met kos wat sout is ... as wyn per se: nou ja ...Vroegaand maak ek vir ons...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reisrubriek | Skink vir die harlekyn nog wyn | 2020

Vrydag, 8 Mei 2020 | Die goeie avontuur vasgelê in die handMy dag begin sommer onderstebo toe ek lees op die internet dat sigarette steeds verbied word. En wette. Reëls. Strawwe. En die paranoia wat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reisrubriek | Mits dese | 2020

Dinsdag, 12 Mei 2020  | Mits dese wil ek vir jou sêDie gewone roetine: opstaan, skryf, lees, Frans luister, foonoproepe ...Met 'n al-hoe-minder-geduld vir die kognitiewe dissonansie van ons owerhede....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reisrubriek | Ontologie van Onkunde & Onsekerheid | 2020

Vrydag, 15 Mei 2020 | SpitstydRook my eerste Lucky Strike. Nie te sleg nie.Max du Preez gee in die Vrye Weekblad (15 deser) 'n priemende analise van ons President se optrede op nasionale TV op 13 Mei....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reisrubriek | Die banaliteit van boosheid | 2020

Maandag, 18 Mei 2020 | Stopseltjie van my twakFrustrasievlakke styg. Ek gesels vroegoggend met 'n ou vriendin en ons stem saam: al het jou hoeveel ondersteuning van vriende in hierdie tye, die prate...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reisrubriek | Rame | 2020

Donderdag, 21 Mei 2020 | Berigte te veldeTel jou seëninge, tel hul een vir een.'n Miswolk hang oor Tafelberg. Versluierd. Gisteraand het die wind gewaai; vanoggend sak die miswolke oor hierdie buierige...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reisrubriek | ‘n Trem genaamd Begeerte | 2020

Sondag, 24 Mei 2020Sondag bekyk ek die landskap en ry om die Corniche. My roete: Tamboerskloof – Groenpunt – Seepunt – Clifton – Kampsbaai – Tamboerskloof.Ek dink aan ‘n reël wat deur my kop...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reisrubriek | 'n Serp om my nek | 2020

Woensdag, 27 Mei 2020 | ‘n Stopsel twak van myFrancoise Hardy sing vanoggend op FMR. ‘n Stuk heerlike nostalgie. Orals duik Frank Sinatra ook op. Selfs in winkelsentrums.*Volgens ‘n psigiater en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reisrubriek | Die Covid-19 Catch-22 | 2020

Vrydag, 29 Mei 2020Die inperkingregulasies word verander. Vandag so. More sus. Gelukkig mag ons faktotum terugkeer werk toe en kom skoon maak.Die dak mag reggemaak word en die geute word na 1 Junie...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reisrubriek | Hallo, koebaai, Jeanne! | 2020

Foto: Lerato MadunaMaandag, 1 Mei 2020Op Netwerk24 verskyn hierdie resensie:Jaco Fouche – Aanspreeklikheid. Human & Rousseau, 2020. ISBN: 978-0-7981-7833-4Jaco Fouché is ‘n eiesoortige en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reisrubriek | Onthou om te onthou | 2020

Donderdag,  4 Junie 2020 tot Sondag, 7 Junie 2020Vanoggend luister ek na die kommentaar van twee filmkritici (Peter Brunette en Frank Burke) oor Amarcord.Tussendeur gaan ek deur stapels manuskripte....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reisrubriek | O, my papa | 2020

Maandag, 8 Junie 2020Grendeltyd is nog nie verby nie. ‘n Lys van restaurante wat gesluit het in Kaapstad en omstreke, land op my selfoon. ‘n Skokkende lang lys.Boonop is daar fopnuus (blyk dit): daar...

View Article
Browsing all 819 articles
Browse latest View live