Gedigte | Joan Hambidge - Twee verse | 2020
Die groot Tempel Jdl Is jy 'n Sondagdigter?, vra jyop 'n keer. Neffens die Hanoi-stasiesonder jou reisend voortvlugtendtot in die Tempel van Letterkunde Van Mieuen die Ba Din sq.By die St. Josef...
View ArticleResensie | Louis Esterhuizen - Die gladde stiltes in glas | 2020
Louis Esterhuizen: Die gladde stiltes in glas. Protea, 2020. ISBN 978-1-4853-1155-3Resensent: Joan Hambidge In hierdie jaar lewer Johann de Lange, Johann Lodewyk Marais en Louis Esterhuizen, digters...
View ArticleResensie | Jen Thorpe - The Fall | Kwela, 2020
Jen Thorpe - The Fall. Kwela, 2020. ISBN: 9780795709579Resensent: Joan HambidgeHierdie roman speel in op die #Rhodes Must Fall / Fees Must Fall-beweging. Dit is 'n hoogs leesbare teks wat die impak van...
View ArticleResensie | Ryan Pedro – Pienk ceramic-hondjies | Kwela, 2020
Ryan Pedro – Pienk ceramic-hondjies. Kwela, 2020. ISBN 9780795709869Resensent: Joan Hambidge As Judith Butler verwys het na "performing gender" kan ons hier praat van "performing race". Ras, klas en...
View ArticleResensie | Hennie Meyer – Winkel van wanklanke | Protea, 2020
Hennie Meyer – Winkel van wanklanke. Protea, 2020. ISBN: 978-1-4853-1031-0Resensent: Joan Hambidge Hennie Meyer het in Nuwe stemme 4 gedebuteer. Sy gedigte in Nuwe Stemme (2010) het nie dieselfde impak...
View ArticleResensie | Johann van der Walt – Parlement van uile | Naledi, 2020
Johann van der Walt - Parlement van uile. Naledi, 2020. ISBN 978 1928 518310Resensent: Joan Hambidge Hierdie debuut van die digter Johann van der Walt (uitgegee deur Naledi) heet Parlement van uile wat...
View ArticleGedig | Joan Hambidge - Wallace Stevens | 2020
Jou sonderlinge staproete vind ons deesdae op die internet asof 'n weergawe van hoe jysoggens van huis na werk en terug beweeghet na 'n studeerkamer met uitgestalde woorde op die eikelessenaar tussen...
View ArticleResensie | Catullus, vertalers Richard Whitaker & Douglas Reid Skinner |...
Catullus: Selected Lyric Poems - Samestellers en vertalers: Richard Whitaker & Douglas Reid Skinner. Crane River, 2020. ISBN 9780620888387Resensent: Joan Hambidge IHierdie vertalings van Catullus...
View ArticleResensie | Johann Lodewyk Marais – Ondertussen | Naledi, 2020
Johann Lodewyk Marais - Ondertussen. Naledi, 2020. ISBN: 978 1928518556Resensent: Joan Hambidge Johann Lodewyk Marais is 'n produktiewe en bekroonde digter wat terugbeweeg in Ondertussen na...
View ArticleResensie | Tony Ullyatt – River Willows | Dryad Press, 2020
Tony Ullyatt – River Willows. Dryad Press, 2020. ISBN 978 19909 83269Resensent: Joan Hambidge Tony Ullyatt se River Willows dra die sub-titel: Senryū from lockdown. Tydens die pandemie het die digter...
View ArticleResensie | Charlotte van den Broeck – Kameloen (vertaler Daniel Hugo)....
Charlotte van den Broeck – Kameloen (vertaal deur Daniel Hugo). Protea, 2020. ISBN 978 1 - 485 31 021 1Resensent: Joan Hambidge Hierdie pragtige bundel, Kameleon, is deur Daniel Hugo vertaal. Die...
View ArticleFilmrubriek | Sean Connery (1930-2020) | 2020
Sean Connery is die argetipiese James Bond, 'n fantasie van Ian Fleming, 'n stotteraar, wat hy geskep het in Jamaika. In 1953 verskyn die roman Casino royal. In Russia from love sien 'n mens 007 op sy...
View ArticleResensie | Antjie Krog – 'n Vry vrou | H&R, 2020
Antjie Krog – 'n Vry vrou. H&R, 2020. ISBN 978 0 7981 805 11 Resensent: Joan Hambidge Karen de Wet het reeds met die bloemlesing oor vrouedigters Vers & Vrou: 250 gedigte haar onderskei as 'n...
View ArticleResensie | Johann de Lange & Goodenough Mashego (Reds) - I wish I’d said Vol...
Johann de Lange & Goodenough Mashego (Reds) - I wish I’d said Vol 3. Naledi, 2020. ISBN: 978 1 928518 56 3 Resensent: Joan Hambidge I Die derde uitgawe van I wish I'd said (Ek wou nog sê), onder...
View ArticleResensie | Kobus Moolman – The mountain behind the house | Dryad Press, 2020
Kobus Moolman – The mountain behind the house. Dryad Press, 2020. ISBN 978 1 990961977 Resensent: Joan Hambidge I Op die agterblad van die veel bekroonde Kobus Moolman se jongste digbundel The mountain...
View ArticleResensie | Deon Meyer – Donkerdrif | Human & Rousseau, 2020
Deon Meyer: Donkerdrif. H&R, 2020. ISBN: 9780798181662 Resensent: Joan Hambidge Deon Meyer hét dit. Hy kan 'n pakkende speur-/misdaadverhaal skryf wat jou meesleur. So is dit gesteld met die...
View ArticleResensie | Willem Anker – Skepsel | Queillerie, 2020
Willem Anker – Skepsel. Queillerie, 2020. ISBN 9780795802171Resensent: Joan Hambidge J. Hillis Miller gebruik die metafoor van reading as eating om die leesproses te verduidelik. Die leesaksie is soos...
View ArticleResensie | Anoeschka von Meck – Die heelal op my tong | Penguin, 2020
Anoeschka von Meck – Die heelal op my tong. Penguin, 2020. ISBN: 9781485904106Resensent: Joan Hambidge In hierdie meesleurende roman wat heet Die heelal op my tong deur Anoeschka von Meck word die hele...
View ArticleGedig | Joan Hambidge - Google earth | 2020
Google earth vir Luan 'n Satelietfoto van Manhattan neem my virtueel na die Chrysler en Times Square, 5th Avenue tot in Lexington. Dan glip ons na Santiago de Chili in 'n ommesientjie. Al die bakens...
View ArticleRubriek | Geloof | 2020
IDie debat rondom Ben du Toit se God: Is daar 'n ander antwoord? herinner aan die polemiek tussen Terry Eagleton en Richard Dawkins. Eagleton, die bekende Marxis en ateïs, wys daarop dat 'n mens die...
View Article