Reisrubriek | In kamera | 2020
Donderdag, 11 Junie 2020 – Saterdag, 13 Junie 2020Annie Hall van Woody Allen is in 1978 uitgereik.Dit bly ‘n baken in die filmkuns wat tegnieke betref. Ons weet byvoorbeeld wat die twee karakters...
View ArticleReisrubriek | Windroos | 2020
Sondag, 14 Junie 2020Martin Scorcese se Who’s knocking at my door? is sy filmdebuut. Oor hierdie film is daar geweldig baie geskryf soos dat Harvey Keitel dalk die dubbel is van Scorsese (Who’s That...
View ArticleReisrubriek | Prysloos | 2020
Woensdag, 17 Junie 2020Dr Dlamini-Zuma het in ongeveer 500 bladsye (voorgelê in die hof) om te probeer verduidelik waarom sigarette verbied moes word. Dis glo die regering se plig om ons te beskerm. En...
View ArticleReisrubriek | Verbode stad | 2020
Sondag, 21 Junie 2020 tot Saterdag 27 Junie 2020Damnation (Kárhozat) is Béla Tarr, die Hongaarse filmmaker se film uit 1988. Hy het dit gemaak saam met László Krasznahorkai.Nie 'n wyse stap om hierdie...
View ArticleResensie | Lynthia Julius - Uit die kroes | Kwela, 2020
Lynthia Julius: Uit die kroes. Kwela, 2020. ISBN13: 9780795709531Resensent: Joan HambidgeIn 2018 is Lynthia Julius bekroon as die wenner in die Afrikaanse kategorie in die AVBOB-digkunskompetisie....
View ArticleReisrubriek | Die vierde muur | 2020
Sondag, 28 Junie 2020 tot Sondag, 5 Julie 2020Die heilige dag begin met met ‘n selfoon wat ek via wifi moet opdateer. Dit neem meer as ‘n uur om al die nuwe bykomstighede in te werk. My buurman help...
View ArticleResensie | Jerzy Koch Pleks van plaas | Naledi, 2020
Jerzy Koch - Pleks van plaas. Naledi, 2020. ISBN 978 1 9285 18 36 5Resensent: Joan HambidgeHierdie bundel is geskryf deur die bekende Poolse akademikus, Jerzy Koch wat bekendheid verwerf het vir sy...
View ArticleResensie | Wilhelm Jordaan - Sondesemoer! | Naledi, 2020
Wilhelm Jordaan - Sondesemoer! Naledi, 2020. ISBN: 978-1-928518-46-4Resensie: Joan Hambidge 'n Goeie rubriekskrywer is soos 'n seismograaf, windmeter of dalk 'n geigerteller.'n Rubriekskrywer begryp...
View ArticleResensie | Hans du Plessis – Die opstand van Poppie Nel | 2020
Hans du Plessis – Die opstand van Poppie Nel. Lapa, 2020. ISBN: 9780799399899Resensent: Joan HambidgeHans du Plessis is 'n belangrike taalkundige wat bekend is as dramaturg en prosaïs. Veral sy...
View ArticleReisrubriek | Die nuwe normaal | 2020
Maandag, 6 Julie 2020 – Maandag, 13 Julie 2020Twee speurreekse wat uitsonderlik is: Trial & Retribution en Spiral. Albei te siene op BBC. Albei puik verhale, skitterende akteurs. Boonop maak beide...
View ArticleInterview | Fiona Zerbst - In Praise of Hotel Rooms | 2020
Fiona Zerbst - In Praise of Hotel Rooms and Other Poems. Dryad Press, 2020.1. In Hotel Theory (2007) Wayne Koestenbaum reflects on the hotel room as a very specific space for writers. We think of...
View ArticleResensie | Jakobus van der Riet - Die heimlike heiligdom | Protea, 2020
Jakobus van der Riet: Die heimlike heiligdom. Protea, 2020. ISBN 978 1 4 853 1022 8Resensent: Joan HambidgeJakobus van der Riet se Die heimlike heiligdom is sy tweede bundel na Die onsienlike son...
View ArticleResensie | Eunice Basson - By die dag | Protea Boekehuis, 2020
Eunice Basson - By die dag. Protea Boekehuis, 2020. ISBN: 978-1-4853-1117-1 (Kunswerk op die omslag: Tipping point deur Frederik Eksteen)Resensent: Joan HambidgeBy die dag is die tweede bundel van...
View ArticleResensie | Karen de Wet (samest.) - Vers en Vrou | Human & Rousseau, 2020
Karen de Wet (samest.) - Vers en Vrou. Human & Rousseau, 2020. ISBN 978 0 7981 8066 5 Resensent: Joan HambidgeIHierdie is nie 'n resensie nie. Dit is 'n kanttekening van 'n medewerker aan hierdie...
View ArticleResensie | Francois Smith – Die kleinste ramp denkbaar | Tafelberg, 2020
Francois Smith – Die kleinste ramp denkbaar. Tafelberg, 2020. Resensent: Joan Hambidge Francois Smith het bekendheid verwerf met die ongekende sukses van Kamphoer (2014) wat oortuigend deur Sandra...
View ArticleGedig | Joan Hambidge - Cartesiaan | 2020
Cartesiaan VWL Ek is net lyf en gees, niks tussenin: niks van die kerk se "siel", die leë droom. Net boom en grond. Die dryfsand se sin is iewers wel slinks en slu bedroom deur Freud en Lacan - die...
View ArticleGedig | Joan Hambidge - Gisela Ullyatt (1977 - 2020) | 2020
Gisela Ullyatt (1977 - 2020)In jou eerste en laaste bundel mynjy die vibrocrete dae van jou jeug. Op 'n Saterdagmiddag ná jou vertrekword die digkuns meer as die waarheid van duiwe of sprokies se...
View ArticleResensie | Francois Smuts – Slagoffer | Queillerie, 2020
Francois Smuts – Slagoffer. Queillerie, 2020. ISBN: 9780795802201 Resensent: Joan Hambidge Op die voorblad van hierdie pakkende speur-cum-misdaadroman word die leser gewaarsku: Die liefde is blind. Ėn...
View ArticleResensie | Die meeste sterre is lankal dood, Duimnaelsketse, en Oopkardoes...
Johann de Lange - Die meeste sterre is lankal dood, H&R, 2020 | Johann de Lange - Duimnaelsketse, Naledi, 2020 | Hennie Aucamp - Oopkardoes, Naledi, 2020.Resensent: Joan HambidgeIDie digter Johann...
View ArticleResensie | Hugo Claus – Die verdriet van België (Vertaal deur Daniel Hugo) |...
Hugo Claus – Die verdriet van België (Vertaal deur Daniel Hugo). Protea, 2020. ISBN 978-1-4853-0766-2 (gedrukte boek) | ISBN 978-1-4853-1194-2 (e-boek)Resensent: Joan Hambidge Vertalings is glo...
View Article