Quantcast
Channel: WOORDE WAT WEEG
Browsing all 819 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Louis Krüger – Die verleiding van Eva de Winter | Human &...

Louis Krüger – Die verleiding van Eva de Winter. Human & Rousseau, 2022. ISBN: 9780798182720. R 310.00, 192pp Resensent: Joan Hambidge I Hierdie roman, uitgegee deur Human & Rosseau, word soos...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Elizabeth Lowry - The Chosen | Riverrun, 2022

Elizabeth Lowry - The Chosen. Riverrun / Versprei: Jonathan Ball, 2022. ISBN-13: 9781529410686Resensent: Joan Hambidge Elizabeth Lowry debuteer in 2008 met The Bellini Madonna en hierop volg Dark Water...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rubriek | Vetkoekpaleis | 2022

I As daar nou werklik een reeks is waaroor ‘n mens eindeloos kan lag, is dit Vetkoekpaleis. Boonop is hier baie om oor na te dink. Wyle Zack du Plessis Frikkadel in hierdie reeks en as Hendrik van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rubriek | Opruiming | 2022

Nou onlangs word daar kantore geskuif. Van groot permanente kantoor tot tydelike een, danksy aftrede. Daar word besluit om eerder ‘n argief tuis te skep.Om dertig jaar se boeke, papiere, dokumente,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rubriek | Reis in jou eie stad | 2022

JHPierneef | Dar-es-Salaam, 1926IVroeg opstaan in die stad om ‘n motor te neem na ‘n herstelplek in Goodwood. Dis nou die neukery met ‘n oopdakmotor: die wieletjies van die dak kan net by ‘n sekere...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Quintus van der Merwe – Om te lewe, om te sterwe | Naledi, 2022

Quintus van der Merwe – Om te lewe, om te sterwe. Naledi, 2022. ISBN: 9781776172269 Resensent: Joan Hambidge Quintus van der Merwe se twee vorige romans is Die blou van ons hemel (2007),  en In...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Onderhoud | Marlise Taljard gesels met Joan Hambidge oor haar nuwe bundel...

Marlies Taljard (MT)Joan, veels geluk met jou nuwe bundel, Sanctum, wat pas by Protea Boekhuis verskyn het. Dit is jou derde bundel die afgelope twee jaar. Jy is ʼn akademikus wat navorsingstake het en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bekendstelling | Joan Hambidge - Sanctum | 2022

 

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Jef Geeraerts – Mister Angelo Alzheimer (Vertaal deur fanie...

Jef Geeraerts – Mister Angelo Alzheimer (Vertaal deur fanie olivier). Naledi, 2022. ISBN 978 1 77 617 222 1Resensent: Joan Hambidge Mister Angelo Alzheimer  deur Jef Geeraerts is ‘n uitmuntende krimi...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Bronwyn Law-Viljoen – Notes on Falling | Umuzi, 2022

Bronwyn Law-Viljoen – Notes on Falling. Umuzi, 2022. ISBN 978-1-4152-1074-1 (PRINT)Resensent: Joan Hambidge Op die voorblad van hierdie komplekse teks is daar ‘n foto van New York deur Michael Jödicke:...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bekendstelling | Joan Hambidge – Sanctum | 3 September 2022

My hande My hande word by nabaatal hoe duideliker omlynsoos my moeder s’n.Skerp are, slanke vingersmet artritisknobbels. Hoe verlang ek nie nou na haarhande, koesterend en troostend,wat ’n hoofpyn soos...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Pieter Stoffberg – Tenk | Penguin, 2022

Pieter Stoffberg – Tenk. Penguin, 2022. ISBN 978 1 4859 0488 5 Resensent: Joan Hambidge IDit het vele films en boeke geneem om die impak van die Viëtnam-oorlog weer te gee. Van daardie wond sal die VSA...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rubriek | Pryse en pryse | 2022

Daar is alweer pryse en kortlyste binne die Afrikaanse letterkunde. Bekroningstyd en ‘n mens wonder oor weglatings: soos waarom was Willem Anker se Skepsel nie op die kortlys vir die Hertzogprys nie en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Saskia de Coster – Nagouers (vertaal deur Wium van Zyl) | Naledi,...

Saskia de Coster – Nagouers (vertaal deur Wium van Zyl). Naledi, 2022. ISBN 9781776172344, Sagteband, 392ppResensent: Joan Hambidge Nagouers is ‘n roman van die Vlaamse skrywer Saskia de Coster,...

View Article

Gedig | Joan Hambidge - Verjaarsdagvers vir Antjie

Vir Antjie Krog Met beurtkrag ‘n verjaarsdagvers vir jou: die wasmasjien dreun in die agtergrond soos ‘n trekker in die Vrystaatdeurmekaar geslinger; die koffiemasjien klik weer aan, onverwags, lesend...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Anton Prinsloo e.a. – Spreekwoorde en ander segswyses | Pharos, 2022

Anton Prinsloo, Leon de Stadler en Amanda de Stadler – Spreekwoorde en ander segswyses. Pharos, 2020. ISBN: 9781868902194  Resensent: Joan Hambidge Om taal- of woordeboeke saam te stel, is uiters...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Johann de Lange & NCP Golele (Reds) - I wish I’d said...Vol. 5 |...

I wish I'd said...Vol. 5, Naledi, 2022. 336pp (Sagteband), R240.00. ISBN: 9781776172412Resensent: Joan Hambidge IJohann de Lange, die bekroonde Afrikaanse digter en Professor Nxalati Charlotte...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | C. Johan Bakkes - Moer toe die vreemde in | Protea, 2022

 Resensie | C. Johan Bakkes - Moer toe die vreemde in | Protea, 2022C. Johan Bakkes - Moer toe die vreemde in. Protea, 2022. Tweede uitgawe (eerste druk). ISBN 978 1 4853 1346 5Resensent: Joan Hambidge...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Filmrubriek | Triangle of Sadness, regiseur Ruben Östlund | 2022

Resensent: Joan Hambidge  I Triangle of Sadness (Frans: Sans filtre:  Sonder filters) het sopas die loket getref. Ruben Östlund se debuut as Engelse filmmaker. Die film het by Cannes die gesogte Palme...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie | Antjie Krog – Plunder | Human & Rousseau, 2022

Antjie Krog – Plunder. Human & Rousseau, 2022. ISBN: 9780798183178. R 260.00, 126pp. Resensent: Joan Hambidge IAntjie Krog se bundel Plunder analiseer en ondersoek al die bekende temas van vrouwees...

View Article
Browsing all 819 articles
Browse latest View live